Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Tramonto

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir Bel Tramonto
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stefanie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie J

Die plek is skoon en netjies. Die beddens is gemaklik en die kamer was ruim.

Baie lekker gebly in 'n gemaklike bed met 'n skoon eenheid.

Hettie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Voel soos huis. Rustig en veilig.

Het ons baie vriendelik ontvang. Netjiese kamers en heerlike buite kuier area. Sal definitief weer by Bel Tramonto oorslaap.

Emmerentia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia M

Goeie diens. Netjies.

Sal enige tye aanbeveel!

Francois P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Uitstekend.

Sal julle beslis aanbeveel, baie dankie.

David H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Perfect.

Stay was perfect and the area is quiet.

Annemie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie S

Sal weer gebruik.

Vriendelike diens. Netjies en skoon.

Adele O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O

Baie gerieflik, waarde vir geld, baie netjies.

Definitief baie lekker plek. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies. Baie gerieflik.

Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Gerieflik met 'n rustige plattelandse atmosfeer.

Het die verblyf baie geniet met 'n rustige atmosfeer en gerieflik met winkels om die draai. Ook 'n ruim plek vir kinders om te speel en te ontspan.

Hendrien B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrien B

Rustig.

Baie hartlike ontvangs, daarna is toegang maklik en veilig. Huislike plaas atmosfeer. Heerlik.

Erick H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick H

Een aand oornag en sou wou langer bly.

Net vir een aand oornag by Bel Tramonto. Hulle was baie goed geleë (naby Woodlands vir 'n Doop). Het 'n baie rustige atmosfeer en voel soos 'n Spaanse plaas. Ons 1-jarige het die spasie op die werf, asook die speelarea en die diere (varke, eende, skape en nog meer) baie geniet. Kamer was baie skoon en goed ingerig. Baie skoon en netjies.

Leanne P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne P

Excellent.

We could only check in after 20:00 because we travelled from Welkom. They were very accommodating about this.

Johan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Pragtige opstal.

Heerlike oornag opset. Skoon netjies en vriendelike diens. Baie dankie.

Jd G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd G

Gerieflike oorslaap - baie netjies en stylvol.

Gerieflike kamers - baie ruimte, landelike atmosfeer in die stad.

Michael L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Excellent! Beautiful! Stunning!

Beautiful accomodation. Very clean and tidy. Most amazing people would definitely recommend them. Very close to everything yet feels very secluded. We will definitely stay here again!

Mandy H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy H

Road-trip stop over.

The family room was very clean and comfortable, although a little cramped for a family with teenage children. Booking two separate rooms would have been a better option. There was an outdoor seating area, however, which provided some extra space. Please note that although this guest house is close to the freeway, there is no access to it in the immediate vicinity. One needs to drive about 10km to reach the N1.

Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Netjiese fasiliteite in rustige area met gerieflike ontspanning.

Die bord buite kan dalk bietjie groter wees. Aanwysings binne die perseel ook nie duidelik waar om aan te meld vir eerste besoekers nie.

Daniel E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E

Skoon, netjies, veilig, rustige atmosfeer.

Pragtige, veilige, uiters netjies eenhede. Hoogs aan te beveel. Dankie Nakkie. Sien julle gou weer.

Hannelie C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Netjiese kamer en baie mooi rustige omgewing.

Moes vroeg inboek a.g.v medikasie wat ingeneem moes word vir prosedure in hospitaal die volgende dag.

Carlo C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo C

Baie heerlike verblyf.

Sien sterre.

Angelo D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo D

Baie lekker plek om oor te slaap. Baie netjies en goed uitgelê.

Kamers is mooi, ruim en het alles wat jy nodig het.

Jan N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Heerlik gebly.

Ons was gul in die reën ontvang en moeite is gemaak om ons tuis te laat voel.

Anneri L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri L

Absoluut waarde vir geld.

Ons was lekker bederf met eetgoed op die beddens wat die kinders natuurlik vreeslike genot verskaf het. Die kinders wou dadelik die diere gaan kyk het en die ontbyt was 5 ster. Sal beslis die plekkie vir almal aanbeveel.

Pierre J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Peaceful and tranquil setting.

Everything you need for a good night's rest after a long journey. Comfortable bed, spacious bathroom and well equipped self catering kitchen. Safe parking a few steps from your door. Our host made sure that everything was to our expectation. We were very happy with Bel Tramonto and would definitely stay here again when next in Bloemfontein.

Leon V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Puik gastehuis en vriendelike diens.

Puik gastehuis met ruim kamers en baie vriendelike diens.

Bel Tramonto se terugvoer

Baie dankie Leon.

Bel Tramonto
Douwlina N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwlina N

Fantastiese diens en opvolg.

Pragtige plek met mooi tuine. Baie netjies en heerlike ontspannende atmosfeer.

Gianitte O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gianitte O

Fantasties en ontspannend.

Die kamers was netjies en buite asemrowend mooi. Rustige atmosfeer en baie ontspannend na 'n lang reis om net af te skakel en te ontspan.

Bel Tramonto se terugvoer

Baie dankie Gianitte.

Bel Tramonto
Sonja B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Heerlik ontspanne.

Hier kan mens rustig raak. Ons geniet dit elke keer en wil nêrens anders bly nie.

Christo P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Uitstekende diens! Ongelooflike gasvryheid.

Was weereens oortref met die ontvangs en verblyf wat ons gehad het. Beslis iets om na uit te sien na lang reis/tyd op die pad. Welgedaan!

Sara D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara D

Pragtige verblyf!

Vriendelike ontvangs. Pragtige en skoon verblyf. Sal vir seker Bel Tramonto aanbeveel. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Paula B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B

Pragtige oorslaap met warm ontvangs.

Bel Tramonto was 'n wonderlike oorslaap vir ons. Nakkie het ons warm en vriendelik ontvang. Die gastehuis en kamers kan deur 'n ring getrek word. Ons kon baie van die fasiliteite geniet van lugversorger kamers tot heerlik swem. Nakkie se kliëntediens is van hoë gehalte. Sy ontsien nie moeite nie. Ek sal met vrymoedigheid Bel Tramonto aanbeveel!

Mari-stel B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-stel B

Baie mooi, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly, dis mooi en alles wat mens nodig het is beskikbaar.

Jaco W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Fantasties, alles wat jy nodig het en nog meer.

Sal aanbeveel vir enige besoeker aan Bloemfontein om hier tuis te gaan. Baie rustige en veilige omgewing.

Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Dit was heerlik.

Indien ek weer Bloemfontein toe gaan vir besigheid, sal ek vir seker weer Bel Tramonto toe gaan.

Janet Bosblom P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet Bosblom P

Baie netjiese kamers en perseel het hope plek vir kinders om rond te hardloop.

Sien sterre.

Alinda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda D

Baie gerieflik en gemaklik.

Gerieflik en gemaklik. Baie netjies en goeie kliëntediens.

Riana S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Vir seker waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Stil en rustig. Dankie vir die lekker verblyf. Sien julle weer.

Odette D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Odette D

Peaceful.

Thanks, it was to find your soul.

Ilse M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M

It is a lovely place, peaceful, safe and quiet.

I did not spend much time at the venue, as I was just there for a night to visit a family member at the Hillandale Rehap Hosp but it was more than sufficient for what I needed. I think if you plan to stay longer term it might become a bit more challenging as there is no place to warm up food (none that I have seen) if you wish to eat meal in your room. Very neat - the TV did not work (no signal) unless I just did not know how to use the remotes correctly. The owner did phone me to connect me to the entry gate code and that was quite good. Would love to see the place in spring or summer.

Kobus O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Netjies en baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker plek om te bly. Baie netjies en Nakkie is altyd behulpsaam.

Frans M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans M

Kort, maar lekker.

Kort, maar lekker met skoon kamers en stil area. Die kamerbespreking was deurmekaar toe ons opgedaag het.

Richard N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard N

I only needed a bed and a shower and what was provided was adequate and clean.

Good value for money no complaints except no internet was a problem for me a single person on business with nothing to do in the evening but needing to catch up on e-mails. This was a fatal flaw for me. At reception they had a sign "no internet speak to each other", which I do agree with but as a business person on the road all day I needed to catch up on e-mails in the evening which I was not able to do. Otherwise pure accommodation is everything I needed and would happily stay there again if it had internet.

Louis H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Baie aangenaam, die kamers is ruim en hoef vir geen hotelkamer terug te staan nie.

Die ligging van die gastehuis is binne 'n baie mooi area. Die terrein pragtig en die omgewing baie rustig. Dit is naby aan die middestad, tog kry 'n mens die gevoel dat jy op die platteland woon. Die akkommodasie is baie netjies en luuks. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wie op soek is na akkommodasie in Bloemfontein. Dit is geskik vir akkommodasie doeleindes vir beide sake en plesier.

Dawfre T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawfre T

Gemaklik!

Gemaklik. Vriendelik. Veilig. Bekostigbaar.

Fanie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K

Baie mooi gastehuis.

Ons het lekker oorgebly. Alles was mooi en netjies.

Daniel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Netjies, gerieflik - lekker geslaap!

Ons het heerlik oorgeslaap by Bel Tramonto. Ons het gebruik gemaak van hulle familiekamer. Alles was pragtig en baie netjies. Ons was deurgaans op hoogte gehou voor ons aankoms en is vriendelik en gasvry ontvang. Die kinders was veral ingenome met die welkom sjokolade op elkeen se bed. Die swembad was nie beskikbaar nie, maar komende van die Kaap, besef ons die beperkinge op waterverbruik. Dankie BT. Ons het lekker geslaap!

Francois H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H

Dit was baie aangenaam, die mense is vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Fabian F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian F

Good stay.

Will stay here again.

Rene V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Privaat, silwerskoon, netjies en baie veilig.

Bel Tramonto is 'n pragtige, keurige hoewe wat baie sentraal geleë is. Dié plaas in die stad, met baie gerieflike en veilige toegang. Kamers was baie netjies met keurige wit linne. Vir 'n beter en wonderlike gasvrou as Nakkie kan jy nie vra nie!

Christo S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie tevrede.

Baie oulike plek met gasvrye verwelkoming. Netjies en skoon. Alles wat mens nodig het. Met die lekkerste kussings wat ek al by 'n gastehuis op geslaap het. Dankie Nakkie.

Chrisann B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisann B

Netjies, skoon en waarde vir geld. Baie vriendelike diens.

Die kamers is netjies en baie skoon. Waarde vir geld vir oornagverblyf. Baie vriendelike diens.

Philip S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Dit was baie lekker.

Baie netjies, baie skoon. Lieflike geriewe. Definitief waarde vir geld.

Tutti G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tutti G

'n Heerlike verblyf in 'n landelike omgewing, ons het so tuis gevoel want die bestuurderes, Nakkie, is besonder gasvry, ontspanne en akkommoderend.

Ons het bespreek om so na as moontlik aan die plaas Wilde Als te wees vir die "It's Time" gebedsbyeenkoms op 22 April. Ons is met vriendelikheid en gasvryheid ontvang en geen moeite is ontsien om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak nie. Hoewel Bel Tranmonto vol bespreek was, het ons almal warm water gehad en daar was genoeg ruimte om buite te kon sit en kuier tot slaaptyd en sommer 'n bietjie met die ander gaste ook te meng. Die kamer was ruim en alles was netjies en blink-skoon, ook die kombuis waar ons toegelaat is om vrieshouers in die vrieskas te berg. Bel Tramonto het werklik moeite gedoen om in al ons behoeftes te voorsien.

Karin G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Ek het heerlik gebly, kan dit sterk aanbeveel.

Pragtige, netjiese kamers en baie vriendelike mense. Dit was wel moeilik om die plek te kry. Die adres is verwarrend.

Anelda L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda L

Het lekker gebly.

Daar was nie dinge wat nie in plek was nie.

Monique P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique P

Prakties en gemaklik. Ideaal vir besigheidsbesoeke.

Baie netjies en goed toegerus as jy net wil oorslaap. Dis een kamer met 'n dubbelbed, terr enkelbeddens en een badkamer. Geen selfsorggeriewe nie. Dit is redelik knap, maar baie mooi en netjies. Lekker kuierarea buite en ontbyt word ook bedien as jy vooraf bespreek. Baie veilig.

Melissa S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Ons het heerlik gebly en dis 'n pragtige blyplek!

Ek sal enige tyd Bel Tramonto aanbeveel en beslis weer daar gaan bly. Geniet dit!

Werner B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Kinders het hulle gate uit geniet in die rotstuin en grasperk terwyl ons gebraai het na 'n lang dag in die kar. Fantastiese plekkie!

Ons eenheid was volledig toegerus en die afwerkings was van hoe gehalte. Lieflike gronde wat ideaal is vir klein kinders om hul oortollige energie te verspil. Daar is 'n baie oulike en veilige winkelsentrumpie om die draai wat ideaal is om vars selfsorg-goedjies te gaan koop. Onthou net jou eie slimkaart indien jy wil TV kyk.

Marius T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T

Lekker toeganklik.

Anders as ander met 'n lekker identiteit van sy eie.

Chris S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Aangename verblyf

Netjies, rustige atmosfeer.

Igna O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Igna O

Aangenaam en netjies.

Aangenaam, netjies, goed geprys! Ontbyt was heerlik. Sal Bel Tramonto enige tyd aanbeveel!

Wynand L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand L

Netjies en skoon, goeie waarde vir geld.

Vriendelike atmosfeer, skoon en netjies. Lekker kuier/braaiplekke. Ongelukkig is daar geen onderdakparkeerplek nie, maar die parkeerplek is wel veilig. Kamers 3 en 4 is meer privaat as 1 en 2. Muskiete het gepla, so neem iets daarvoor saam.

Fanie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Baie gerieflik en aangenaam.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou en besonder netjiese, gerieflike en moderne akkommodasie.

Gerhard H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Dit voel asof jy by die huis is.

Uitstekende verblyf en die perseel laat jou tuis voel.

Chris W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

'n Ongelooflike, rustige atmosfeer en absoluut skoon, netjiese en gerieflike kamers.

Ons het ongelooflik lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4afd6567f771df4b7400097c6958b6431a1916fd6b650ae6f19d203d39666288f308a3f5b9c0b6a43af7a4565cee4c9a0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061701490763 26.174481511116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang