Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Belihante Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Michele F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het 2 aande oorgebly vir 'n troue by Wingerdskuur. Die plek is mooier as die fotos! Die gasheer het baie moeite gedoen. Die plek was skoon en netjies en die bed het soos 'n wolk geslaap. Ons kon lekker braai langs die swembad by die lapa. Ons het selfs ons oggendkoffie op die boom swing geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gekuier, mooi huis met alles wat nodig is. Wonderlike gasheer. Ruim huis met alles wat nodig is. Privaat. Ons het dit geniet. Wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Belihante Lodge
Baie dankie! Hoop om julle binnekort weer te sien!

Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam. Al het ons 'n bietjie laat daar aangekom, was dit 'n aangename verrassing. Die donderstorm was ook spectacular!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle (datalan) V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Relaxing. Was very nice, relaxing. Wish I could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus J
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Fantasties. Ons bly was uitstekend. Die diere (perde, skape ens.) daar rond gee 'n fantastiese atmosfeer. Skoon perseel en lieflike mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Callie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Lekker oornag stop op pad Kgalagadi toe. Tuin is pragtig, lower groen. Swembad is heerlik na 'n lang, warm dag se stofpaaie ry. Kwikstertjie is 'n mooi, goed ingerigte houtchalet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen L
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Goeie ligging tussen Kgalagadi en Bloemfontein. Vriendelike ontvangs met plaasatmosfeer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

A place to go to again. We had a lovely peaceful stay. The property has a pool with a lapa and a beautiful garden. It is safe, there is WiFi and air cons for the heat. Not too far from town to go and do shopping and eat out, although it is self-catering. Close to a wedding venue and lovely for a family retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Lekker gebly. Baie mooi lodge. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs, goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Niekie
Belihante Lodge
Baie dankie! Dit was heerlik om julle as gaste hier te akkommodeer! 5/5 vir julle!

Lea B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mei 2025

Netjiese gasvrye verblyf. Heerlik gebly, baie gasvrye eienaars, net WiFi 'n groot probleem vir sakereisigers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Niekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 184, Straussburg, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5222a5899570252ac5b1d6669f0cb5e8625bbed3da49fa2720a6295b1a39dc91223991cfa48a9f38e56ebec3b32ea3b8f2b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 184 Perseel Straussburg 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.435508 21.336221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456