Bella Casa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 336
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Wina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid en privaatheid.
Lees meerBella Casa se terugvoer
Baie dankie vir die omvattende terugvoer. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien.
Die Span by Bella Casa
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Templeton B - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and restful.
Tesne L - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Bella Casa se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Tesne. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien.
Virginia B - Des 2021
Algehele gradering
Accommodation was beautiful and spacious. Will definitely be back.
Elsie P - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam, in 'n rustige en veilige omgewing. Die swembad was net bietjie ver van verblyf af vir tieners om alleen te stap, moes hulle ry tot daar. Maar andersins was die verblyf puik.
Bella Casa se terugvoer
Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Laat weet asb. wat ons kan doen om jul algehele ervaring te verbeter om te verseker dat julle die 5 ster diens kry wat julle verdien.
Breekskade deposito's word binne 10 werksdae, gewoonlik op 'n Donderdag, uitbetaal.
Natalie C - Feb 2022
Algehele gradering
Delightful.
Bella Casa se terugvoer
Thank you for the lovely review. And for leaving the place so neat and tidy. Hope to see you again in the future.
The Team at Bella Casa
Ronelle B - Nov 2020
Algehele gradering
It is a beautiful place.
Bella Casa se terugvoer
Good day,
The pool is part of the clubhouse activities but it is closed due to Covid 19.
Sorry for the inconvenience.
The Bella Casa Team
Johan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Bella Casa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om u binnekort weer te sien na die "lockdown" period.
Die Span by Bella Casa
Rudiger W - Feb 2020
Algehele gradering
Woorde kan die plek nie beskryf nie, baie mooi en modern.
Sybel S - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig en stil - gholfgeriewe 'n effense teleurstelling.
Bella Casa se terugvoer
Hallo Sybel,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons maak dadelik werk daarvan om met die klubhuis te onderhandel vir beter tariewe vir die gaste wat op die golfbaan tuis gaan.
Mooi Loop,
Die Span by Bella Casa,
Ricardo N - Nov 2020
Algehele gradering
Tranquillity.
Jacques V - Sep 2019
Algehele gradering
Best place to stay, clean and location is great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste plek om te bly, skoon en die ligging is wonderlik.
Dit is 'n wonderlike blyplek, alles wat jy benodig is daar. My kinders het 'n ongelooflike tyd gehad. Die omgewing is stil en net mooi. Die ligging is naby alles en is baie veilig. Dit is lekker om êrens heen te gaan waar alles so netjies is. Welgedaan Bella Casa!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Luschanté C - Mrt 2019
Algehele gradering
Rejuvenating, had a awesome time.
Henk V - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam, aanwysings swak.
Edgar H - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Marisa C - Apr 2018
Algehele gradering
It was a lovely break away from the hustle and bustle of the city.
Bella Casa se terugvoer
Thank you for the feedback Marisa. We hope to see you again soon.
The Team at Bella Casa
Managed by Langebaan Holiday Homes
Candice C - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was waarde vir geld.
Bella Casa se terugvoer
Beste Candice,
Baie dankie, jou terugvoer word waardeer! Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Alwyn L - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam, alhoewel die netheid en instandhouding van die eenheid teleurstellend was.
Lees meerBella Casa se terugvoer
Hallo Alwyn,
Baie dankie vir die terugvoer oor Bella Casa. Jy is heeltemal reg, die skoonmaak moet gekontroleer word en ons sal onmiddellik aandag gee aan die kwessies wat jy genoem het. Ons waardeer dit en hanteer dit dadelik.
Beste Wense,
Bella Casa Bestuur
Mario R - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker ruim en 'n rustige area.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogelgesanck-straat 1335C, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang