Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Rosa Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensweg 123, Bella Rosa Plaas, Beaulieu, Witpoort, 1682, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bella Rosa Farm is in Beaulieu, Witbank, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede om van te kies. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskas, ideaal vir verhit-en-eet etes, en koffie- en teemaakgeriewe. Dit spog ook met 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Die 2-slaapkamerkothuis kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.

Die plaas spog met 'n swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lourensweg 123, Bella Rosa Plaas, Beaulieu, Witpoort, 1682, Gauteng
  • Gaste dink Bella Rosa Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensweg 123, Bella Rosa Plaas, Beaulieu, Witpoort, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2NpPh2k2S2N7Tdj55OReMk9Z3vjYJJrf6GI3pgeYS62ePzKCxf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 123 Lourens Drive Bella Rosa Farm, Beaulieu 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.9647 28.05685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang