Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belcharto Self-catering Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fischers-straat, Bottelary-pad Stellenbosch Plase, Kaapstad, 7583, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Belcharto Self-catering Cottages is op die bekende Wynroete-gedeelte van Bottelaryweg naby Stellenbosch geleë. Ons bied gerieflike verblyf in hierdie spoggebied, sentraal geleë tussen baie bekende wynlandgoedere, al die hoofpaaie en wonderlike doendinge.

Elke kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

'n Leefarea lei na 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, en nog baie meer. Die kothuis word elke Maandag, Woensdag en Vrydag gediens, nie op openbare vakansiedae en naweke nie. Ons bied tee, koffie en melk, met aankoms. Daar is 'n TV in die leefarea met OpenView en gratis WiFi. Ons verskaf verwarmers, komberse en 'n haardroër. Daar is 'n braai-area, 'n patio, 'n sprankelende swembad en onderdakparkeerplek vir jou voertuig. 

Handdoeke en linne word voorsien, behalwe swemhanddoeke, so bring asseblief jou eie. Die hele eiendom is omhein met elektriese heinings om veiligheid en gemoedsrus vir ons gaste te verseker, en 'n bestuurder is te alle tye beskikbaar in geval van noodgevalle.

Die saalstoep wat oor die swembad uitkyk, is beskikbaar as 'n vermaakarea vir groot groepe indien dit vooraf gereël word. Belcharto is net 15 km van Stellenbosch af, en 14 km van Tygervallei-sentrum af, Access City-fabrieksentrum is 8 km ver. Daar is wonderlike kruidenierswinkels, wassery en wegneemetes net 5 km weg. Daar is 36 wynplase om te besoek binne 'n radius van 18 km van Belcharto, asook fyn restaurante vir ontbyt, middagetes en aandetes.

Geniet die manjifieke uitsigte oor wingerde, berge en voëllewe vanaf jou kothuis en die pragtige stap- en hardlooproetes deur die wingerde, teen die berge op en om die damme.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Belcharto Self-catering Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belcharto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Fischers-straat, Bottelary-pad Stellenbosch Plase, Kaapstad, 7583, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belcharto Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fischers-straat, Bottelary-pad Stellenbosch Plase, Kaapstad, 7583, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f8d08895d7b161e1279cc6bd985a5629bfa71bc5ebc21b0a14e4a7a15d94dccac3e915b32ffd1207da1fe686bd8177494a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 Fischers Road Bottelary Road StellenBosch Farms 7583 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.911534515263 18.758923262225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang