Bella Rosa Farm Stay
Kry 30% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Bella Rosa Farm Stay is in die hartjie van Tesselaarsdal geleë en bied selfsorgverblyf buite die stad se gedruis.
Die plaasstylhuis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bababedjie en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 van hulle het en suite-badkamers met storte, baddens en toilette. Die aparte badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n binnebraai, koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met genoeg sitplek en 'n sitarea met 'n kaggel en gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n braai en 'n uitsig oor die welige tuin. Daar is ook 'n swembad, warmbad en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Hoofweg, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Tesselaarsdal Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang