Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Mia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 2, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Mia bied gaste-eenhede en is in Langebaan-sentrum geleë, naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook ideaal geleë sowat 600 meter vanaf die strandmeer.

Verblyf by Bella Mia bestaan uit 3 eenhede wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-stort, wasbak en 'n toilet. Verder bevat elke eenheid 'n ketel, yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n TV met Netflix-kyk. Neem asseblief kennis dat geen stoof of SABC-kanale beskikbaar is nie.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Bella Mia is ook 1 km vanaf die Sunnypark Pretpark, die Langebaan Country Estate, en 5 tot 6 km vanaf die Mykonos Casino, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.

Die eenhede is ideaal vir gaste om as basis te gebruik om Langebaan se verskeie besienswaardighede en omgewings te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Abe H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustig uit die gevoel van die stadium. Ons verblyf was baie lekker en rustig. Naby die see en winkelsentrum op 'n loopafstand.
Apr 2024
Dustin H
Saam met lewensmaat
5.0
Totally awesome. Will definitely be back soon. A very relaxing stay. The host was friendly and welcoming towards us. Shops and amenitie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Pieter N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker lekker dankie. Baie lekker. Sentraal gelee, baie netjies en skoon.
Mrt 2024
Elna G
5.0
Lekker, rustig en baie mooi. Dit was die eerste keer dat ons in Langebaan was en dit was lekker, rustig en baie mooi. Jy kon die vakansie vibes in Lan...
Sien meer
Okt 2023
Helena Retief R
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het heerlik gebly. Langebaan en Bella Mia sal ons weer sien. Ons doel was om 'n plekkie te kry waar ons net lekker gemaklik kon bly, terwyl ons de...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Robbenstraat 2, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 2, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7fd2bbff2697c6f1200f7ce40704617aafeb9b57c31d0f55188fb1de7434d1c9a67f39281fa5125966c311d76e22c6525a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 2 Robben Street Langebaan 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.085206113935 18.037607254193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang