Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bell Park Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gail V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Comfortable, clean, safe, convenient. We enjoyed our stay. It was like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Visser E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly, baie dankie vir die gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful. Very peaceful, the hosts made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Good value for money and not far from the main centre. It was a lovely place on a farm not too far from the main road. We had the cottage with 2 bedrooms but only made use of the one bedroom. The cottage was comfortable with hot water, a good bed, nice duvet and pillows, and a fireplace (we didn't need it as it was quite warm). The kitchen was equipped with all the basics, and there was nothing we needed. The host warned us about the road, but it wasn't too bad at all and easily negotiable even at night. The cottage did not have a view of the mountains but looked out onto a nice garden. We thought it might be noisy as when you come in the main gate, there is a lot of machinery being worked on. However, this was not the case, and it was peaceful the whole time. Lovely birdlife around in the beautiful garden. There are 2 dogs, and they are very sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Heerlik gebly op die plaas, gehou van die plaas atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Baie gasvrye mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2024

Lekker gebly maar net bietjie ver van die hoof pad. Ons het die verblyf geniet. Dit is net bietjie ver van die hoof pad. Dit is veilig en alles wat mens nodig het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich Z
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Rustig en fantasties. Rosemary en Heidi is waardige gasvroue en het uit hulle pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak. Dit is ongelooflik veilig en die uitsigte rondom die plaasopstal is iets besonders. Baie dankie vir die bottels heuning wat ons kon koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmabatho T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lovely homey stay. Rose was an exceptional host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Cosy and comfortable - homey. Rosemary went out of her way to make us feel welcome. Both Rosemary and John were very accommodating and understanding as our plans seemed to change daily. Would definitely stay here again and use it as a base to explore the area in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Dis stil, ongelooflik mooi natuurskoon en die plek is baie skoon en netjies. Jy het wel nie uitsig op dam en berge, maar kan in die massiewe groot en mooi tuin rond beweeg waar jy wel uitsig op die dam en berge het. Lekker pad vir stap en fiets ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rose-mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 Champagne Valley, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c4e1caf2cff0f5329e5f22b84b2102f9392bd89489f7f823989ae928d2be178c4a413772b1a50215b9d4d24ea86fdca0806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 R600 Champagne Valley Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.967863824758 29.429949171793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang