Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belfield Wines and Farm Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfield Plaas 7, Viljoenshoop-pad, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby verskeie aktiwiteite in die Kaapse Wynlande.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied, elkeen uniek en smaakvol gemeubileer. Die kothuise bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het 1 slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke kothuis het waaiers, verwarmers en 'n kaggel.

Die eiendom het braaigeriewe vir gaste se gebruik. Dis die ideale plek vanwaar gaste onder andere die plaaslike wingerde, restaurante en natuurreservate kan verken.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie omdat daar reeds honde en wilde diere op die plaas is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Peter B
Gesin met klein kinders
5.0
Spot on. Excellent - comfortable and nicely appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Kobus O
Saam met lewensmaat
5.0
Ons heerlik gekuier. Ons was baie beïndruk met die vriendelikheid en verwelkoming.
Jul 2024
Juan H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging en baie ontspannend. Baie lekker gebly. Rustige omgewing. Oulike kothuis. Gasvrou baie vriendelik!
Jun 2024
Jankie P
Gesin met tieners
5.0
Verwagting is oortref. Was pragtig en heerlik. Bitter lekker oorgebly. Pragtige omgewing en baie vriendelike diens.
Jan 2024
Anjo N
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë, goeie diens. Baie netjies, vol kombuis en goeie diens. Melanie is altyd beskikbaar.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Belfield Plaas 7, Viljoenshoop-pad, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belfield Wines and Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfield Plaas 7, Viljoenshoop-pad, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYDcFn3f0FPCSJcYJSytlVpGMsFvRzYuO1cQv4M6zfUbR8wwfqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 Belfield Farm No 7 Viljoenshoop Road 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.172273140888 19.028769731485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang