Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Rosa Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 46 resensies vir Bella Rosa Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Anna S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Fantasties.

Fantasties gewees by die gastehuis.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Bella Rosa Guest House
Wessel D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D

Die kamers was netjies en skoon en die personeel baie vriendelik.

Die ontbyt was baie lekker en alles was vars voorberei. Ons was toegang gegee tot die eetsaal en ons het buite gebraai en al die fasiliteite was tot ons beskiking tot laatnag.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie verwysing.

Bella Rosa Guest House
Gerrit E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit E

Billike waarde vir oornag-akkommodasie.

Sake wat gehinder het is: TV wou nie werk, yskassie raas, slegs 1 teesakkie beskikbaar, en stort bevat geen neersitplek en effens vuil aangepak tussen teëls. Omdat ons vroeg wou vertrek, is ontbytkospakkies voorsien wat verrassend was.

Jean B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B

Perfek vir 'n oornag!

Vir 'n oornag bestemming is dit heerlik. Die gasheer was baie goed en die ontbyt was fantasties. Ficksburg as 'n dorp het maar onveilig gevoel, alhoewel die gastehuis alle voorsorg moontlik het om jou verblyf so veilig as moontlik te laat voel.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Hi Jean

Baie dankie vir terugvoer.
Baie lekker om gaste ook te ontvang wat oop en vriendlik is.

Bella Rosa Guest House
Seipati M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati M

Good value for money, peaceful and comfortable.

The room was neat and clean, with a nicely kept garden, a quiet area, and really friendly staff. We enjoyed our stay and will definitely be back.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Les T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Les T

Quiet, comfortable and scenic.

It was quiet, clean and comfortable! However, there are some maintenance issues that need to be addressed.

Ina G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina G

Oor die algemeen aangenaam.

Goeie punte: vriendelike diens, skoon en netjies, heerlike warm beddens en komberse, goeie WiFi, mooi werf, goeie ligging en heerlike ontbyt. Minder goeie punte: geen rakkies in die stort vir seep, sjampoe ens; uiters ongerieflik. Daar word DStv geadverteer, maar slegs Openview is beskikbaar. Geen noodligte in die eenhede vir beurtkrag. Ons het 2 spesifieke eenhede geboek vir spesifieke redes; die gasheer het met aankoms 'n een ander eenheid gereed gehad. 'n Groot teleurstelling was dat 'n gelisensieerde restaurant geadverteer is. Dit was 'n groot oorweging met ons bespreking, maar die restaurant is permanent gesluit.

Jan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Redelik okay.

Nee, ek het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie. Daar was geen asblik nie en geen voorsiening vir beurtkrag nie. Slegs een sakkie suiker vir koffie, geen melk nie, en die bedrol moes na binne gebring word, ek moes op die bank gaan slaap.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek wil net noem dat ons wel nuwe personeel in die kantoor het wat in die toekoms na dinge sal omsien.

Bella Rosa Guest House
Johann C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johann C

Foto's op webtuiste totaal en al misleidend!

Met aankoms is die persoon nie eers netjies geklee nie. Nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie. 18:00 was "Load Shedding"- geen lig of selfs kers in kamers nie. Nadat ek die eienaar geskakel het, het hul 'n kers gebring. Kamer glad nie skoon nie. Lyk soos sand en stof op die grond langs mure. Stortvloerteëls grillerig om daar te stort. Sal nooit aanbeveel nie.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Goeie dag. Baie jammer om te hoor van die slegte ervaring wat jy tans gehad het hier. Ek wil net noem dat ons nuwe personeel in die kantoor het wat sal sorg soiets nie weer gebeur nie.

Bella Rosa Guest House
Elsie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Ons het dit baie geniet net wat ons voor gehoop het.

Dit was 'n historiese huis wat 'n verrassing was en die ander gaste was ook ons tipe mense gewees wat baie aangenaam is.

Jerry V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry V

Baie aangenaam gewees. Heerlike ontbyt en baie gasvry. Baie lekker gesels met Johan en Stella asof ons al mekaar baie jare ken.

'n Baie mooi, ou huis met ruim vertrekke. Goeie geriewe en 'n ontspanne atmosfeer.

Shireen C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C

Regtig lekker gebly.

Geen klagtes, lekker gebly.

Mmone M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mmone M

Chaotic.

I was given rooms that I did not book, people had already checked-inn to my rooms. After all the shouting and screaming, I gave up. I would have demanded my money back if I was not desperate. It was going to be difficult to find a different place because of the cherry festival. Most places were fully booked.

Megan K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K

Wonderful, would highly recommend Bella Rosa.

The check-in was efficient, the manager of the establishment was very friendly and really went the extra mile to make sure his clients were happy. Breakfast was stunning and such a large selection to choose from. All in all, we would give Bella Rosa a 20 out of 10 rating.

Elmarie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H

Was baie lekker. Netjies en skoon.

Bedlamp het nie gewerk nie en motorhek ook nie. Dis sleg, want dan kan jy nie by jou kamer parkeer nie.

Joanine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joanine M

Kamer kort baie aandag. Bed benodig dringend 'n nuwe matras.

Hek kort 'n ogie om oop te bly as jy uitry. Het ons kar twee keer geslaan. Dalk 'n tafel om die tas op te sit. DStv het nie gewerk nie. WiFi-kode is nooit uitgegee soos hy belowe het nie.

Corrie E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corrie E

Ons het nie 'n probleem gehad met die ligging en netheid nie.

Dit is so jammer dat alles so opgeblaas word met foto's wanneer jy gaan kyk na 'n plek op Google. Dit was gestipuleer dat daar 'n TV is wat werk en ook DStv, dit was buite werking en vir rugby-liefhebbers was dit baie onaangenaam om te gaan soek na 'n plek om 'n groot wedstryd te kyk. Dit was ook aangedui dat daar 'n restaurant en 'n kroeg op die perseel is wat ook gesluit was. Die beddegoed was skoon, maar nie meer in 'n goeie toestand nie. Die kussingslope was stukkend en so ook die duvet cover. Ek moet sê die ontbyt was heerlik en die bediening baie goed.

Monique B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monique B

Geen warm water nie, kamers ruik na motballe.

Nie heeltemal sleg nie, maar kort vir seker bietjie aandag aan klein veranderinge. Hekmotor werk nie, so moes sukkel om in te kom die aand, geen warm water die oggend nie en kamers ruik bedompig en na motballe.

Roelf V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roelf V

Eienaar(s) afwesig.

Geen DStv soos geadverteer. Redes wat aangevoer was is nie aanvaarbaar. WiFi met tye baie swak.

Johan C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Perfek.

Aangename verblyf naby als.

Johan D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Pleasant atmosphere, friendly and helpful staff, good and nice food.

Two initial negative issues: problem with toilet and confusion with reservation. Both issues were sorted out immediately. Room very small but most time was spent outside on the veranda. The breakfast (included in the cost) very good, as was the supper. The owner was present all the time and willing to assist. Limited parking undercover available, otherwise ample under a shade tree.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename atmosfeer, vriendelike en hulpvaardige personeel, goeie en lekker kos.

Twee aanvanklike negatiewe probleme: toiletprobleem en verwarring met bespreking. Albei sake is onmiddellik uitgesorteer. Baie klein kamer, maar die meeste tyd buite op die stoep. Die ontbyt (ingesluit by die koste) was baie goed, net soos die aandete. Die eienaar was die hele tyd teenwoordig en bereid om te help. Beperkte onderdakparkeerplek beskikbaar, andersins genoeg onder 'n skaduboom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charles V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Charles V

Gerieflik en skoon.

Goeie verblyf, maar die prys is buitensporig vir dit wat gebied word in vergelyking met meeste gastehuise.

Juan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Dankie vir die gasvryheid.

Gemaklik ingerigte kamers wat voorsien in behoeftes. Ons is baie gasvry ontvang en het is great diens ontvang. Dankie aan almal.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Julle was puik gaste was net n plesier om jule te kon bedien.
Vreindelike groete

Bella Rosa Guest House
Marion H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion H

It is basic, but good.

We would have liked a walk-in shower. The people were extremely friendly and helpful.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Thank you for the feed back. It was only a pleasure

Bella Rosa Guest House
Jackie L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Good value for money.

The staff and owner were friendly and made us feel at home. The rooms were comfortable and the breakfasts were generous. Overall the food in the restaurant was good and service excellent. We all had a great time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Die personeel en eienaar was vriendelik en het ons tuis laat voel. Die kamers was gemaklik en die ontbyt rojaal. Algeheel was die kos in die restaurant goed en die diens puik. Het heerlik gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elma M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M

Baie goed.

Ek dink my evaluering sê alles. Dankie ook vir LekkeSlaap se goeie diens met besprekings.

Johan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Fantastiese oornagplek, selfs oorweeg om langer te vertoef.

'n Baie lekker plek en baie vriendelike personeel. Het dit baie geniet en sal beslis weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en die kuier.

Bella Rosa Guest House
Richard G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard G

Friendly, clean and comfortable place to stay.

Stayed for 2 weeks while attending the Stars of Sandstone event nearby. We were welcomed by all the staff, they were very friendly and helpful, giving us information and places to get certain items we needed during our stay. The room was always clean and tidy with everything replenished as required. We kept some odd hours due to the nature of our visit and this was no problem with full access to our Garden House room at all hours. Had breakfast on a few mornings and it was nicely laid out with a good selection of cereals, juice and fruit and the cooked breakfast was very nice too. Would certainly stay again if we go back.

Chris L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris L

Ons bed was ongelooflik ongemaklik.

Die gastehuis word deur 'n ongelooflike behulpsame man bedryf wat bereid was om ons met enige iets te help. Die kamer was ruim maar die dubbelbed kort 'n nuwe matras. Die gordyne is redelik deursigtig so wees versigtig as jy wil bad.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Geagte Mevrou,


Dankie dat U Bella Rosa gekies het om te oornag.
Dankie vir die terug voer ons kan net verbeeter op kritiek.

Vriendelike Groete

Bella Rosa Guest House
Bernard V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Goeie "Pitstop".

Hulle was baie behulpsaam, vriendelik en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gemaklik en lekker te maak! Kos was heerlik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Good day Bernard,

Thank you for the review. You are most welcome here at Bella Rosa Guest House & Restaurant at anytime and we hope to see you again soon!

Have a great day.

Regards,
Christine

Bella Rosa Guest House
Buti David M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buti David M

Great place to stay!

See the stars.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Thank you David for the review!
We look forward to having you stay with us again!
Please do not hesitate to let us know how we can make your stay a better one next time!
Christine and the Bella Rosa Staff

Bella Rosa Guest House
Nadia M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Kon afskakel en net ontspan.

Ons het baie lekker gebly. Rudi en Christine was baie gasvry en hulle ontbyt was fantasties! Baie mooi gastehuis en sal beslis weer by hulle draai. Dis nou die ideale plekkie om na toe te gaan as jy wil af skakel en net rustig wees. Baie dankie aan julle.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Thank you Nadia for the review. We hope to see you again soon.

Have a great weekend!

Bella Rosa Guest House
Riaan G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G

Ons was uit die veld met alles en diens 5/5.

Baie lekker gekuier was net tekort, sal weer 'n draai maak verseker. Dankie vir Afrikaans laat ons tuis voel.

Nerina B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina B

Great location.

Country people, good accommodation and food. Cherry festival venue small and entertainment weak on the Thursday night.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Thank you for the feedback and the support.

Bella Rosa Guest House
Nerina B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina B

Gerieflik.

Plattelandse verblyf en mense. Kos is goed koop en uit ouma se kombuis. Stadsmense aanvaar eenvoud.

Keith H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith H

One very small complaint.

Spent two pleasant nights at the Bella Rosa, room very comfortable and the king size bed gave me two peaceful night’s sleep. Breakfast was first class and the management and staff are extremely pleasant and friendly and most helpful. Just one small complaint: Please put a longer power cable on the kettle as it is very uncomfortable pouring your tea/coffee out from the floor. But not put off by this and would not hesitate to stay again.

Speke M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Speke M

A very convenient serene place to stay.

I suggest that you have bar fridges in the cottages.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Thank you for the review.

Bella Rosa Guest House
Izak R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak R

Goed.

Sal weer by julle oornag.

Roberta M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roberta M

Friendly staff.

Lovely old house although we stayed in a more modern cottage on the property. Good value for money, wish they'd put doors on their bathrooms though.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Thank you for the feedback, we can only improve on response.

Bella Rosa Guest House
Lilani P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lilani P

Alles is netjies en skoon, niks luuks of uitsonderlik nie.

Ficksburg het op die oomblik net sekere tye van die dag water. Die gastehuise het tenks om water te verskaf aan die gaste. Die inwoners weet nie wanner daar water gaan wees en wanneer nie. Die gastehuis was vol bespreek vir die naweek toe ons daar was en dus was die water in die tenks nie genoeg nie. Ons het aan die 4 Peaks Mountain run deelgeneem in Moolmanshoek wat 40 km buite Ficksburg is. Ongelukkig teen die tyd toe ons terug kom by die gastehuis was al die water in die tenks reeds opgebruik. Uit die aard van die saak was ons baie vuil a.g.v. die hardloop in die veld en kon dus nie bad nie, baie ongerieflik. Indien die gastehuis ons ten minste tydens die bespreking verwittig het van die watersituasie (wat ek weet buite hulle beheer is) kon ons ander reëlings getref het. Ons het dus die Saterdagaand laat terug gery huis toe en dus Saterdag nag se verblyf "gemors" deur onnodig te bespreek vir Saterdag nag ook.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Jammer vir die ongerief oor die water. Die dorp het slegs periodies water. Dit die ergste droogte in 120 jaar wat die Ficksburg en die omliggende dorpe beleef. Dus kan ons nie voorsien wanneer die plaaslike munisipaliteit die water laat loop en wanneer nie.

Bella Rosa Guest House
Philip C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Philip C

Slegte ervaring, die plek word uiters swak bestuur.

Die ervaring was onaangenaam. Die kamer waar ons in geslaap het is in die huis waar kos gemaak word. Alles stink na die kos. Ontbyt word eers 9:30 voorsien. Daardie tyd van die dag is die gaste al weg. Sondag was die ontbyt eers na 10:00 reg aangesien die mense wat dit moet maak eers net voor 10 opgedaag het. Sondag was ons uit vir die dag. Toe ons laatmiddag terugkom was daar niks skoongemaak nie. Toe ons die bestuurder skakel daaroor het hy gesê hy het vergeet om ons te se Sondae maak hulle nie kamers skoon nie. Hulle moet eerder die plek as selfsorg bemark. Beslis nie 'n B&B nie. Die konfyt in die oop bakkies is al versteen. Sal voorstel dat konfyt in die klein geseëlde pakkies voorsien word.

Petro S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Petro S

Teleurgesteld. Sal nie die plek aanbeveel nie. Nie die geld werd nie.

Ontbyt is 'n disaster, jy moet rondskarrel om jou eie eetgerei te soek omdat die tafels nie behoorlik gedek is nie. Die vrugtesap is stroopsoet, artificial. Die kamer se spieëlkas is meters vanaf die muurprop, jy kan nie jou hare blaas nie. Die TV se koppelaar het omtrent 4 plugs in. Die TV sit bo in die dak, moet teen die muur wees. Ons was baie teleurgesteld, het 1 dag voor die tyd geloop, kan ons vergoed word daarvoor?

Jolene V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jolene V

Nie op standaard nie.

Die eenhede se storte was nie voltooi nie. Geen spieëls of asblikke nie. Eenheid se toilet het nie gewerk nie en nêrens was iemand op perseel om aan te meld nie. Geen water die aand. Dit was a.g.v. periodieke water maar niemand het ons ingelig oor die waterkan wat op die perseel is nie. Was nie ingelig waar of wanneer ontbyt bedien word nie. Eienaar was na die tyd baie onprofessioneel oor foon oor ons nie die volle bedrag wou betaal oor bogenoemde gebreke nie. Nie een keer was daar om verskoning gevra nie en ek is heeltyd net aangeval oor ons nie die volle bedrag wil betaal nie. Maar toegegee dit is 'n baie mooi gastehuis en die kamers was skoon en netjies en met die regte bestuur hoop ek hulle verbeter

Thys C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Thys C

Netjies en skoon.

Ongelukkig het ons nie handdoeke gehad nie en moes daarvoor vra. Volgende oggend was die kombuis personeel so luidrugtig. Dis nogal onaangenaam om so wakker te word. Saterdag middag 16:00 toe ons vir funksie wil stort was daar geen water. Besef die dorp het 'n waterprobleem, maar moet jou dan nie oopstel om gaste in te neem en nie voorsiening maak nie. Selfs 'n emmer met water om die toilet te spoel sou gehelp het. Beslis nie 'n plek waar mens rustig weg van die geraas kan ontspan nie. Dalk 'n lekker kuierplek vir die wat om die kroeg wou kuier. Beslis nie vir 'n familiekuier nie.

Bella Rosa Guest House se terugvoer

More,
Wil net omverskooning vra vir die ongerief wat U mee gemaak met U verblyf .
Dankie vir die terug voer hier is nie waater in die heele Ficksburg distrik nie, dus het ons gespook om die goed gewas te kry.Daar is nie n schedule vanaf die plaaslike Munispaliteit oor die waater tye nie.
Ons het ook n tuin troue gehad 1 uur die middag hule is wel na n ander venue vir die onthaal .
Ons het n vol gaste huis gehad die bruid se famile het oor geslaap. Hule kon geraas gemaak het toe hule terug is by die gaste huis .
Dit is nie n elke dag ding nie.
Dankie dat vir U inligting van die probleeme ons kan net verbeeter op wat ons hoor.

Vriendelike Groete

Bella Rosa Guest House
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 21, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNjE2MzcxLWYwNGMtNGU5OS1hMGZkLTM4ODgyNTc4ZjJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 46 5 1 4 21 Bloem Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.873407824406 27.872721591402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang