Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BelAir Guest House

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

BelAir is 'n smaakvol versierde gastehuis met 15 slaapkamers in Piet Retief. Dit is naby verskeie restaurante en winkels.

Daar is 3 verskillende kamerkategorieë wat beskikbaar is aan gaste. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, WiFi, 'n plafonwaaier, 'n verwarmer, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied ook droogskoonmaakdienste en is rolstoelvriendelik. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel agter 'n elektroniese hek met laserstraal-sekuriteit en geslotekringtelevisie-kameras as ekstra sekuriteit, selfs genoeg vir 'n sleepwa, boot of karavaan.

Die gastehuis het ook 'n lapa met ingeboude braaigeriewe en badkamergeriewe.

BelAir Guest House is net 'n entjie van die N2-hoofweg na KZN, Gauteng, die Laeveld, Swaziland en die suidelike grens van Mosambiek af.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Anne-marie G
Besigheidsreis
5.0
Billike tariewe, gerieflik en baie netjies. Baie dankie, die akkommodasie was baie aangenaam. Sal weer daar bly.
Jul 2024
Annelize N
Saam met lewensmaat
5.0
Die lekkerste. Lekkerste lekka. Die eenheid was pragtig skoon. Elektriesekombers op die bed. Dit was koud. In die laaie is daar hoofpynpille, naaldwer...
Sien meer
Apr 2024
Karien G
Gesin met tieners
5.0
Skoon en gerieflik. BelAir was perfek vir die doel waarvoor ons dit geboek het. Dit was oornagverblyf op pad terug van vakansie af. Ons kon die oggend...
Sien meer
Apr 2024
Jenny B
Gesin met tieners
5.0
Welcoming, comfortable, clean and a great brekkie! We had a wonderful overnight stay and superb breakfast the next morning. Friendly, c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Willie D
Saam met vriende
5.0
Gasvryheid met 'n smile. Vriendelike diens, netjiese geriewe.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink BelAir Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKM942PCQYc9ViSt043zDArxaeHShJKmmPpGcWINYO9r0toyXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Markstraat 2 Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.995018650218 30.79692543804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang