Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belihante Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam. Al het ons 'n bietjie laat daar aangekom, was dit 'n aangename verrassing. Die donderstorm was ook spectacular!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Stil en rustig om te kom ontlaai na 'n lang en warm pad. Baie dankie vir die bystand van die kragopwekker tydens beurtkrag. Ons het alles baie geniet. En die swembad was die beste. Ons klein seuns het dit baie geniet saam met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ij H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Die persoon, Duncan was baie vriendelik en het ons goed gehelp. Sou nog 'n nag wou bly, met al die bome daar om voëls te kon kyk. Kort grondpad vanaf die hoofpad tot by hulle hek. Was maar bietjie grof. Die dame wat skoonmaak was ook vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Belihante Lodge
HI daar Dankie, kom kuier gerus gou weer. Duncan Steenkamp

Hans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Very nice. Very good and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Ons het heerlik gebly en alles was gerieflik. Baie netjies en die gasheer was baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aletha K
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Lekker. Die mense by Belihante is baie vriendelik. Die atmosfeer was baie aangenaam. Ek sal net voorstel dat die kamers skoongemaak word voordat kliente inboek. In een kamer was daar nog van die vorige keer wat ons gebly het donsies of iets op die blaaie. Verder is dit 'n baie aangename plek.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ontspannend, rustig, gerieflik. Ons het ons verblyf geniet, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Excellent stayover. We were well received during both our stays. The accommodation is comfortable. The people are very friendly and pleasant. Will stay over again when visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeroham B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Ons kuiertjie was baie lekker. Ons sal beslis weer by Belihante Lodge boek. Ja, ons het definitief lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

'n Oase in die woestyn. 'n Pragtige oase in 'n warm Upington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Niekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 180

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 184, Straussburg, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5222a5899570252ac5b1d6669f0cb5e8625bbed3da49fa2720a6295b1a39dc91223991cfa48a9f38e56ebec3b32ea3b8f2b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 184 Perseel Straussburg 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.435508 21.336221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang