Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belfield Wines and Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir Belfield Wines and Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Peter B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Spot on.

Excellent - comfortable and nicely appointed.

Kobus O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Ons heerlik gekuier.

Ons was baie beïndruk met die vriendelikheid en verwelkoming.

Juan H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan H

Uitstekende ligging en baie ontspannend.

Baie lekker gebly. Rustige omgewing. Oulike kothuis. Gasvrou baie vriendelik!

Jankie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jankie P

Verwagting is oortref. Was pragtig en heerlik.

Bitter lekker oorgebly. Pragtige omgewing en baie vriendelike diens.

Paula B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula B

Peace. A sweet cottage, a comfy bed, and a helpful and kind host.

A peaceful place, sweet cottage, a comfy bed, well-equipped cottage, and superb hospitality from our host.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hello Paula, thank you for being kind and gracious. I definitely had my eye off the ball, as you know, so I really appreciated your friendliness and compassion. Kind regards, Mel.

Belfield Wines and Farm Cottages
Brendon P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon P

Lovely and quiet.

Lovely quiet place. Close access to hiking and MTB trails. Perfect for outdoor activities.

Anjo N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjo N

Goed geleë, goeie diens.

Baie netjies, vol kombuis en goeie diens. Melanie is altyd beskikbaar.

El-ri G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-ri G

A walk in the clouds.

Pragtige ligging. Melanie is 'n wonderlike gasvrou. Die cottage is toegerus met alles wat nodig is. Die kaggel was wonderlik saam die koue, nat weer. Die pad na die cottage is netjies en kon maklik bereik word met ons klein motortjie.

Tara S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara S

Very good.

Lovely cottage and surrounds. Engaging host. Perfect for a couple or a single person.

Hendrik V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Cozy and relaxing.

Mel, our host, was kind enough to meet us in person and went out of her way to may us feel welcome and looked after. Would love to come back for a longer stay next time!

Ricardo G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo G

Dit was hemels. Pragtige uitsig. Rustig.

Goeie plek vir paartjies.

Marita N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita N

Wonderful and peaceful!

The hostess was attentive and it was such a pleasure walking through the indigenous garden.

Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Rustige plaaslewe.

Mooi en netjiese plekkie. Die beddens was bietjie ongemaklik, maar die linne was goed. Dit het 'n rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hi Riaan
Thank you for your feedback. I appreciate it as I always want to improve my service. Please can you tell me if the futon bed in the lounge, or the double bed in the bedroom was uncomfortable. I will attend to it immediately.
Kind regards, Mel

Belfield Wines and Farm Cottages
Grant E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant E

Beautiful cottage - we loved our stay and recommend Belfield to anyone looking for a getaway.

Stunning views and a great host!

Suandri B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suandri B

Rustige wegbreek op beeldskone plaas.

Rustige atmosfeer en kamer bevat alle benodighede. Sal beslis aanbeveel vir 'n naweek wegbreek saam met 'n eggenoot!

Graeme S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme S

Wonderful relaxing weekend.

Acorn Cottage is comfortable cute and cosy, definitely will return.

Pieter L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Rustig, 'n moet vir 'n persoon wat die natuurskoon kan waardeer.

Die advertensie laat nie reg geskied aan Belfield nie. Ons het in die Stables kothuis gebly. Elgin het soveel om te bied, maar dit was vir ons moeilik om die plekke te gaan besoek. Ons wou net op die stoep sit om te luister na die voëlgeluide en kon nie genoeg kry van die pragtige groot tuin war voor jou lê nie. Die kothuis is baie netjies en het aan al ons verwagtinge voldoen. Kon ons kuier nie op 'n beter manier afsluit as met 'n braai teen skemeraand op die stoep nie. Mel is 'n wonderlike gasvrou met 'n warm en vriendelike geaardheid wat ons onmiddellik laat tuis voel het.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Baie baie dankie, Pieter.

Belfield Wines and Farm Cottages
Antoinetta B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Alles is mooi en netjies. Volmaakte rusplekkie.

Gasvrou: uitstekend. Vrede en rustigheid orals. Alles blom en die wingerde begin bot. Uitsig is pragtig en die omgewing lieflik. Wonderlike kuierplekke in die rondte. Daar is beslis nog baie om te ontdek.

Christopher John H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher John H

The perfect space in a very convenient but beautiful farming environment to spend a night.

Mel made our stay special and the facilities were very well thought through and out together. Even in horrid weather the cottage made the stay superb. Well done Mel!

Connie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B

Uitstekende gasvryheid en 'n landelike omgewing.

Mooiste sonsopkomste met voëlgesang en rustigheid van die plattelandse plaas.

Amanda E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Delightful stay in beautiful surroundings.

An excellent weekend away, stunning views, great accommodation. Highly recommended.

Henry A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry A

Cool and peaceful.

Ideal place to get away from the hustle and bustle of every day life.

Jac-ni V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jac-ni V

Ons het die Acorn Cottage terdeë geniet. Dis so idillies.

Belfield Wines is 'n baie goeie basis om die omgewing te verken.

Ronel P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Heerlike wegbreek.

Fantastiese naweek. Mel was baie gasvry. Lieflik op die stoep onder die akkerbome, al het dit gesous, cosy kaggel. Alles net 100%. Kan Belfields sterk aanbeveel. Sal definitief weer daarheen gaan.

Mathilde S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilde S

Pleasant short overnight stay.

We had booked the stables cottage, very clean, comfortable, everything there you need, including free WiFi. The settings are very pleasant, vineyards around, and a fynbos garden a short stroll away. The hostess was present and checking that all is OK. A slight drawback is the vicinity to the N2, the lorry traffic can be heard all night.

Bianca D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Relaxing, special little place to enjoy with some wine.

On the farm the kids rode their bikes and we had the fire going inside the whole weekend. Fully equiped property too.

Leon D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Wonderful place to switch off and enjoy tranquility.

This was a wonderful experience, from initial contact with Mel to the goodbyes at departure. Mel is a wonderful host and we felt at home from the moment we entered the farm. It is perfectly situated from where one can explore the beautiful surroundings. The facilities are perfect and the surrounding vineyards and gardens add to the peace and tranquillity of the stay. We enjoyed and looked forward to the daily visits from the very polite and friendly dogs. We often rush through this area on our way to more well known destinations, but with its close proximity to Cape Town, this will be a place that we would like to frequent more often.

Ronald M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald M

Excellent place, quiet, clam and we got back our groove.

Upon arrival we were warmly greeted and immediately felt welcome, sensing a great weekend was awaiting us. Our Acorn cottage was clean, tidy and very neat, well decorated and had everything we needed. Sitting on the stoep, listening to the birds, feeling the soft breeze rejuvenated our minds and our souls. Amazing place, cannot wait for our next holiday there. Highly recommended.

Derek N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek N

Restful weekend.

Beautiful gardens with amazing array of flowers.

Elbie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie K

Rustige en veilige verblyf in die pragtige Elginvallei.

Heerlik gebly. Mel is die perfekte gasvrou wat ons tuis laat voel het. Tuine vol blomme en sang van voëltjies was pragtig. Veilige verblyf. Beslis aan te beveel.

Sam P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P

Die mooiste klein wynplaas.

Wat 'n lekker verrassing was die mooi wyn plaas nie! Die rustigste groot bome en pragtige tuine met 'n baie mooi uitsig op die berge. Die omskepte perdestalle in 'n cottage was baie mooi en luuks ingerig. Alles wat 'n mens benodig vir 'n perfekte oornagverblyf. Ons kom vir seker weer.

Hennie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Was 'n baie rustige kuier

Kon gaan stap op die plaas en het 'n paar pragtige fotos kon neem in die blomtuine

Alicia K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K

Prentjie mooi

Kothuis netjies ingerig. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike naweek weg. Sal definitief aanbeveel.

Mike W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

A wonderful piece of heaven in the Elgin district!

Mel and Belfield Farm is literally a breath of fresh, country air. Our hostess was friendly and helpful. Our cottage was perfect, well equipped and with a wonderful view from the stoep. The gardens and lawns were exquisite while the bird life all day and night were beautiful. We will be returning for sure and we would recommend Belfield to everyone. Thanks Mel for an excellent stay.

Shelley W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley W

Simplicity at its best!

The opportunity to escape for the weekend just the two of us, together for the first time this year was simply too good to resist! We had rain, we had sun. But mostly we had fun, love, laughter and a chance to relax and breathe fresh country air. Richard service was excellent! We are definitely coming back. Highly recommended!

Allen G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen G

Tranquil setting. Neat, well stocked and tastefully decorated cottage. Perfect.

I have stayed on Belfields farm many times in almost all of the cottages, all of them perfect. The farm is extremely neat and well take care of. A fantastic place to relax.

Fabricio B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fabricio B

Very quiet, relaxing

Good location . Close to wine cellars.

Ina B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B

Salig, 'n goeie plek om te ontlaai weg van die stad.

Die plek is goed ingerig en alles is baie netjies. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Sal definitief teruggaan as ek die geleentheid kry.

Lynette L P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette L P

Baie geniet. Pragtige ligging.

In die Stables gebly. Pragtig oorgedoen. Privaat, kuierstoep met uitsig oor tuin en wingerd. Aan te beveel vir ‘n rustige naweek.

Nadia O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia O

Perfek!

Ons verblyf by Belfield was fantasties. Die Acorn kothuis waarin ons gebly het was so pragtig van binne as wat dit was van buite. Als was so netjies en verskriklik goed toegerus. Mel is 'n ongelooflike gasvrou en mens. Het Belfield al klaar aanbeveel! Dankie Mel dat ons jou stukkie hemel kon deel..

Marinda V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Dit was absoluut die moeite werd.

Die geriewe is uitstekend. Die kaggel in die kamer het die koue uitgedryf. Die diens was uitstekend en die gasvryheid verdien 'n 12 uit 10.

Forika M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Rustig naweek.

Ons sal definitief weer daar gaan bly. Verblyf voldoen aan alle vereistes.

Anneke P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P

Wonderful romantic weekend away amidst vineyards and orchards, in beautiful accommodation.

We stayed in The Stables - the perfect little cottage for a romantic weekend away for two. The fireplace in the bedroom was an absolute indulgence! The cottage has everything you could possibly need and is beautifully decorated with little touches that really set Belfield apart from other similar establishments. In terms of views, The Stables is definitely first choice among the different cottages. We lay in bed overlooking the autumn colours of the vineyard with the misty mountains in the background. Mel herself (an inspiring woman if there ever was one!) also made the weekend extra enjoyable for us with her warm welcome - we thoroughly enjoyed speaking to her about her flourishing indigenous garden, the history of Belfield, life on the farm and all the things there are to do in the valley. And then of course there's Belfield's wonderful wines. We especially loved the Merlot! Thanks for making the weekend so special for us with all your little extra touches, Mel. We'll definitely be back, next time in the spring to see the blossoms!

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Oh my goodness Anneke. I feel overwhelmed, and grateful that you enjoyed the cottage and Belfield. I love my job and this special place and it was good to share it with you. Please come back again.

Belfield Wines and Farm Cottages
Tina S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S

Tranquil piece of heaven on earth.

What a wonderful experience. Mel was such a soft and warm hostess, always available when needed. Oak cottage is situated across from the vines and is the most beautiful sight and the first thing you see upon waking up. It has been such a long time that I have felt so serene and peaceful with more than enough privacy to enjoy this beautiful wine farm. I cannot wait to go back. Truly an incredibly relaxing weekend away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige stukkie hemel op aarde.

Wat 'n wonderlike ervaring. Mel was so 'n sagte en warm gasvrou, altyd beskikbaar indien nodig. Oak cottage is oorkant die wingerdstokke geleë en maak die mooiste prentjie en dis die eerste ding wat jy sien wanneer jy wakker word. Ek het lanklaas so rustig en vreedsaam gevoel met meer as genoeg privaatheid om hierdie pragtige wynplaas te geniet. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Regtig 'n ongelooflike ontspannende naweek weg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Wow. I am blown away by this review. I love my job and this review reinforces the reasons why. Thank you Tina!

Belfield Wines and Farm Cottages
Mareli V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli V

Pragtige ouwêreldse kothuisie.

Ons het baie lekker gebly. Huisie is goed toegerus, het genoeg spasie en heerlike braaiplek met pragtige uitsig. Gasvrou is baie vriendelik. Al voorstel wat ons het is om 'n elektriese kombers vir die koue winter beskikbaar te stel.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hi Mareli
I will definitely take your advice and get an electric blanket for Apple Rose. Thank you for your comment.
Kind regards
Mel

Belfield Wines and Farm Cottages
Elma D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D

Lieflike plaas om by te kuier!

Belfield Wines and Farm Cottages is 'n pragtige, netjiese, skoon plek. Ons het dit baie geniet om daar te kuier. Die gasvrou, Mel, was ongelooflik behulpsaam en geen moeite was te veel vir haar nie! Ons het ook heerlik in die omgewing gekuier. Peregrine-padstal en Elgin Railway Market is 'n moet!

Shan Wolsky W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shan Wolsky W

Peaceful!

Well equipped and extremely peaceful!

Albert K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K

Dit was een wonderlike ondervinding om die naweek op die mooie Belfield te kon deurbring.

Belfield Wines and Farm Cottages sit op die mooiste plek en is in een van ons land se mooiste omgewings geleë! Die cottage waarin ons gebly het was baie netjies en is so smaakvol en goed ingerig dat ons niks gemis het nie. Die tuine in en om die plek is asemrowend mooi. Ons gasvrou, Mel, het ons dadelik so tuis laat voel dat ons definitief weer wil teruggaan en ander ook soontoe neem. Die plek word hoog aanbeveel deur ons.

Florida J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florida J

Totally awesome. I would love to go back again.

This was a very nice and fantastic experience. The owner, Mel, is very friendly with an open face. She made us feel at home from the start. Aunty Christine was awesome, we had a nice chat. I would love to go back again, me and my hubby and maybe my 2 sons as well.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Dear Florida,

Thank you for coming to Belfield and appreciating the farm.

I will pass on your message to Aunty Christine. She takes great pride in her work and is always grateful to have good feedback. (as am I, thank you).

I really hope to see you again with your sons. Your bedsocks are waiting for you.

Belfield Wines and Farm Cottages
Henk G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk G

Ongelooflik mooi en rustig.

Wat 'n wonderlike plek. Die huisies is goed toegerus en versorg. Die plaas is pragtig en ontspannend met die natuur direk by jou voordeur. Van die groot bome tot by die eekhorings en selfs die plaashonde wat inloer om te groet. Dit is naby aan die huis rygewys, maar so ver van die huis natuur- en plekgewys. Weg van al die bruisende verkeer en besige stadslewe en reg in die middel van die pragtige plaaslewe. Die gasheer is so 'n vriendelike persoon en maak jou regtig van harte tuis. Was 'n wonderlike verblyf.

Jannie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Pragtige plek, baie lekker akkommodasie en lekker gasvryheid.

Die selfsorg-eenheid is die beste, heerlike huisie, pragtige omgewing, skoon, netjies, upmarket en heerlike wyn. Die ideale plek vir enige gesin of paartjie wat bietjie die fantasie van die Wes-Kaap wynplase wil ervaar.

Chris E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Uitstekend - 'n moet vir 'n wegbreek.

Een van die beste plekke. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Eienaars is pragtige mense.

Graham H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Great hosts, amazing wine.

The Elgin wine region is well worth a visit.

Attie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Baie netjiese en skoon akkommodasie in 'n baie lekker, rustige atmosfeer.

Ek het in Acorn Cottage tuisgegaan. Dit is baie gerieflik geleë in 'n pragtige omgewing, relatief naby aan die N2, maar ver genoeg dat jy nie weet van die N2 wat daar naby verbygaan nie en dit ook geensins hoor nie. Die eenheid is baie netjies en baie skoon en bied alles wat mens nodig het vir 'n verblyf wat wissel van slegs 'n nag se oorslaap tot 'n paar dae daar bly en die omgewing verken. Daar is geen TV nie, wat fantasties was, want daar is sóveel van die natuur om te ervaar en in te neem, dat 'n TV net inbreuk sou maak daarop. Die eenheid het 'n baie lekker stoep met rusbanke en bankie met tafel en mens kan baie lekker vleis braai daar en die atmosfeer onder die groot ou akkerboom geniet. Ek sal uit my pad uit ry om weer hier oor te bly. Die eienaars is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Lynne M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne M

Attention to detail.

What a lovely and hospitable place! They have ensured that every need is met.

San-mari H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
San-mari H

Fantastic stay at a hidden gem.

Many thanks to Mel and Mike for a lovely stay at their beautiful cottage. Very quaint and neat. Excellent hospitality! Keep up the good work.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf by 'n versteekte juweel.

Baie dankie aan Mel en Mike vir die lieflike verblyf by hulle pragtige kothuis. Dit is baie oulik en netjies. Die gasvryheid is uitstekend! Hou so aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Herman S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman S

Ons het baie lekker gebly.

Mel, die eienaar is baie gasvry en vriendelik. Ons sal vir seker ons vriende verwys.

Gerard R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard R

Pragtige verblyf, met rustigheid onder die akkerbome.

Ons het in Acorn Cottage gebly wat smaakvol en stylvol ingerig is. Wonderlike stilte in die aand onder die groot akkerbome en oggend-meditasie was spesiaal. Die gasheer en -vrou laat 'n mens op jou eie kom en gaan, wat ons verkies.

Naudé T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naudé T

Baie goed, netjies en skoon.

Hou van die plaasatmosfeer en plaashuisstyl van Apple Rose cottage. Lekker ruim. Mel se verwelkoming lekker en Daisy die hond het ons nog meer tuis laat voel. Die lekker groot stort was besonders.

Kiewiet S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiewiet S

Rustige verblyf.

Welverdiende rustige verblyf.

Bronwyn C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn C

Amazing! So incredibly tranquil and relaxing!

Mel and Mike are so accommodating and made us feel at home. Apple Rose Cottage is perfect for a romantic getaway!

Christo J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J

Baie rustige, gerieflike en skoon verblyf.

Baie mooi en netjiese verblyf. Mens voel so tuis. Sal beslis weer daar gaan rus!

Paul V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Pragtige ou cottage, netjies en skoon!

Rose Cottage is 'n pragtige ou kothuis, goed toegerus, met 'n lekker steenkool-/houtstofie in die kombuis wat dit lekker warm hou. Gerieflik geleë sodat mens oral in die omgewing kan rondtoer.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Paul.

Belfield Wines and Farm Cottages
Jacolene J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene J

It is a peaceful and quite setting. The house is cute and we appreciated the lack of technology!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is 'n stil en rustige plek. Die huis is oulik en ons het die gebrek aan tegnologie waardeer!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elize C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Very neat, clean and comfortable.

It was a wonderful stay. Your attention to detail did not go unnoticed. Mel and Mike have thought of everything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Dit was 'n wonderlike kuiertjie. Ons het julle aandag aan detail opgelet en waardeer. Mel en Mike het aan alles gedink.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hello Elize,
Thank you for your kind evaluation. We so want Belfield to be a home from home. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Mel

Belfield Wines and Farm Cottages
Richard B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Fantasties.

Baie aangename plek, ek en my verloofde het ons so geniet, die wine tasting was amazing en was so 'n rustige kuier gewees met die vriendelikste diens. Ons het baie tuis gevoel. Gaan definitief weer daar bly!

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hi Richard,
We are so happy that you enjoyed Acorn Cottage and the farm. Mike and I loved having you here as you were both so friendly and interested in our farm life. Thank you too, for leaving the cottage so neat and tidy.
You are 5-star guests and we hope you come back again.
Kind regards,
Mel

Belfield Wines and Farm Cottages
Lynn S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Asemrowend!

Mel en Mike was so gasvry en dit was 'n vinnige wegbreek wat ek nooit sal vergeet nie! Sal vir seker weer gaan kuier.

Fernando T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T

Hierdie was die mooiste plek waar ons nog gebly het, van al ons LekkeSlaap besprekings.

Asemrowend mooi. Akkerbome vorm 'n blaredak waaronder ons gesin heerlik piekniek gehou het. Plaaswerf is veilig, netjies. Cottages interessant met alles wat jy nodig het. Jy is regtig op die plaas. Lekker gestap tussen die wingerde. Naby Peregrine Farmstall asook Elgin dam waar my seuns aan die Xterra deelgeneem het.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Dear Alida
Thank you for your review. It made us very happy. Baie dankie vir u vriendelikheid. Ons hoop julle kom gou terug want julle sal altyd welkom wees.

Belfield Wines and Farm Cottages
Ilse M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Besonders, uniek en aangenaam.

Die gasvrou en gasheer, Mel en Mike blyk na trotse eienaars van die wynplaas en gasteverblyf, wat opmerklik is in die detail en goeie onderhoud van die plaas en gaste-eenhede. Ons het onmiddellik tuis en welkom gevoel. Die eenhede en leefareas is ruim en privaat met interessante dekor, kwaliteit linne en meubels. Die eenhede is volledig toegerus met 'n verskeidenheid huishoudelike items. Die geurige tuisgebakte beskuit was 'n aangename verrassing en ons het soveel pret gehad tydens die wynproe-sessie. Ons sal beslis terugkeer na die vreedsame verblyf by Belfield, met die pragtige uitsig oor die wingerde, bome en berge.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hi Ilse
We love having guests like you and Alex. You make it so worthwhile for us when we see guests enjoying being on a working farm, loving the birds, the gardens, the peace and the dogs. Thank you for your kind comments. Please come back again for the next mtb race.

Belfield Wines and Farm Cottages
Jacinta A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinta A

Awesome.

We had a lovely time at Belfield Wines and Farm Cottages. The owners are so friendly and made us feel so welcome. I loved the free wine tasting on the farm! I had no idea that Elgin had so many wine farms which we explored on one of days we were there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik.

Ons het 'n lieflike tyd by Belfield Wine and Farm Cottages gehad. Die eienaars was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ek was dol oor die gratis wynproe op die plaas! Ek het nie geweet dat Elgin so 'n verskeidenheid wynplase gehad het wat 'n mens kan verken nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hello Jacinta,
It was such a pleasure having you and Lyle as our guests. You were so friendly and appreciative. You seemed to embrace the experiences you had in Elgin with open arms and hearts. Thank you. We would love to have you come back again. Warm regards, Mel

Belfield Wines and Farm Cottages
Joy A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy A

'n Lieflike wegbreek plekkie.

Belfield is n "gem". Vriendelike gasheer en 'n warm welkom. Dis privaat, en die stoep is n lekker kuier area. Ons het die kaggel baie geniet asook hul wyn. Rêrig iets besonders.

Nolene L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene L

Omgewing pragtig. Eenheid baie goed toegerus.

Mel is 'n uitstekende gasvrou. Die tuin is prentjiemooi en die eenheid baie goed toegerus.

Althea G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Althea G

Stille rustigheid.

Ons was aangenaam verras met hoe netjies, skoon en stylvol die huisie was. Die uitsig was asemrowend, ek kon vir ewig op die stoep sit en oor die appelboord en berge uitkyk. Die bed is baie gemaklik en die kombuis is goed toegerus. Het elke oomblik van ons verblyf geniet.

Janine M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Ten volle toegerus, privaat cottage in pragtige setting, met braai naby hoofpad en Grabouw-padstal.

Sien sterre.

Nadia E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia E

Wonderful setting and experience.

Wonderful setting and experience. The owners are lovely.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hello Nadia. Guests like you make us nicer people and so grateful. Thank you. Warm regards. Mike and Mel

Belfield Wines and Farm Cottages
Chrystal P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrystal P

Pragtige, rustige webreek met stilte en natuurskoon!

Ons het in Acorn Cottage gebly. Daar is 'n kaggel in die kothuis en 'n braaiplek buite. Al die braaigeriewe is daar. Jy hoef nie eers blits saam te neem nie. Wonderlik wanneer 'n mens wil wegkom van die stad en sy dinge.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hello Charl,
Thank you kindly for your wonderful review. You were great guests. Mike and I thank you for enjoying the farm and for leaving the cottage so neat and tidy. We hope that you come back again soon.

Belfield Wines and Farm Cottages
Roos K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roos K

Baie mooi en gemaklik, moeite werd!

Pragtig en lekker! Goeie diens. Heerlike kaggel.

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hi Karin. Thank you for being a kind and considerate guest and for making the most of your time on Belfield.
We hope you come back soon to experience more of the beautiful valley.

Belfield Wines and Farm Cottages
Leon D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Vreedsaam en gasvry.

Pragtige, rustige omgewing. Baie gerielik-toegeruste, skoon cottage. Mel is 'n baie aangename en gasvrye gasvrou. Mike was ongelukkig siek in die bed maar die honde was daar om ons te verwelkom. Die omgewing is pragtig en die cottage is gerieflik naby die naaste padstal. Sal enige tyd weer gaan!

Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer

Hello Leon,
Thank you for your review. Much appreciated.
Kind regards,
Mel

Belfield Wines and Farm Cottages
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfield Plaas 7, Viljoenshoop-pad, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYDcFn3f0FPCSJcYJSytlVpGMsFvRzYuO1cQv4M6zfUbR8wwfqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 Belfield Farm No 7 Viljoenshoop Road 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.172273140888 19.028769731485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang