Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Casa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustigheid en privaatheid. Ons kon net ontspan en afskakel. Die huis se ligging is privaat en die omgewing is stil en rustig. Die huis is goed ingerig en gerieflik. Miskien nie aan te beveel vir gesinne met woelige kinders nie - hulle sal verveeld wees, maar dis ideaal vir 'n gesin wat net wil ontspan. Maklik om van daar af iewers heen te ry vir die dag, hetsy na die dorp, see, restaurante of die Weskus Nasionale Park toe. Let net daarop dat die huis se sleutels 'n paar kilometer weg by 'n kantoor in die dorp afgehaal en afgegee moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Baie dankie vir die omvattende terugvoer. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien. Die Span by Bella Casa Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Templeton B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Peaceful and restful. We had a very peaceful and relaxing stay at Bella Casa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tesne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Absolutely amazing. Really beautiful, had a really awesome experience and can't wait for our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Baie dankie vir die terugvoer Tesne. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien.

Virginia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Accommodation was beautiful and spacious. Will definitely be back. Had issues with the braai area the first night. Cowl/chimney was not working effectively but was fixed the next day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Okt 2021

Was baie aangenaam, in 'n rustige en veilige omgewing. Die swembad was net bietjie ver van verblyf af vir tieners om alleen te stap, moes hulle ry tot daar. Maar andersins was die verblyf puik. Ek het nog nie terugvoering gekry oor my breekskadedeposito nie, so kan nie comment nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Albert
Bella Casa
Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Laat weet asb. wat ons kan doen om jul algehele ervaring te verbeter om te verseker dat julle die 5 ster diens kry wat julle verdien. Breekskade deposito's word binne 10 werksdae, gewoonlik op 'n Donderdag, uitbetaal.

Natalie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Delightful. We had a wonderful stay at Bella Casa. The unit is extremely neat and tidy. Everything that we needed was provided. The location of Bella Casa is great too. Close to the town, beaches and Club Mykonos. Definitely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Thank you for the lovely review. And for leaving the place so neat and tidy. Hope to see you again in the future. The Team at Bella Casa

Ronelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

It is a beautiful place. We were just disappointed as there is no pool nearby even though there is a pool advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Good day, The pool is part of the clubhouse activities but it is closed due to Covid 19. Sorry for the inconvenience. The Bella Casa Team

Johan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2020

Baie lekker. Bella Casa is alles wat jy wil hê gedurende jou vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om u binnekort weer te sien na die "lockdown" period. Die Span by Bella Casa

Rudiger W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Woorde kan die plek nie beskryf nie, baie mooi en modern. Dit was my 2de keer in die country estate. Dit is elke keer so lekker, almal wat daar bly is altyd vriendelik. Sal aanbeveel vir mense wat wil gaan vir die strandomgewing. Baie lekker plekkies om te eet en mooi markies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybel S
Kort verblyf
4.8
Des 2020

Pragtig en stil - gholfgeriewe 'n effense teleurstelling. Baie duur om die gholfgeriewe te gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
Bella Casa
Hallo Sybel, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons maak dadelik werk daarvan om met die klubhuis te onderhandel vir beter tariewe vir die gaste wat op die golfbaan tuis gaan. Mooi Loop, Die Span by Bella Casa,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 092
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 092
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelgesanck-straat 1335C, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eba4ee9e7cd413a8a1a65551b348e38bb820da8a18792eab632ba356c8cdadf4f89799a0029530301f619b410d169e5d2b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 092 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 1335C Vogelgesanck Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.063505 18.046628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang