Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Rosa Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bella Rosa Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ivor M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor M

Baie nice plekkie.

Ons het die Kyalami 9 ure resies gaan kyk en by Bella Rosa oornag. Baie netjiese, skoon plekkie lekker sentraal gelee in ’n stil buurt. Sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Elmarie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Fantastiese plekkie om te bly, en die roostuine is fabelagtig mooi.

Ons het die Youth Champs by Kyalami bygewoon, en dit was die lekkerste wat ons nog ooit in die omgewing gebly het! Die kamers is skoon en netjies, dis veilig, die eienaars (en hondekinders!) dierbaar en die roostuine is asemrowend. Dankie Lizzie!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensweg 123, Bella Rosa Plaas, Beaulieu, Witpoort, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2NpPh2k2S2N7Tdj55OReMk9Z3vjYJJrf6GI3pgeYS62ePzKCxf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 123 Lourens Drive Bella Rosa Farm, Beaulieu 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.9647 28.05685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang