Belihante Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Niekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 180
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Marianne R - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Amanda B - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en rustig om te kom ontlaai na 'n lang en warm pad.
Ij H - Mei 2023
Algehele gradering
Die persoon, Duncan was baie vriendelik en het ons goed gehelp.
Belihante Lodge se terugvoer
HI daar
Dankie, kom kuier gerus gou weer.
Duncan Steenkamp
Hans S - Aug 2024
Algehele gradering
Very nice.
Marinda N - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en alles was gerieflik.
Aletha K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Paul G - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspannend, rustig, gerieflik.
Jeannette N - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent stayover.
Jeroham B - Des 2023
Algehele gradering
Ons kuiertjie was baie lekker. Ons sal beslis weer by Belihante Lodge boek.
Elza E - Jan 2023
Algehele gradering
'n Oase in die woestyn.
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf.
Belihante Lodge se terugvoer
HI
Pleasure to have you @ Belihante Lodge.
Thanks
Duncan Steenkamp
Nadine J - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvrye mense en rustige omgewing.
Desmond P - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Marisca V - Apr 2023
Algehele gradering
Goed geleë, slegte ervaring met badkamer.
Leo D - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful and tranquil.
Retha M - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige chalet in 'n rustige omgewing.
Natasha K - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was net ñ oornag bestemming.
Angelique P - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Valencia J - Apr 2022
Algehele gradering
It was awesome, I would definitely go again.
Saffy S - Apr 2022
Algehele gradering
Die plekkie is baie mooi. Love love love.
Adele G - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Als skoon en baie netjies.
Liezel R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustige plaasgevoel met vriendelike diens.
Lees meerLynn L - Apr 2022
Algehele gradering
Very nice, love the animals.
André V - Jan 2022
Algehele gradering
Deurslot in so 'n toestand, ons moes elke keer op die terrein soek vir iemand om oop te maak.
Lourens D - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Rene P - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie vir iemand wat hiperskoon is.
Stanley R - Sep 2022
Algehele gradering
Die Wendyhouse is klein en donker en met Eskom se loadshedding was daar wel 'n paar lampe sonder iets om dit mee aan te steek.
Belihante Lodge se terugvoer
Liewe Stanley
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal streef om te verbeter.
Belihante Lodge
Groete
Herne S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer daar oorbly.
Leon K - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Charlet V - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige rustige plek.
Francois D - Feb 2021
Algehele gradering
Van die beste onder die bestes.
Renier K - Jan 2021
Algehele gradering
Mooi plek
Mari N - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend, pragtig!
Michelle V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Rebecca D - Apr 2021
Algehele gradering
Friendly hosts in a lush setting.
Neels M - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die pragtige plek met alles wat nodig is. Werklik 'n oase wat ons beslis weer sal gebruik.
Denzill J - Des 2021
Algehele gradering
'n Rustige atmosfeer.
Christa D - Nov 2021
Algehele gradering
A green oasis
Marida C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Margy C - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing en tuine.
Nic S - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Ronel K - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike eienares.
Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in mooi omgewing.
Rose-ann E - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan, sal dit beslis aanbeveel.
Jacqui V - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Leon G - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik, net warm.
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike en goed georganiseerde mense.
Johan R - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en Aangename verblyf
Kenny D - Sep 2020
Algehele gradering
Die beste blyplek in Upington omgewing.
Mathilda E - Des 2020
Algehele gradering
Lekker stil en afgesonder.
Jorita F - Feb 2020
Algehele gradering
Ons kuier by Belihante Lodge was baie lekker gewees en eienaars is baie behulpsaam.
Kenny D - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Elsabe M - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig.
Ryan M - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Morné R - Okt 2019
Algehele gradering
Belihante is tops!
Elandre R - Aug 2019
Algehele gradering
'n Klein paradys buite Upington.
Juanita V - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Marlene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Huis baie mooi, netjies binne. Geriewe baie goed en almal behulpsaam en vriendelik.
Helandie V - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon gerieflike oornagverblyf.
Johan S - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Lizette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n heerlike 2 dae by hierdie pragtige plek!
Venus D - Des 2019
Algehele gradering
We had a fabulous one night stay.
Paul V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ondervinding.
Amanda L - Sep 2019
Algehele gradering
Belihante Lodge voldoen aan al die enkelreisigers se verwagtinge en nog meer!
Johan S - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig.
Johann H - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik oornag. Gerieflik vir oorslaap.
Carla S - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut pragtige plek en baie rustig.
Dirk B - Mei 2019
Algehele gradering
Dit is altyd salig om uit te span by hierdie rustige plek.
Johan V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Verona E - Des 2019
Algehele gradering
Ry verby, soek eerder ander plek.
Basil C - Des 2019
Algehele gradering
Flaminke unit - unpleasant part of our trip.
Lees meerCharlotte L - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik en baie mooi.
Chris H - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies en uitstekende kliëntediens.
Mossie V - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies en oorgenoeg vir als wat jy wil doen.
Louise B - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en rustig.
Johannes J - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en vriendelike mense.
Joselene D - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Carla P - Sep 2018
Algehele gradering
Retro retreat.
Carine V - Aug 2018
Algehele gradering
Perfek vir oornagverblyf.
Alexander M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker, rustig met die natuurskoon.
Graham H - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Noel V - Jan 2018
Algehele gradering
'n Koel oase in die hittegolf.
Kenny D - Des 2018
Algehele gradering
10 uit 10.
Rizaan W - Jul 2018
Algehele gradering
Die huisie was baie netjies en baie mooi.
Ronel V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike en goed ingerigte blyplek.
Johanco S - Nov 2018
Algehele gradering
Was onaangenaam en onnet.
Nic S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Irene M - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Eileen L - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlik, netjies en pragtige omgewing.
Elzabeth L - Feb 2017
Algehele gradering
Belihante Lodge is gesofistikeerde plaasverblyf.
Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie met lieflike tuine.
Esta S - Des 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, pragtige ligging met vriendelike eienaars.
Rassie E - Des 2017
Algehele gradering
Splendid.
Stephan V - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam gewees.
Ernest M - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik verblyf en vriendlike eienaar.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Ruaan K - Mei 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerBelihante Lodge se terugvoer
Beste Ruaan,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek so jammer dat julle so negatiewe ervaring gehad het by Belihante Lodge. Ek sou baie graag enige ongelukkigheid dadelik uit die weg wou ruim as ek bewus was van die klagtes.
Daar het die vorige aand 'n groot groep mense geslaap wat op toer was en ek het geen klagtes gehad nie. My gaste wat normaalweg in daardie spesifieke kamer slaap was nooit hul eie skottelgoed nie en as daar iets is wat dringend uitgespoel moet word, is daar 'n skotteltjie om op die tafel te sit en dit dan daarin uit te spoel. Dankie in elk geval vir die aanbeveeling om 'n wasbak te installeer, ek sal dit moontlik oorweeg aangesien ek nog nie voorheen versoek daarvoor ontvang het nie. Met jul volgende besoek sal ek dan eerder die houthuisies aanbeveel, wat 'n klein bietjie duurder is.
Ek hoop julle reis was verder sonder enige negatiewe ervarings. Kom slaap gerus weer by ons, ek sal persoonlike aandag aan julle gee!
Groete,
Mariette
Dirk B - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie na 'n lang dag se reis met die mooiste tuin.
Herman H - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Renier J - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies.
Marthie V - Aug 2016
Algehele gradering
Regtig 'n goeie plek om uit te rus na 'n lang reis.
Tharina H - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Renier T - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en mooi. Sal beslis weer daar bly.
Danie K - Des 2016
Algehele gradering
Lieflike plek met alles beskikbaar.
Nick & Corrie P - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties, baie baie goed.
Hercules D - Aug 2016
Algehele gradering
Kan verseker aanbeveel, lekker rustig en veilig.
Carlette S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustige plekkie.
Daniel V - Sep 2016
Algehele gradering
Een heel mooie zeer goed onderhouden lodge.
Arno V - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige oornagverblyfopsie in 'n baie netjiese eenheid.
Ina V - Nov 2016
Algehele gradering
A great place to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lekker plek om te wees.
'n Lekker plek om te wees. Kreatief versierde kamers. 'n Pragtige tuin. Ons beveel die plek beslis aan. Die lekker swembad rond die plek af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Miranda B - Jun 2016
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer met 'n vriendelike gasheer.
Lees meerMarelize D - Aug 2016
Algehele gradering
My verblyf by Belihante was ongelooflik.
Nico B - Jan 2016
Algehele gradering
Op doorreis een prima verblijf.
Henk L - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker stil oornagverblyf.
Belihante Lodge se terugvoer
Belihante Lodge is nie in 'n industriële gebied geleë nie en ek daar is definitief nie 'n varkplaas naby die lodge geleë nie! Belihante is in 'n boerdery gebied geleë, vandaar die heerlike rustige plaasatmosfeer!
Hennie K - Feb 2016
Algehele gradering
Die akkommodasie is skoon, gerieflik en netjies.
Belihante Lodge se terugvoer
Hennie, stuur vir my jou kontakbesonderhede want ek het nie so ñ naam op my boeke nie sodat ek dit kan opvolg en die saak regstel! Dankie Niekie
Derek M - Apr 2016
Algehele gradering
Never again will we stay at this establishment.
Lees meerLeon L - Sep 2016
Algehele gradering
Reg vir een aand.
Danielle C - Des 2015
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly!
Peter H - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Anita G - Okt 2015
Algehele gradering
Prachtig!
Norette P - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies en ons het dadelik welkom gevoel.
Chris T - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker nuut en luuks. Sal weer daar bly. Baie lekker, net jammer ons het net oornag.
Celeste V - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Mev N - Apr 2015
Algehele gradering
Puik verblyf!
P.S. V - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlike, stil en rustige omgewing.
Samantha B - Feb 2015
Algehele gradering
Peaceful, friendly and relaxing.
Lynette O - Jan 2015
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Leo D - Des 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en uitstekende diens.
Emma C - Des 2015
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Ludi N - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en netjies.
Amanda C - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was net wat ons ingedagte gehad het vir die naweek. Die rustigheid en pragtige omgewing is net wat ons benodig het.
Dirk C - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlik oorgebly!
Lezel M - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Reshal L - Jan 2015
Algehele gradering
Pleasantly surprised
Lees meerPostma D - Aug 2015
Algehele gradering
Die gasvrou was baie professioneel en vriendelik. Ons het lekker geslaap.
Chantelle V - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Mossie V - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was so lekker om net weg van die gedruis te kom en ons kon braai en dit was veilig.
Chris V - Jan 2015
Algehele gradering
Verblyf was goed.
Lees meerBelihante Lodge se terugvoer
Jammer dit was my skuld! Mariette was weg en ek het vir jou gesê dit is reg om 1 dag vroeër in te kom! Sorry! Maar jy het darem verniet gebly en lekker gekuier?
John C - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Angelique H - Sep 2015
Algehele gradering
Dis mooi, netjies en veilig.
Patrys B - Jul 2015
Algehele gradering
Het daar oornag op pad na Namibië. Met terugkoms dit weer gedoen, al was dit nie deel van my oorspronklike reisplanne nie.
Gert G - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekende plek met baie karakter!
Hester Aletta F - Aug 2015
Algehele gradering
In die natuur, regte plaasgevoel, tog naby aan die dorp.
Franco H - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies en veilig.
Daleen D - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Sonja G - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en ek sal kothuisies definitief aanbeveel maar nie die kamers - dis koud en donker.
Irene R - Apr 2015
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Riaan L - Jan 2015
Algehele gradering
Nie so aangenaam nie.
Belihante Lodge se terugvoer
Dit was my fout! Jammer! Maar probleem was uitgestort en julle het heerlik gekuier!
Carin B - Des 2014
Algehele gradering
So lekker dat ons 'n 2de nag gebly het!
Angelica H - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend!
Nicolette L - Des 2014
Algehele gradering
'n Regte oase in die middel van die woestyn.
Gert K - Des 2014
Algehele gradering
Lekke geslaap!
Nico U - Des 2014
Algehele gradering
Alles was aangenaam.
Tersia A - Des 2014
Algehele gradering
Goed.
Gideon S - Okt 2014
Algehele gradering
Lekker op-die-plaas gevoel.
Ronald F - Okt 2014
Algehele gradering
Baie nice plek.
Marisa F - Sep 2014
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Derek C - Aug 2014
Algehele gradering
Very warm welcome, well appointed units in secure surrounds.
Lees meerAlie V - Sep 2014
Algehele gradering
Kan nie wag om weer by Belihante uit te span nie!
Jan V - Aug 2014
Algehele gradering
Excellent - highly recommended
Lezel M - Des 2014
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Marietjie V - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Hugo B - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekend
Stefanie L - Nov 2014
Algehele gradering
We enjoy every moment.
Lizanne N - Sep 2014
Algehele gradering
Lieflike verblyf!
Japie M - Des 2014
Algehele gradering
Verblyf uitstekend, behalwe dat die trappe te steil en gevaarlik is vir ouer mense.
Bella V - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlike en aangename omgewing.
Chantelle V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie mooi en vriendelike personeel.
Ina E - Okt 2014
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, baie skoon en netjies gewees.
Wesley P - Aug 2014
Algehele gradering
Very beautiful
Johann F - Sep 2014
Algehele gradering
Funksioneel en alles wat nodig is.
Pauline S - Des 2014
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad na die Weskus.
Cecile S - Des 2014
Algehele gradering
Rustig plaas-atmosfeer.
Marius N - Sep 2014
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Eric G - Aug 2014
Algehele gradering
Mooi skoon!
Johan M - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelik ontvang met die gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons tevrede te stel.
Alette C - Sep 2014
Algehele gradering
Perfek vir oornag; baie gerieflik en lekker.
Rti P - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en dit was baie rustig.
Reinet J - Aug 2014
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Alta V - Aug 2014
Algehele gradering
Netjies!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 184, Straussburg, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang