Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bell House Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Bell House Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Angela B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Impressed!

Great accommodation, will stay there again.

Byron E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron E

Warm, convenient and clean.

The host was really welcoming and made us feel right at home from the moment we got there. The house was larger than expected with all amenities on site, including electric blankets and some "sort Wyn" to warm us up. The house is conveniently located close to the golf course with beautiful views of the mountain. Thanks for having us, we will definitely be back same time next year.

Lynette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Chris, dankie. Ons waardeer jou.

Sal beslis altyd daar oorslaap as ek Jefferies Baai toe gaan. Ry eerder as om in Colesberg weer oor te slaap. Gasvry en waarde vir jou geld. Beautiful plek om te bly.

Andre V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Fantastic.

It was amazing at NYC.

William H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Welcoming and comfortable.

We were invited in very promptly to our arrival, the owner was very kind and helpful, and the space we were staying in had everything we needed and was very neat and comfortable.

Jacques D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Baie lekker gekuier.

Baie netjiese plekkie. Uitstekende diens ontvang van Chris af. Sal definitief weer gaan kuier.

Christo V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Spacious, well-appointed accommodation.

We enjoyed our stay. The apartment is well-appointed, clean, and spacious.

Adele W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik gebly!

Ons sal beslis Bell House aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Netjies en goed ingerig.

Elaine V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Gerieflike en netjiese verblyf.

Baie mooi en gerieflike huis met alles wat jy kan nodig hê. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorslaap.

Christina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Aangenaam.

Mense was vriendelik en behulpsaam. Was netjies en skoon.

Irene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Great and beautiful place to stay we will definitely book our stay with Bell House again. Thank you.

We really enjoyed our stay and thank you for your friendliness and great hospitality.

Pieter F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Uitstekend!

Ons het baie lekker gebly. 5/5! Welgedaan! Skoon, netjies en veilig.

Waldemar V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V

Uitstekend.

Baie lekker en besonderse ruim tweeslaapkamerwoonstel in 'n pragtige tuin en rustige deel van die dorp. Hartlik ontvang en heerlik gekuier.

Tersia R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia R

Baie lekker skoon en vriendelike diens.

Ou plattelandse gasvryheid in 'n pragtige huis en omgewing, ons het dit geniet en sal definitief weer daar oornag. Ons kan dit hoogs aanbeveel. Sterkte vir die toekoms.

Leon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Goeie ligging en 'n lekker stil area.

Baie gerieflike blyplek. Baie goed toegerus. Ons het die binnebraai op 'n koue aand baie geniet.

Monique B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

A very pleasant stay.

Very neat and tidy. Friendly hostess.

Johnny O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny O

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Chris het ons laat welkom voel.

Jean J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J

Pragtige, gerieflike, skoon en heerlike kuier akkommodasie.

Bell House is 'n pragtige, gerieflike, skoon en heerlike kuier akkommodasie. Die eienaars laat mens baie welkom voel en die blyplek beskik oor al die geriewe wat 'n mens kan benodig vir 'n heerlike kuier. Die slaapkamers is ruim en pragtig ingerig en die skilderye en ander dekor laat dit behoorlik soos huis voel. Gaan beslis weer daar oorbly wanneer ons in Somerset-Oos is.

Wb B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wb B

Baie mooi plek, netjies en skoon.

Baie goeie waarde vir geld.

Lynette S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Onvergeetlik.

Pragtige plek en ideaal geleë. Ontvangs van eienaar so aangenaam. Het dadelik tuis gevoel. Alles so mooi aan ons verduidelik ten spyte daarvan dat ons net een nag daar vertoef het. Sal enige persoon aanbeveel om hulle te ondersteun. Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker ondervinding in 'n pragtige plek met die beste waarde vir geld.

Bell House Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie julle was wonderlike gaste. Altyd were welkom. Groete, die wilkens.

Bell House Akkommodasie
Rene W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W

Warm welcome and mind blowing breakfast.

Our hosts were so kind, friendly and generous. They have split their home to create a really warm and cozy little cottage that has everything you need. The chocolates by the bedside were such personal touch that blew us away. Chris is not only a published botanist but also a budding artist. His amazingly detailed paintings are placed all over the cottage depicting Eastern Cape scenes. They have a diverse selection of books for young and old. They have a few fruit trees on the property so for breakfast most of the condiments were homemade. The fig jam, chutney, venison sausage, orange juice all came from their little garden. It was cold so Chris laid out a large amount of wood for us to burn through the night. We will definitely stay at Bell House Akkommodasie again.

Bell House Akkommodasie se terugvoer

Hi Rene,
Thank you for the positive review. It was only a pleasure hosting you and your family.

Bell House Akkommodasie
Ida R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida R

Heerlike ontspanne verblyf.

Hierdie huisie het alles wat jy mag nodig kry. Die tuin is 'n lushof en die eienaars doen regtig moeite om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Sal beslis weer daar gaan bly.

Reoné T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reoné T

Rustig en stil.

Ons het heerlik gebly. Om die nag voëls te hoor in die aand as jy in die bed lê was 'n hoogtepunt. Ons was so gehelp met ons baie versoeke met uitsonderlike goeie diens en vriendelikheid. Ons sal definitief weer Bell House besoek. Baie dankie.

Bell House Akkommodasie se terugvoer

Dankie Reone, julle is altyd welkom. Groete, Chris.

Bell House Akkommodasie
Belinda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Oornagverblyf.

Ons het ongelukkig net een nag oorgebly, maar wens ons kon vir langer bly. Alles was mooi, netjies, skoon en keurig ingerig. Baie goed toerus met 'n heerlike kaggel/binnebraai wat snoesig was. Chris was ook 'n baie aangename gaaheer. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Truus H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truus H

Our accommodation was fit for our purpose, as we just needed a place to bed down for the Bedford Garden Festival.

The cottage is very neat and clean. A good and economic place to stay when you need to be in the area.

Christo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M

Tranquil.

Clean, peaceful, spacious, friendly.

Melanie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F

Baie netjiese en ruim ou Kaapse kuier.

Pragtige omgewing. Selfsorgeenheid was netjies met ruim kamers, kombuis en kuier-area. Het die oudhede en Afrikaanse boeke oor oudhede baie geniet. Sal weer besoek.

Marie-louise D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise D

Fantastiese oornagverblyf.

Uiters gasvrye ontvangs. Die kothuis is so smaakvol gemeubileer en het al my verwagtinge oortref.

Bell House Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Bell House Akkommodasie
Nadia S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Ons kuier by The Bell was absoluut fantasties. Ons het elke oomblik geniet.

Ons is ontvang met wonderlike gasvryheid by The Bell, en op die hande gedra. Die eienaar het uit sy pad uit gegaan om vir ons ekstra moeite te doen. Alles was absoluut netjies. Elke kamer was skoon en in elke vertrek was die mooiste blomme. Ons was ook bederf met koffie, beskuit en sjokolade. Selfs die vuur was vir ons reggepak en ons moes hom net aansteek. Dit is ook geleë op 'n besonderse mooi plek en ons het 'n pragtige uitsig op die berg gehad. Ek sal The Bell beslis vir enige iemand aanbeveel!

Hector V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector V

Akkommodasie was baie goed en gerieflik, goeie diens

Baie goeie waarde vir geld, Bell House word sterk aanbeveel vir enige tipe reisiger.

Belinda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Chris was an excellent and welcoming host who fussed about our comfort.

We were warmly welcomed by Chris. The extra touches of refreshments and chocolates were much appreciated. We would highly recommend this Bell House accommodation. Thank you Chris.

Tertius G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius G

Uitstekend.

Uitstekende akkommodasie, sterk aanbeveelbaar.

Bell House Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Bell House Akkommodasie
Clarence C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarence C

Nice and relaxing. Hosts were great.

Will go back there anytime.

Bennie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie P

Skoon en netjiese verblyf!

Heerlike binnebraai.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bell-straat 7, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe69ffb46d59bd29e3dc46e5813e8ee5fe36b109c87b62527c1f9da7323f22721c31af2b1f8764314ed5e177447017805dc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 7 Bell Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.717476235992 25.577138634918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang