Bella Mia Vacation Villa
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 995R1 696 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bella Mia Vacation Villa is in Zinkwazi, 'n bekoorlike dorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens sowel as 2 enkelmatrasse vir kinders. Hierdie kamer het ook 'n plafonwaaier. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad, stort en 'n toilet het.
Die leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, 'n eetarea en kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die privaat stoep ontspan, die gemeenskaplike swembad geniet, of 'n dag by die nabygeleë strand deurbring. Zinkwazi spog ook met 'n pizza-wegneemete, 'n strandkroeg by die hoofstrand en 'n restaurant.
Zinkwazi het 'n pizza-restaurent vir wegneemetes, 'n kroeg op die hoofstrand, 'n restaurant en 2 klein winkeltjies met basiese benodighede. Salt Rock en Ballito is slegs 20 tot 30 minute se ry ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brigitte Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bella Mia Vacation Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nkwazi Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang