Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Tramonto

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Adri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stylvol, gerieflik, skoon. Ons het super lekker gebly. Verblyf was aangenaam - stil en rustige omgewing met veilige parkering. Stylvol en mooi toegerus, netjies en skoon. Ons het die lugversorger waardeer en daar was 'n waaier ook. Kommunikasie was duidelik, toegang maklik asook reeling met sleutel met vertrek. Ons sal Bel Tramonto aan beveel en weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het die oorslaap terdeë geniet. Rustig en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very pleasant stay. Very comfortable and clean accommodation. Access to a kitchen was a bonus. Very convenient location to visit friends in Woodland Hills.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Lekker gebly. Baie netjies en goeie ligging, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Comfortable, relaxing. Awesome stay, convenient, clean and quiet! Our third stay, and we will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Die plek is skoon en netjies. Die beddens is gemaklik en die kamer was ruim. Baie lekker gebly in 'n gemaklike bed met 'n skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Voel soos huis. Rustig en veilig. Het ons baie vriendelik ontvang. Netjiese kamers en heerlike buite kuier area. Sal definitief weer by Bel Tramonto oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Goeie diens. Netjies. Sal enige tye aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Sal julle beslis aanbeveel, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfect. Stay was perfect and the area is quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4afd6567f771df4b7400097c6958b6431a1916fd6b650ae6f19d203d39666288f308a3f5b9c0b6a43af7a4565cee4c9a0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061701490763 26.174481511116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang