Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Blue Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marguerite B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik! Ongelooflik lekker gebly. Baie mooi en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rynette
Bella Blue Guesthouse
Dankie Marguerite. Sal heerlik wees om julle weer te huisves.

Marike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons bly nog elke keer baie lekker! Dis altyd so mooi skoon en netjies! Weerens baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons beste gaste huis in Bloemfontein! Bella Blu stel nooit teleur nie, dit bly een van ons beste gastehuise in Bloemfontein, dit is voorwaar heerlik om daar te bly, die kamers baie ruim en pragtig, die ontbyt altyd heerlik, voel soos home away from home, dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rynette
Bella Blue Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie Dawn. Altyd lekker as julle kom kuier.

Sandra E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Rustige omgewing en sentraal naby alles. Bella Blue is by verre een van die mooiste gastehuise waar ons al oorgebly het. Die kamers is baie ruim en smaakvol ingerig. Die kombuisie het alles wat mens benodig. Dit is in 'n area wat sentraal is aan skole, die universiteit en lekker restaurante. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rynette
Bella Blue Guesthouse
Baie dankie, Sandra. Julle was fantastiese gaste.

Elmarie B
1 nag
5.0
Jan 2024

Excellent. Excellent, enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ideale verblyf naby Oranje Meisieskool. Staatmaker-verblyf, naby Oranje Meisieskool, in 'n stil woonbuurt. Die keurige winkeltjie op die perseel is 'n oulike ekstra. Diegene wat nie kan trappe klim nie, moet heroorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Comfy well thought out space. Communication from the host was clear and prompt. Appreciated the port, brownies, beverages, muesli and yoghurt. Bed was very comfy. Great for an overnight stop. Easy walk to Oranje Meisies if parents need to watch hockey tournaments. May be a problem if you are light sensitive when sleeping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sorika E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig, pragtig, gemaklik. Pragtig! Wonderlike gasvryheid en gasvrou - sy het aan alles gedink! Ons het baie bederf gevoel. Baie lekker gebly en sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rynette
Bella Blue Guesthouse
Baie dankie. Sal wonderlik wees om jou weer hier te hê.

Nico P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

My wife and I enjoyed our stay and would recommend Bella Blue to others! My wife and I really enjoyed our stay. The owner was very friendly and made a lot of effort to accommodate us. The room was neat and clean, and the location was quiet, so we had a great night of sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie spesiale en een van die beste gaste huise in Bloemfontein! Soos altyd net 'n plesier om hier te bly, die kamers super spesiaal, pragtig skoon en stylvol, die ekstra detail baie spesiaal, ontbyt soos altyd super heerlik! Altyd bereid om die ekstra myl te gaan, welgedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 18, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0979 26.2222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang