Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Tramonto

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sharon S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Comfortable, relaxing. Awesome stay, convenient, clean and quiet! Our third stay, and we will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Die plek is skoon en netjies. Die beddens is gemaklik en die kamer was ruim. Baie lekker gebly in 'n gemaklike bed met 'n skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Voel soos huis. Rustig en veilig. Het ons baie vriendelik ontvang. Netjiese kamers en heerlike buite kuier area. Sal definitief weer by Bel Tramonto oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Goeie diens. Netjies. Sal enige tye aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Sal julle beslis aanbeveel, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfect. Stay was perfect and the area is quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie lekker en stil, mooi skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie S
1 nag
4.2
Apr 2024

Sal weer gebruik. Vriendelike diens. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie gerieflik, waarde vir geld, baie netjies. Definitief baie lekker plek. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gerieflik met 'n rustige plattelandse atmosfeer. Het die verblyf baie geniet met 'n rustige atmosfeer en gerieflik met winkels om die draai. Ook 'n ruim plek vir kinders om te speel en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4afd6567f771df4b7400097c6958b6431a1916fd6b650ae6f19d203d39666288f308a3f5b9c0b6a43af7a4565cee4c9a0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061701490763 26.174481511116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang