Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bell Rosen Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Esta S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Baie geniet om daar te oornag. Gordyne kan wel meer lig keer in aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley C
Kort verblyf
4.0
Jul 2022

Baie koud ontvangs. Hulle praat basies nie eers met hulle kliënte - jy sit in stilte en eet jou ontbyt. Ek het probeer om geselskap to maak and hulle antwoord jou and gee niks meer. Hulle sê "home away from home", darem praat die mense in my huis bietjie met my in die oggend. "How did you sleep? How's your trip going? Is everything satisfactory in your room?"

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

'n Oase. Ons was in die Kaap vir die begrafnis van 'n vriend. Ons het twee nagte oorgebly. Bell Rosen was 'n oase vir ons. 'n Heerlike, deeglike ontbyt het ons krag vir die dag gegee. Die kamers was perfek en die omgewing lieflik. Daar is 'n gerieflike sitkamer waar ons met ou vriende kon kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryno
Bell Rosen Guest House
Goeie dag Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons strewe daarna om al ons gaste die beste ervaring te gee en dit is verblywend om te hoor dat julle dit so ondervind het. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Vriendelike Groete, Ryno Fourie

Lucille V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Baie lekker gebly! Bed net baie hard. Regtig aangename verblyf en behulpsame mense. Net jammer oor baie harde bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryno
Bell Rosen Guest House
Hello Lucille Baie dankie vir u terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons is bly dat jul die verblyf by ons geniet het. Die Cloud Nine matrasse in die kamers is nog baie nuut en dus mag dit dalk nog hard voel. Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom. Vriendelike Groete Bell Rosen Gastehuis

Nicola D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2017

Aangename, vriendelike personeel en skoon gerieflike kamers. Geen probleme gehad nie. Aangename verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Wat 'n wonderlike ervaring! Ons het soos konings gevoel in die Chester Williams suite! Ons sal definitief weer by Bell Rosen inboek. Elke besoek daar was nog 'n baie goeie ervaring - en waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryno
Bell Rosen Guest House
Beste Anne-marie, Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer! Ons is so bly dat jul die verblyf by Bell Rosen geniet het. Dit is altyd 'n plesier om jul hier te verwelkom. Vriedelike groete, Elize Bell Rosen Gastehuis

Barend V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2015

Baie aangenaam in ruim vertrekke en puik ontbyt. Baie aangenaam. Hou van die ruim vertrekke. Ontbyt puik. Lugversorging sou prentjie afgerond het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius L
Kort verblyf
4.0
Feb 2014

Very good Enjoyed the stay! Wished there had been air-con due to the hot conditions during our stay. Safety for perimeter and cars a concern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annemieke V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2014

Goed, maar stort in bad onaangenaam. Mooi, gasvry, vriendelike en netjiese plek, maar sal nie weer 'n kamer wil hê waar stort in 'n bad ingebou is nie en die straatlig so helder in die kamer inskyn nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Martie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2013

Very pleasant stay. All services rendered with a warm and welcoming smile. I would stay here next time, and the next, when on business in the area. I have recommended Bell Rosen to my fellow colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ryno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-straat 116, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZjE3MmI5LWY2MmItNDljNy1hYjI5LTgxOGVhZGYyYzkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 116 Kommissaris Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.869542257741 18.616014046033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang