Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bela Valley Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robbertson-weg 33, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bela Valley Guest House is in Bela-Bela naby die Warmbaths Forever-oord. Die verblyf is naby die middedorp en gaste het maklike toegang tot plaaslike geriewe en besienswaardighede.

Die gastehuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n verskeidenheid kamers met lugversorging. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n enkelslaapbank en 'n matras vir kinders. Daar is 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe in elke kamer. Die kamers het lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Die eetsaal het lugversorging en gaste kan hier maaltye geniet. Daar is ook 'n braai-area.

Die gastehuis is in 'n beurtkragvrysone en daar is 'n kragopwekker tydens noodgevalle beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bela Valley Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bela Valley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Robbertson-weg 33, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bela Valley Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robbertson-weg 33, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27129393f32525c96c87238d23fdce648359cbed3095031256c3a05addaf412e0ad2dea363cb7e67749bcf2ab5428a88e43f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 33 Robbertson Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -24.8809333 28.288451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang