Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Tramonto

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Stefanie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Die plek is skoon en netjies. Die beddens is gemaklik en die kamer was ruim. Baie lekker gebly in 'n gemaklike bed met 'n skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Voel soos huis. Rustig en veilig. Het ons baie vriendelik ontvang. Netjiese kamers en heerlike buite kuier area. Sal definitief weer by Bel Tramonto oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Goeie diens. Netjies. Sal enige tye aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Sal julle beslis aanbeveel, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfect. Stay was perfect and the area is quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie S
1 nag
4.2
Apr 2024

Sal weer gebruik. Vriendelike diens. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie gerieflik, waarde vir geld, baie netjies. Definitief baie lekker plek. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gerieflik met 'n rustige plattelandse atmosfeer. Het die verblyf baie geniet met 'n rustige atmosfeer en gerieflik met winkels om die draai. Ook 'n ruim plek vir kinders om te speel en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrien B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig. Baie hartlike ontvangs, daarna is toegang maklik en veilig. Huislike plaas atmosfeer. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Een aand oornag en sou wou langer bly. Net vir een aand oornag by Bel Tramonto. Hulle was baie goed geleë (naby Woodlands vir 'n Doop). Het 'n baie rustige atmosfeer en voel soos 'n Spaanse plaas. Ons 1-jarige het die spasie op die werf, asook die speelarea en die diere (varke, eende, skape en nog meer) baie geniet. Kamer was baie skoon en goed ingerig. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4afd6567f771df4b7400097c6958b6431a1916fd6b650ae6f19d203d39666288f308a3f5b9c0b6a43af7a4565cee4c9a0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061701490763 26.174481511116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang