Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Blue Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Bella Blue Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marguerite B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite B

Ongelooflik!

Ongelooflik lekker gebly. Baie mooi en netjies!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Dankie Marguerite. Sal heerlik wees om julle weer te huisves.

Bella Blue Guesthouse
Marike S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Ons bly nog elke keer baie lekker! Dis altyd so mooi skoon en netjies!

Weerens baie lekker gebly!

Dawn W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Ons beste gaste huis in Bloemfontein!

Bella Blu stel nooit teleur nie, dit bly een van ons beste gastehuise in Bloemfontein, dit is voorwaar heerlik om daar te bly, die kamers baie ruim en pragtig, die ontbyt altyd heerlik, voel soos home away from home, dankie vir alles!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Dawn. Altyd lekker as julle kom kuier.

Bella Blue Guesthouse
Sandra E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Rustige omgewing en sentraal naby alles.

Bella Blue is by verre een van die mooiste gastehuise waar ons al oorgebly het. Die kamers is baie ruim en smaakvol ingerig. Die kombuisie het alles wat mens benodig. Dit is in 'n area wat sentraal is aan skole, die universiteit en lekker restaurante. Sal definitief weer daar oorbly.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Sandra.
Julle was fantastiese gaste.

Bella Blue Guesthouse
Elmarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Excellent.

Excellent, enjoyed our stay.

Lydia N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Ideale verblyf naby Oranje Meisieskool.

Staatmaker-verblyf, naby Oranje Meisieskool, in 'n stil woonbuurt. Die keurige winkeltjie op die perseel is 'n oulike ekstra. Diegene wat nie kan trappe klim nie, moet heroorweeg.

Sally M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally M

Comfy well thought out space.

Communication from the host was clear and prompt. Appreciated the port, brownies, beverages, muesli and yoghurt. Bed was very comfy. Great for an overnight stop. Easy walk to Oranje Meisies if parents need to watch hockey tournaments. May be a problem if you are light sensitive when sleeping.

Sorika E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sorika E

Rustig, pragtig, gemaklik.

Pragtig! Wonderlike gasvryheid en gasvrou - sy het aan alles gedink! Ons het baie bederf gevoel. Baie lekker gebly en sal weer.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Sal wonderlik wees om jou weer hier te hê.

Bella Blue Guesthouse
Nico P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

My wife and I enjoyed our stay and would recommend Bella Blue to others!

My wife and I really enjoyed our stay. The owner was very friendly and made a lot of effort to accommodate us. The room was neat and clean, and the location was quiet, so we had a great night of sleep.

Dawn W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Baie spesiale en een van die beste gaste huise in Bloemfontein!

Soos altyd net 'n plesier om hier te bly, die kamers super spesiaal, pragtig skoon en stylvol, die ekstra detail baie spesiaal, ontbyt soos altyd super heerlik! Altyd bereid om die ekstra myl te gaan, welgedaan!

Dawn W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Fantastiese juweel van 'n plek!

Altyd awesome by Bella Blue, alles so pragtig, en die detail ongelooflik, die ontbyt beveel ek ook aan!

Louise V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Heerlike gastekamer, pragtig en mooi!

Heerlik weereens gebly, baie gerieflik, lekker bed en die ontbyt opsie was baie. Lekker! Voel bederf daar!

Christiaan H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Die beste gastehuis in Bloemfontein!

Ek reis gereeld deur Suid-Afrika met 'n motorfiets en Bloemfontein is meestal 'n oornagplek vanweë die sentrale ligging. Bella Blue was by verre nog die beste gastehuis in Bloemfontein waarvoor ek met 100% oortuiging vol sterre gee vir al die kategorieë van terurgvoer. Baie dankie vir die eienaar wie waarlik reisigers se behoeftes verstaan na 'n lang dag op die pad.

Roeleen C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen C

Stylvol, warm, skoon en veilig.

Nettie was ongelooflik behulpsaam vir 'n gesin met klein kinders en het ons baie tuis en spesiaal laat voel. Haar kamers is pragtig en meer as genoeg toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar bly.

Carina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Ideale oornagbestemming in Bfn.

Bella Blue was keurig, rustig en alles wat ons nodig hehad het. Baie dankie.

Welmarie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmarie C

Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

Ons is vriendelik ontvang deur Nettie, plek is lieflik, skoon en atmosfeer rustig. Baie goed toegerus, alles wat ek verkies by 'n gastehuis. Al wat ek kan sê die beste waar ek nog ooit gebly het. Absoluut fantasties!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Welmarie. Sal heerlik wees as julle weer hier bly.

Bella Blue Guesthouse
Simone B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Luuksheid en aandag op die detail.

Bella Blue Guesthouse is die beste waarde vir geld en die mooiste gastehuis waar ons nog gebly het. Daar is aan die kleinste detail gedink en hulle het bo en behalwe alles gedoen waaraan ons moontlik kon dink. Amper asof hulle ons gedagtes gelees het en geweet wat ons gaan nodig hê voordat ons geweet het. Baie baie baie dankie, ons is vir seker terug!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Ongelooflik dankie vir die wonderlike review. Sal heerlik wees om julle weer te huisves.

Bella Blue Guesthouse
Abraham W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham W

Juweel van 'n Plek.

Hierdie is 'n absolute juweel in Bloemfontein, ons sal nie sommer weer 'n ander plek gebruik nie, hulle kamers is stunning en die hele ervaring insluitend die ontbyt wat hulle vir mens in jou yskas sit, is baie baie spesiaal, ons reis baie vir besigheid en hierdie is voorwaar amper die beste in Suid Afrika!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooiste resensie. Ek waardeer dit opreg.

Bella Blue Guesthouse
Marius E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E

Verbaas deur die moderne kamer.

Ons het hier gebly as deel van ons wittebrood. Perfekte plek vir aand se rus.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie julle. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Bella Blue Guesthouse
Esthea D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthea D

Fantasties.

Mal oor die detail en ekstra moeite wat Rynette gedoen het.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Was heerlik om julle hier te hê. Baie dankie vir mooi review.

Bella Blue Guesthouse
Adri B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Gasvrou so vriendelik, voel soos jou eie huis.

Lekker waarde vir geld, sal weer daar bly.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Ag dankie vir mooi resensie, Adri. Sal heerlik wees om julle weer te huisves.

Bella Blue Guesthouse
John W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Baie lekker en professioneel.

Ek het my bespreking verkeerd gehad, maar hulle kon gelukkig laataand vir my tegemoetkom. Lekker kossies, koeldrankie en bakkie vars vrugte en muesli wat glad nie deel van die deal was nie. Lekker warm geslaap. goeie verrassing om so 'n goeie plekkie te ontdek.

C S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C S

Heerlik!

Blaarryke Asemhaal tussen die voëls in Bloemfontein! Skoon, luuks, sentraal. Lekker ontspan!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Hoop ons sien julle weer.

Bella Blue Guesthouse
Eric W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric W

Lekker bly by Bella Blue.

Wonderlike gasvryheid van Nettie. Die kamer is baie skoon, gerieflik en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Yolande D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Sien sterre.

Baie netjies en met als wat jy nodig het. Ontbyt is heerlik. Beveel hulle aan!

Chantelle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M

Beste gastehuis wat ek al in gebly het.

Ek sal definitief weer gebruik maak van die akkomodasie.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ek hoop om julle binne kort weer hier te sien.

Bella Blue Guesthouse
Henk En Christelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk En Christelle V

Pragtige, rustige en veilige verblyf.

Bella Blue is 'n pragtige gastehuis, in 'n rustige woonbuurt en mens het heeltyd veilig gevoel. Veilige parkeerplek vir jou voertuig en 'n heerlike ontbyt. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Bella Blue Guesthouse
Abraham W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham W

Baie netjies, gerieflik en baie mooi.

Hierdie was beslis die beste vonds om te ontdek vir enige sakeman wat moet oorslaap in Bloemfontein. Goeie waarde vir geld, mooi, veilig, kon niks fout kry nie. Pragtige plek.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Ek waardeer dit ongelooflik, baie dankie. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Bella Blue Guesthouse
Franco B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco B

Baie netjies en gerieflik.

Die kamer was baie netjies en die diens was baie goed gewees. Sal beslis hul aanbeveel.

Sieg V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sieg V

Baie lekker geslaap en baie lekker geëet.

Rynette het vir ons 'n ekstra kamer gratis aangebied by ons aankoms. Sy het baie moeite gedoen om vir ons aandete en ontbyt te voorsien. Dit was 'n 5 ster-ervaring.

Alani Aucamp A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alani Aucamp A

Perfek! Ideaall! Elke sent werd!

Vir my was die ondervinding meer as wat ek verwag het! Baie luuks, baie netjies en modern! Rynette is 'n droom gasvrou! Doen jouself 'n guns en gaan slaap daar oor.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Alani, baie baie dankie vir jou mooi resensie. Dit beteken ongelooflik baie.

Bella Blue Guesthouse
Jc V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Heerlik!

Goed ontvang en netjiese geriewe.

Yolandie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Baie hulpvaardig, goeie diens.

Alles word in besonderse detail gedoen om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Yolandie. Dit is net 'n plesier om gaste te bederf.

Bella Blue Guesthouse
Marike S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Wonderlike verblyf!

Baie vriendelike diens, baie skoon en ons is baie bedref omdat dit ons huweliksherding was. Ons was baie beïndruk met alles!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie julle. Ons bederf weer as ons julle sien.

Bella Blue Guesthouse
Xander T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander T

Baie aangenaam verras.

Ek sal definitief hierdie gastehuis aan enigiemand wat ’n wegbreek soek aanbeveel - luuksheid en liefde!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Xander. Hoop ons sien julle weer.

Bella Blue Guesthouse
Leoni J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J

Uitstekend.

Veilig, waarde vir geld, vriendelik en behulpsame diens. Uitstekende ligging. Sal enige tyd weer besoek en aanbeveel.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Leoni.
Hoop om julle binnekort weer te bederf .

Bella Blue Guesthouse
Paul V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

What a gem.

Took a chance based on the reviews and it was exactly as promised and better. Rynette, the owner, made the stay special from asking my meal preference before checking in, to a lovely upgrade and she has pride in her establishment. Fantastic rooms with everything you require, lovely kitchen, coffee machine and tasty breakfasts, which are in the fridge for you to eat at your leisure. The little extras, such as pastries for tea, attention to detail, spotless rooms and crisp clean linen are far better than found in many other similar places. The restaurants are close by and the area is quiet and peaceful with adequate safe parking. If ever I am back in Bloemfontein I will only have once place to stay.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie Paul vir die wonderlike "review". ek waardeer dit baie. hoop ons sien julle gou weer

Bella Blue Guesthouse
Errin E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errin E

Die beste in Bloem!

Was so beïndruk met alles van julle. Die mooiste kamer, beste fasiliteite, die beste ontbyt en by ver die beste gasvryheid. Sal vir seker weer kom!

Lydia N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Ideale verblyf in Bloemfontein.

Mooi kamer op die balkon, stil buurt, veilige parkeerplek. Oulike deurnag-winkeltjie op die perseel.

Elsa S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Ons was aangenaam verras met die verblyf en heerlike ontbyt!

Vriendelike ontvangs, baie entries, en aanbevelenswaardig.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie julle. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Bella Blue Guesthouse
Douglas S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas S

Relaxed, rest stop.

Great room for an overnight stay. Lovely service!

Carolie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolie S

Lekker ruim kamers, puik skoonmaak diens, keurige ontbyte.

Heerlik gekuier. Kamers met koel, kraakvars wit linne. Kombuis baie goed toegerus. Lekker om wakker te word en op jou stoep tussen die blare en voels ontbyt te geniet. Lekker Asemhaal Verblyf! Sentraal, tog midde in die natuur. Konstruktiewe kritiek, die feit dat rokers langs jou op die stoep mag rook is definitief 'n groot negatief vir nie-rokers.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Carolie. Hoop om julle weer te sien.

Bella Blue Guesthouse
Nicojan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicojan B

Pragtige luukse gastehuis teen ’n goeie prys.

Die ontbyt wat mens in die kamer kan geniet maak dit ekstra spesiaal. Topgehalte dekor, veilig en privaat. Ons het heerlik gebly.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Nicola. Hoop om julle weer te sien.

Bella Blue Guesthouse
Anri V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Netjiese kamers met gereed gemaakte maaltye en noodsaaklikhede.

'n Baie goeie oornagpunt vir besigheidsdoeleindes, asook om vir langer tydperke aan te bly. Gemaklik en verfrissend. Skakel af en herlaai 'n bietjie.

Lydia N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Ideale verblyf in Bloemfontein.

Bella Blue is 'n pragtige plek, rustig en goed versorg. Die gasvrou is hulpvaardig - sy is uitgeknip vir so 'n onderneming. Die heerlike ontbyt in die yskas wat rustig op jou eie veranda genuttig kan word, was 'n welkome aanslag. Ook die oulike winkeltjie op die terrein wat 24/7 beskikbaar is vir noodsaaklikhede en snoepgoed, is 'n pluspunt. Ons sal Bella Blue beslis weer besoek.

Louw W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw W

Stylvol, mooi & stil omgewing, hartlike & vriendelike gasvrou.

Beslis 'n spesiale plekkie om rus te vind na lang dag se reis. Ideaal om selfs ook vir paar dae te bly en Bloemfontein en kontrei te ontdek. Luuks, stylvol & afgerond met vriendelike diens.

Rod M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod M

Would recommend highly!

Brilliant place! Lovely personal service and superb setting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal dit beslis aanbeveel!

Briljante plek! Lieflike persoonlike diens en 'n pragtige area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, Rod.

Bella Blue Guesthouse
Joané U - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané U

Uitstekend.

Pragtige plek, vriendelik diens, ek kan geen fout vind nie, sal dit vir seker aanbeveel!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Joané!

Bella Blue Guesthouse
Karen S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Fantasties.

Dit was 'n heerlike plek om in te bly, als was gerieflik en pragtig.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Karen. Ek waardeer dit.

Hoop ons sien julle weer.

Bella Blue Guesthouse
Jackie P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

Outstanding.

Belle Blue was magnificent, the bed was large and very comfortable with normal size pillows available for a comfortable sleep. Everything you require for a night away is available in the room. The breakfast was outstanding. Rynette is very friendly and helpful. Thank you for a wonderful stay.

Jayne R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne R

Simply amazing.

What a lovely place to stay from start to finish. The hosts are very friendly and hospitable. The environment is safe and inviting. The rooms are lovely, clean, with everything possible that you need including a lovely coffee machine! The breakfasts are divine and the fridge with water, juice, milk and condiments etc. Easy access to the schools, shopping centres and I felt very safe walking from the accommodation to the school that was hosting a tournament this weekend. Thank you so much. It's the best place I have stayed in for a long while. Keep up the good work and will definitely use Bella Blue again in the future and will recommend to my friends.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Jane.
Hope to see you soon.

Bella Blue Guesthouse
Marike M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M

Als was lekker, mooi en goed.

Gasvrou, Rynnette was baie gaaf en behulpsaam. Verblyf is baie mooi, netjies en skoon. Als was baie goed. Sal definitief aanbeveel! Sal in toekoms definitief weer daar bespreek!

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Rynette

Bella Blue Guesthouse
Ronald Dixon N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald Dixon N

Een van die beste gastehuise wat ons nog besoek het met ‘n wonderlike gasvrou.

Ons was van die eerste oomblik wat ons by Bella Blue Gastehuis aangekom het in ons noppies. Die foto's, alhoewel baie mooi, laat die bestemming nie tot sy reg kom nie - dit is soveel beter. Luuks, smaakvol, perfek ontwerp en pragtig. Rynette se kunstenaarsoog en goeie smaak is verfrissend, net soos wat die ontbyte en ander berderfies was. Ons sal nie huiwer om weer daar te bly nie en kan dit onvoorwaardelik aanbeveel vir enige iemand wat top akkommodasie in een van Bloemfontein se pragtige gevestigde woonbuurte soek.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die ongelooflike mooi resensie, asook die lieflike blomme wat julle vir my gelos het. Julle was 5-ster gaste, en dit was heerlik om julle te bederf.

Bella Blue Guesthouse
Theunis C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis C

Alles wat jy mag nodig hê in akkommodasie en gasvryheid.

Ek het een aand oornag vir besigheid in Bloemfontein en wou eintlik maar net terug keer na my familie so gou as moontlik. Ek het toe so lekker gebly by Bella Blue, dat ek eintlik secretly nog 'n aand wou bly. Die omgewing is rustig en die kamers is pragtig en baie goed ingerig. 'n Mens voel tuis die oomblik wat jy instap. Rynette is baie gasvry en maak seker jy het alles wat jy nodig het.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Bella Blue Guesthouse
Christilda Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christilda Z

Fantasties.

Ons het op kort kennis bespreek. Renette het ons ingewag met 'n glimlag na 'n stresvolle dag. Ons het 'n sleepwa met 'n motorfiets en 'n fiets by ons gehad en Renette het spesiale reëlings getref dat dit veilig is die nag. Ek glo dat dit in elk geval sou veilig wees aangesien die parkeerplek binne die fasiliteit se grensmure agter 'n elektriese hek is, maar Renette was sensitief vir ons Gautengers se vrese en het ekstra moeite gedoen sodat ons absoluut niks gehad het om oor te bekommer nie. Die kamer en ete was voortreflik. Ek sal nou aan 'n verskoning moet dink om in Bloemfontein te moet oornag want ek wil sommer "vir altyd" daar bly.

Bella Blue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om julle weer te sien.

Bella Blue Guesthouse
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 18, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0979 26.2222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang