Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bekker's Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 103, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Bekker's Lodge is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Gordonsbaai. Hierdie eenheid het 'n see-uitsig wat oor Gordonsbaai en die omliggende gebiede uitkyk en is ideaal geleë vir 'n gesinsvakansie.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, 'n driekwartbed, asook 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Hierdie kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en baie boeke om te lees. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe en buitesitplek.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir Bekker's Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Drommedarisstraat 103, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bekker's Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 103, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68df9358be7159ee955dd75482bcf0b59b5673a30a264277116962e71cd7ecc6446085881c2eac90191aa2344d58ba7b76b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 5 5 1 4 103 Drommedaris Street Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.155771715612 18.88107538383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang