Bella de Karoo
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Hantie A - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies ruim kamers.
Amanda L - Des 2023
Algehele gradering
Beste plek waar ek nog oornag het met 'n troeteldier.
Johan K - Nov 2023
Algehele gradering
Was pragtig.
Marius G B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, rustige verblyf. Selfs vir ons kos gereel.
Ilja K - Jul 2024
Algehele gradering
Was heerlik om stilte te hê.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Gerda H - Apr 2024
Algehele gradering
Gaan in 'n groot groep en huur eerder al die kamers om rustig te kan kuier.
Jm C - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Anton K - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Bella de Karoo se terugvoer
Goeiemore Reinette
Ek vra om verskoning, ons het ligte in kamers. Dit was moontlik vir iemand anders gegee. Sal defnitief daaraan aandag gee.
Groete
Elmarie
Jannie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Gizelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en netjies.
Ansie D - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaap op die plaas.
Eugene A - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Jj W - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en privaat.
Rut W - Des 2023
Algehele gradering
Lovely stopover!
Eugene A - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Anthony C - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n groot teleurstelling. Ons was vir twee nagte geboek maar het na een nag besluit dis genoeg.
Lees meerBella de Karoo se terugvoer
Goeiedag Anthony
Ek is regtig verbaas nadat ek en jy gesels het dat jy geen van die bogenoemde onder my aandag gebring het nie. Die kamer was eers 'n dubbelbed, maar is al 'n geruime tyd verander. Jy het R800 betaal omdat jy vir 2 persone bespreek het, maar sover ek kon sien was dit net jy alleen. So die tarief is volgens die bespreking wat jy gedoen het. Jy het my onder die indruk geplaas dat daar nie genoeg by die fees te sien is om 2 dae te bly nie. Ek vra om verskoning vir jou ongerief en sou defnitief van hulp gewees het as dit onder my aandag gebring is.
Groete,
Elmarie
Wasiela A - Apr 2023
Algehele gradering
We needed an overnight place to crash and Bella de Karoo was the only option as it was a last minute and difficult to find anything else suitable.
Bella de Karoo se terugvoer
Good Morning Washiela
Thank you for taking the time to review.
The cleanliness in our rooms is of high standard and all the reviews so far confirm that. We are in the process to upgrade the room since it is very small for 3 adults.
I do apologize for any discomfort you experienced.
Kind Regards,
Elmarie
Clarise M - Des 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld
Megan M - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful with amazing service!
Nuno R - Des 2022
Algehele gradering
Very friendly staff, always willing to assist and concerned about our family's comfort on the property.
Lorraine H - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas en atmosfeer.
Elzana B - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige en pragtige akkommodasie.
Bella de Karoo se terugvoer
Goeiedag Elzana
Dit was heerlik om jul as gaste hier te hê.
Hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Groete
Elmarie
Willem V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die warm, welkom plaasgevoel het bygedra tot 'n besonder lekker oorslaap.
Peter P - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely surroundings.
Bella de Karoo se terugvoer
Dear Ellen,
I was deeply perturbed to read about your experience at Bella de Karoo. You had every reason to complain and I appreciate your comments. I immediately followed up on the reasons why you had such a bad experience and it seems to me that it was due to a coincidence of circumstances.
The ceilings of the four rooms in the barn had to be redone and the job was finished only two days before the first guests arrived. From what you mentioned, some further work is needed to get the rooms as soundproof as possible. The sheer negligence in respect of the condition of the rooms and the amenities, or lack of them, can be ascribed to total negligence by the person responsible for seeing to the status of each room before guests arrive and during their stay. This matter has since been thrashed out and will certainly not happen again. When I think of Bella, and this is my instruction to the managers, it should be a place where guests have the best possible experience. As a matter of fact, we hope to get a four-star rating soon; hence my reason to be deeply upset about your experience.
Subsequent to your complaint, there is presently a senior colleague of mine at Bella, who will sit down with all concerned in order to ensure that nothing similar ever happens again. If you look at earlier reviews, you will appreciate why Bella is so highly rated for its food and accommodation. Allow me, as a gesture of apology, to invite you and your partner to come and spend 2 days at Bella, all included, at no cost. I feel this is the least I can do to convince you that there is a totally different side to Bella, which I want you to experience first-hand.
Kindest regards,
Owner
Phillip M - Des 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap. Net warm.
Bella de Karoo se terugvoer
Goeiedag Philip
Dankie vir jou terugvoer. Dit is geweldig warm op die oomblik. Ek sal definitief dit ingedagte hou wanneer ons die kamers opgradeer.
Groete
Elmarie
Nuno R - Des 2022
Algehele gradering
Convenient, friendly and remote.
Hendrik M - Jun 2022
Algehele gradering
No toilet paper, coffee, milk or bottled water in room. No room cleaning.
Bella de Karoo se terugvoer
Geagte Mnr Meiring
Ek het kennis geneem van die tekortkominge wat u ervaar het by Bella de Karoo en wil nederig om verskoning vra. Niks kon meer verkeerd geloop het tydens die naweek wat u daar oorgebly het nie, as wat wel die geval was. Daar is substansiële werk aan die rietplafonne gedoen, uiteraard gedurende die dag, en wat voltooi is slegs twee dae alvorens gaste gearriveer het. Ongelukkig het dit toe geblyk, met die aanskakel van die elektriese ligte, dat daar verdere afrondingswerk gedoen sal moet word, ten einde die kamers klankdig te kry. Terselfdertyd is daar ‘n oorgang gemaak tov personeel wat na die kamers moes omsien, vandaar die tekortkominge wat u ervaar het. Die saak is natuurlik onmiddellik reggestel. Wat ek u wel kan verseker, is dat dit ‘n eenmalige gebeure was en dat Bella de Karoo steeds alles moontlik sal doen om aan die hoogste standaarde te voldoen, soos duidelik blyk uit die kommentaar van talle ander mense. Ek het vir u ‘n WhatsApp boodskap gestuur en geskakel in die hoop dat ons dit telefonies sou kon bespreek. Ek vra nogmaals om verskoning en wil u graag uitnooi om weer Bella de Karoo te besoek en die plek ten volle te waardeer vir die uniekheid wat dit aan gaste bied.
Die uwe
Eienaar
Jan R - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging en super verblyf.
Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Persoonlike diens. Geen moeite is te veel nie.
Jacoba D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek. Ons het die tydjie vreeslik geniet.
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V - Mrt 2021
Algehele gradering
Everything was clean, neat and tidy.
Dr Kolie V - Mei 2021
Algehele gradering
Veilig en rustige verblyf.
Roland M - Des 2021
Algehele gradering
Baie min waarde vir geld.
Lees meerPhillip M - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding. Beveel Bella de Karoo hoogs aan.
George B - Jan 2020
Algehele gradering
Starry, starry night!
Laura N - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable bed and generous hosts!
Lees meerSpeedy Z - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Amanda D - Des 2020
Algehele gradering
Dit was nie wat ek gedink het dit gaan wees nie.
Lees meerJoey L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goeie verblyf en gasvryheid.
Marinda T - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, stil en interessant. Goeie waarde vir geld.
Fanie A - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie goeie waarde vir geld.
Ina L - Jul 2019
Algehele gradering
Pure plaas.
Lees meerMikki M - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful decorations, comfortable and affordable.
Pieter L - Mrt 2019
Algehele gradering
Die kamertjies sou nie werk nie. Ons is na hoofhuis oorgeplaas en was ongelooflik.
Dennis M - Sep 2018
Algehele gradering
Good.
Bella de Karoo se terugvoer
Dear Dennis,
Thank you kindly for your review of Bella de Karoo. We appreciate any feedback from our guests, as your comfort and satisfaction are of the utmost importance to us. Please note that our Karoo breakfast prices vary from R 45.00 for a mini breakfast, up to R 65.00 for a full breakfast. Coffee and tea are provided in your room, but if you wish, you can have coffee with your breakfast at an extra charge of R 20.00. I do believe that these prices compare well with the breakfast prices in town.
We would like to invite you back to Bella de Karoo to relive the Klein Karoo hospitality and that makes Bella de Karoo such a unique place to be.
Kindest regards,
Estelle
Magda L - Jan 2018
Algehele gradering
Sjarmante, keurige, ouwêreldse verblyf en gasvryheid.
Lees meerChantelle S - Des 2017
Algehele gradering
10 dae in die Klein Karoo saam ons twee groot honde.
Lees meerDennis M - Sep 2017
Algehele gradering
Outstanding!
Bella de Karoo se terugvoer
Good day Dennis,
Thank you very much for your kind review of Bella de Karoo. It was a privilege having you as our guest. We are looking forward to welcoming you and your colleagues back again soon.
Friendly regards,
Hennie & Estelle.
Cathleen H - Apr 2017
Algehele gradering
Beautiful!
Marizette V - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Elaine B - Okt 2017
Algehele gradering
Warm, gasvry, vriendelik. Rustig met heerlike kos.
Hilary W - Feb 2017
Algehele gradering
Enjoyed our stay. We found accommodation clean and staff very helpful and friendly.
Bella de Karoo se terugvoer
Good day Hilary.
Thank you for your time giving Bella de Karoo this nice review. This is much appreciated. Always nice to hear our guest is satisfy with our Guesthouse accommodation and the best food at our Bella de Karoo Restaurant. Please come and visit again.
Kindest regards,
Linda
Johann R - Apr 2017
Algehele gradering
Ek het meer verwag vir die prys wat ek betaal het.
Bella de Karoo se terugvoer
Geagte mnr Rademeyer,
Baie dankie vir u terugvoering ivm u verblyf by Bella de Karoo. Terugvoering word hoog waardeer. Met u aankoms het Hennie julle verwelkom en die akkommodasie vir u gewys. Ons het aanvaar dat julle tevrede is. Indien dit vir julle ongerieflik was dat die eetplek 500m vanaf die gastehuis is, kon julle dit aan my en Hennie genoem het, ons het n fasiliteit waarop ons enige kosbestellings aan gatehuis kliente aflewer.Op ons webtuiste word daar nie aangedui dat daar lugreeling of motorafdakke beskikbaar is nie. Ek vra ook nederig om verskoning dat julle ons gastehuis meubels "oud en afgeleef" vind. Die meubels is meestal familie erfstukke van beide my ouers se voorsate. Ek het persoonlik baie sentimentele waarde daaraan en meeste van ons kliente waardeer die feit dat dit inpas by die plaas atmosfeer, .
Ek waardeer u terugvoering opreg.
Groete,
Estelle Sinclair.
Bella de Karoo.
Theo V - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie ligging op die R62 in gerieflike verblyf.
Erna K - Des 2016
Algehele gradering
Baie tevrede en baie geniet.
Bella de Karoo se terugvoer
Erna, baie dankie vir die resensie, ons waardeer. Ons streef daarna om ons gaste so welkom as moontlik te laat voel. Julle moet gerus weer kom kuier.
Vriendelike groete
Linda
Patricia V - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik baie dankie.
Bella de Karoo se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons streef om ons gaste die beste diens te kan gee, asook om dit mees gerieflik en onspannend as moontlik te hou. Ons kliente kom as gaste aan by Bella de Karoo en hulle verlaat ons as deel van Bella se familie. Julle almal is sulke besonderse vriendelike mense. Dankie dat julle Bella de Karoo gekies het as julle tuiste weg van die huis.
Vriendelike groete
Linda
Peet C - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende kamers!
Bella de Karoo se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons hoop om u weer te sien in die toekoms. Ons personeel by Bella de Karoo streef daagliks om al ons kliente en gaste tuis en gelukkig te hou. Vriendelike groete Linda
Leonie O - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer en heerlike kos!
Bella de Karoo se terugvoer
Mev. Oosthuysen, baie dankie vir die mooi resensie. Ons probeer waarlik ons bes hier by Bella de Karoo om na al ons gaste se behoeftes te omsien. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te kry. Baie dankie. Kom kuier gerus weer by Bella de Karoo en bring die vierbeen kind met liefde saam.
Vriendelike groete
Linda
Billy V - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelike ontvangs, skoon kamers.
Bella de Karoo se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dis maar net so 'n lekker gevoel as 'n mens weet dat jou gaste gelukkig is met die diens wat ons bied. Ons streef daarna om elke liewe persoon welkom te laat voel. Asseblief kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Linda
Madelein D - Okt 2016
Algehele gradering
Was gerieflike verblyf.
Bella de Karoo se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons streef waarlik om ons gaste en kliente te bied wat hulle verdien...menend ons hier by Bella de Karoo het nog net vriendelike hartsmense vir gaste gehad nes julle familie en ons is so dankbaar vir dit. Hoop om julle gou weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Linda
Liesel N - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker man, lekker.
Bella de Karoo se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie. Dit gee 'n mens so warm gevoel in jou hart. Ons hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete
Linda
Martin P - Feb 2015
Algehele gradering
Dis net lekke!
Bella de Karoo se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Martin. Dit was 'n groot plesier om julle hier by Bella de Karoo te hê. Ek hoop om julle gou te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Linda
Leanie V - Des 2014
Algehele gradering
Gasvryheid en rustigheid op sy beste!
Helena J - Des 2014
Algehele gradering
Gasvry en ontspanne.
Pieter L - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring!
Lelani B - Mei 2014
Algehele gradering
Ons het ons aand by Bella de Karoo vreeslik geniet.
Chris G - Jan 2014
Algehele gradering
Bella Bella Bella! Die beste plek en atmosfeer wat mens van plaaslewe vewag!
Heine C - Aug 2014
Algehele gradering
Genotvolle veblyf teen 'n bekostigbare prys!
Erna V - Apr 2014
Algehele gradering
Nie luuks nie, maar skoon en netjies met vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Jakkie L - Jul 2013
Algehele gradering
Pragtige plaas met baie mooi geriewe.
Thersia C - Des 2013
Algehele gradering
'n Karoo-plaasondervinding wat aanbeveel kan word.
Frauke W - Des 2013
Algehele gradering
Goed!
Christine S - Des 2013
Algehele gradering
Lieflike omgewing, stil en baie lekker kos - baie dankie!
Peter A. S - Nov 2013
Algehele gradering
Nice location
Keryn P - Des 2011
Algehele gradering
Stunning
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang