Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Believers Destiny Getaway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rene F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Sien julle baie vinnig weer. Fabelagtig. Gee vir Gordon Ramsay die bestanddele om 'n samosa te maak, dis wat Almarie en haar man aangevang het hier. Raad: Dit wat jy gepak het, haal uit, jy het nie nodig nie. Die plek het als, van grootste verskeidenheid vleis en drankies en konfyt tot soorte spices and chutneys. En as jy lui is, gaan haal jou tuisgemaakte, maar beter as restaurant pizza. Vat die hoeveelheid dae wat jy ge-book het, plus nog ten minste 2 daarby. Hierdie is nou een van daai min plekke wat, na jy gery het, jy net spyt dit was so kort. (Die review vra oor WiFi - geen idee, gee nie om nie, te mooi om nog te worry oor WiFi).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mooi, stil en rustig. Perfekte plek om af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-maree V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing experience. If you need a brain reset, this is your place to go. I will recommend this place to anyone. I really enjoyed my weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

I do recommend! Please visit. Had an absolute blast in the Vlakvark unit. The hot tub works great, with all utilities required for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruwer R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, voldoende, baie mooi. Ja, die plek was skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrye ontvangs. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Best place we have stayed in a long time. This place is amazing for a quiet getaway! The views are amazing and the cottage was nice and clean. The beds are comfortable and we had the most amazing shakes at the lapa area! 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Absolutely amazing place with so much to offer. An absolute gem of a place. Beautiful setting, well-equipped, clean and cozy. Lovely lapa with amazing things on offer to buy. Great, friendly hostess, we will definitely be back. Thank you Almarie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing and very relaxing. The host is wonderful. The venue was so lovely and relaxing. A wonderful getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek, veilig, wonderlike gasvrou, definitief die geld werd! Fantastiese wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene Russell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Awesome place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 537, Rietkuil, Niekerkshek, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4241f10b2e39357b0d55111ba27ab4773cde901a69d9418033536eedfebdd152750698e6e20382492e1d1eeb8283de666286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 Plot 537 Rietkuil 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.061113009359 20.680406091839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang