Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n enkelbed, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié plaasstylkothuis is apart van die hoofgebou en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die groot hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie en 'n stoof toegerus. Daar is ook privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie eenheid is ruim met 'n pragtige sitarea met 'n knus kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gastehuis beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n ingeboude braai en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Daar is 3 ekstra enkelbeddens wat volgens die gas se versoek gerangskik kan word. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander twee badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander basiese toebehore toegerus. Verder is daar 'n kaggel en 'n boma met 'n braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morgenzon-plaas, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang