Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Blue Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 18, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Die gastehuis het 3 suites. Elke kamer het ’n privaat en suite-badkamer en linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kamer lei na ’n balkon wat elk ’n smaakvolle sitarea het.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar wat ideaal is vir sakereisigers. ’n Ontbyt is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marguerite B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Ongelooflik lekker gebly. Baie mooi en netjies!
Aug 2024
Marike S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons bly nog elke keer baie lekker! Dis altyd so mooi skoon en netjies! Weerens baie lekker gebly!
Jun 2024
Dawn W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons beste gaste huis in Bloemfontein! Bella Blu stel nooit teleur nie, dit bly een van ons beste gastehuise in Bloemfontein, dit is voorwaar heerlik o...
Sien meer
Mei 2024
Sandra E
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing en sentraal naby alles. Bella Blue is by verre een van die mooiste gastehuise waar ons al oorgebly het. Die kamers is baie ruim en sm...
Sien meer
Feb 2024
Elmarie B
5.0
Excellent. Excellent, enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Deane-laan 18, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bella Blue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 18, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0979 26.2222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang