Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beletage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beletage bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 ateljeewoonstelle en 'n kothuis wat op die pragtige Leisure Isle op die Knysna-strandmeer geleë is. Die eiendom kyk uit oor 'n rustige park in 'n rustige deel van die eiland.

Elke ateljee het óf 'n patio óf 'n balkon en bied braaigeriewe. Elke ateljee beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en eetarea, en 'n volledige kombuis. Elke ateljee is ingerig met katoenbeddegoed en luukse meubels en toebehore.

Die kothuis bied een slaapkamer en 'n slaapbank in die sitkamer, 'n volledige kombuis met 'n skottelgoedwasser, lugversorging en 'n privaat area onder 'n antieke avokadoboom. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin en is ook troeteldiervriendelik met 'n volledig omheinde area.

Die eiendom bied toegang tot 2 swemstrande en die eilandrestaurante. Besienswaardighede in die area sluit Knysna Heads, Featherbed Natuurreservaat en Knysna Waterfront in. Daar is ook 'n aantal gholfbane in die omliggende area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Desire V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties pragtig gemaklik. Baie mooi blyplek. Goed geleë. Naby als. Lekker beddens en altyd warm water. Lekker spasie. Ons as familie het al 3 eenhe...
Sien meer
Mrt 2024
Ambrosia F
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie rustig. Baie lekker. Beste diens.
Des 2023
Ronald V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike naweekwegbreek ! Die plekkie was skoon, netjies en baie mooi. Die gasvrou was baie tegemoetkomend en ons sal verseker teruggaan en aanbev...
Sien meer
Jun 2023
Christiaan P
Saam met lewensmaat
4.6
Wegbreeknaweek vir huweliksherdenking. Baie gerieflik en goed geleë. Alles was baie keurig en gerieflik.
Mrt 2023
Godfrey G
Saam met lewensmaat
4.2
Gudi was amazing - extra candles for a dinner party. A complimentary couscous salad made by Gudi - delicious. A very relaxed stay, Gudi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beletage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0vRFTpN6OuwyHIGjWT6fHWY99lmsBy0FlddqkIQhj2aXOs9890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Church Square Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.068251 23.063318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang