Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Rosa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar asbakkies word op die buitetafel en stoep voorsien.

Indien enige vlekke of merke op die beddegoed, linne of meubels gevind word en dit kan nie verwyder word nie, sal gaste vir die vervangingskoste verantwoordelik gehou word. Gaste sal ook vir enige breekskade verantwoordelik gehou word en dienooreenkomstig gehef word.

Uitkloktyd is streng om 10:00. Vir elke 15 minute ná hierdie tyd sal 'n ekstra koste gehef word.

Alle uitgawes en rekeninge moet voor uitklok betaal word.

'n Skoonmaakdiens sal die kamer daagliks tussen 9:00 en 11:00 skoonmaak. Skoon beddegoed sal elke 3 dae tydens verblyf voorsien word.

'n Kamerinspeksie sal voor vertrek gedoen word om seker te maak dat alles in orde is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonstraat 14, Baillie Park, Potchefstroom, 2526, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c72b1984b1b4b54d721df34e94a407d1ae26c5467fc14e17bf4df94fefda5d01025c34af5723e3428196355f3c4ebf5b29a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 14 Richardson Street Baillie Park 2526 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.714130572571 27.117775614507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang