Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bekker's Lodge

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.4
Veiligheid
4.4
Angelique E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekkend! Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het ons tydjie vreeslik baie geniet daaronder. Ek sal Bekker's Lodge aan enige iemand aanbeveel. Vriendelik, skoon, veilig, "a home away from home". Definitief die regte plekkie dan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Bekker's Lodge
Jul sal altyd waardeer word en is enige tyd weer welkom. Dankie

Thandabantu N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Same as above. Quiet and relaxing. The host is friendly and accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Dt was aangenaam en het die tyd geniet. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephan
Bekker's Lodge
Dankie Waardeer opreg.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Jul 2023

Geen ekstra nodighede, soos toiletpapier, seep, komberse of handdoeke met aankoms. Die verblyf is deel van 'n huishouding met geen eie privaatheid nie. Plek is ingerig vir oornag. Geen pad of advertensie aanduiding of straatnomner by perseel.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Stephan
Bekker's Lodge
Baie goeie en vriendelike mense.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 103, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68df9358be7159ee955dd75482bcf0b59b5673a30a264277116962e71cd7ecc6446085881c2eac90191aa2344d58ba7b76b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 5 5 1 4 103 Drommedaris Street Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.155771715612 18.88107538383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang