Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Rosa Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Anna S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantasties. Fantasties gewees by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Bella Rosa Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Wessel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Die kamers was netjies en skoon en die personeel baie vriendelik. Die ontbyt was baie lekker en alles was vars voorberei. Ons was toegang gegee tot die eetsaal en ons het buite gebraai en al die fasiliteite was tot ons beskiking tot laatnag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Bella Rosa Guest House
Baie dankie vir die goeie verwysing.

Gerrit E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Billike waarde vir oornag-akkommodasie. Sake wat gehinder het is: TV wou nie werk, yskassie raas, slegs 1 teesakkie beskikbaar, en stort bevat geen neersitplek en effens vuil aangepak tussen teëls. Omdat ons vroeg wou vertrek, is ontbytkospakkies voorsien wat verrassend was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Perfek vir 'n oornag! Vir 'n oornag bestemming is dit heerlik. Die gasheer was baie goed en die ontbyt was fantasties. Ficksburg as 'n dorp het maar onveilig gevoel, alhoewel die gastehuis alle voorsorg moontlik het om jou verblyf so veilig as moontlik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Bella Rosa Guest House
Hi Jean Baie dankie vir terugvoer. Baie lekker om gaste ook te ontvang wat oop en vriendlik is.

Seipati M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2023

Good value for money, peaceful and comfortable. The room was neat and clean, with a nicely kept garden, a quiet area, and really friendly staff. We enjoyed our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.6
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Les T
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Quiet, comfortable and scenic. It was quiet, clean and comfortable! However, there are some maintenance issues that need to be addressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ina G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Oor die algemeen aangenaam. Goeie punte: vriendelike diens, skoon en netjies, heerlike warm beddens en komberse, goeie WiFi, mooi werf, goeie ligging en heerlike ontbyt. Minder goeie punte: geen rakkies in die stort vir seep, sjampoe ens; uiters ongerieflik. Daar word DStv geadverteer, maar slegs Openview is beskikbaar. Geen noodligte in die eenhede vir beurtkrag. Ons het 2 spesifieke eenhede geboek vir spesifieke redes; die gasheer het met aankoms 'n een ander eenheid gereed gehad. 'n Groot teleurstelling was dat 'n gelisensieerde restaurant geadverteer is. Dit was 'n groot oorweging met ons bespreking, maar die restaurant is permanent gesluit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2023

Redelik okay. Nee, ek het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie. Daar was geen asblik nie en geen voorsiening vir beurtkrag nie. Slegs een sakkie suiker vir koffie, geen melk nie, en die bedrol moes na binne gebring word, ek moes op die bank gaan slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Colleen
Bella Rosa Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, ek wil net noem dat ons wel nuwe personeel in die kantoor het wat in die toekoms na dinge sal omsien.

Johann C
1 nag Besigheidsreis
2.2
Jun 2023

Foto's op webtuiste totaal en al misleidend! Met aankoms is die persoon nie eers netjies geklee nie. Nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie. 18:00 was "Load Shedding"- geen lig of selfs kers in kamers nie. Nadat ek die eienaar geskakel het, het hul 'n kers gebring. Kamer glad nie skoon nie. Lyk soos sand en stof op die grond langs mure. Stortvloerteëls grillerig om daar te stort. Sal nooit aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Colleen
Bella Rosa Guest House
Goeie dag. Baie jammer om te hoor van die slegte ervaring wat jy tans gehad het hier. Ek wil net noem dat ons nuwe personeel in die kantoor het wat sal sorg soiets nie weer gebeur nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 21, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNjE2MzcxLWYwNGMtNGU5OS1hMGZkLTM4ODgyNTc4ZjJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 46 5 1 4 21 Bloem Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.873407824406 27.872721591402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang