Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Mia Vacation Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bella Mia Vacation Villa is in Zinkwazi, 'n bekoorlike dorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste wat uit 6 volwassenes of 4 volwassenes en 4 kinders bestaan, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 2 enkelmatrasse vir kinders op versoek beskikbaar. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Een badkamer het 'n stort en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad en stort het.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mirkogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, lugversorging en 'n eetarea.

Die gedeeltelike beskutte stoep het 'n gas- en houtskoolbraai.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand en strandmeer.

Zinkwazi het 'n pizza-restaurent vir wegneemetes, 'n kroeg op die hoofstrand, 'n restaurant en 2 klein winkeltjies met basiese benodighede. Salt Rock en Ballito is slegs 20 tot 30 minute se ry ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Ekstra enkelmatras

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brigitte Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bella Mia Vacation Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc750ca123d2cac3f8c7e479058cf3ec31b2f17ece51d2afbcc9f5bd724eddb238b34820e6c65f9678effde0987fc936cff3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 108 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.286273616566 31.438285130878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang