Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella's B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir Bella's B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marga S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga S

'n Pragtige woonstel, prakties ingerig en gerieflik. Uitstekende ontbyt.

Ons het heerlik gebly in die woonstel/cottage. Dit is baie mooi ingerig en gerieflik, en sentraal geleë. Die ontbyt was besonder lekker en baie mooi voorgesit. Shane en Brian het moeite gedoen om ons tegemoet te kom (ons wou effens vroeër inklok) en om alles vir ons gemaklik te maak. Ek kan dit definitief aanbeveel.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for your lovely review, Marga. It was a pleasure to host you both. Kind regards, Brian.

Bella's B&B
Anna-marie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie F

Very comfortable stay.

Very friendly service and the breakfast was wonderful.

Gerda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H

Aanbeveel.

Smaakvol gemeubileer, pragtige skilderye. Als wat jy nodig het. Ontbyt is keurig voorgesit. Heerlik. Generator aangesig tydens beurtkrag wat 'n pluspunt was.

Annelie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Netjies, skoon, gerieflik, met wonderlike etes.

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Ek het aandetes vooruit geboek en betaal, wat uitstekend gewerk het. Sal die verblyf definitief weer gebruik.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review, Annelie. We hope to see you again soon. Brian

Bella's B&B
David L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David L

An excellent stay in a friendly, convenient location.

Hosts were very accommodating and helpful. For example, breakfast was set for 7, but I needed to eat at 6.15, which was no problem. There was cold water and fresh milk in the fridge, and tea/sugar was replenished daily.

Henson F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Henson F

Van die beste.

Lekker, rustig en veilig.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for your review, Henson Fenn. We look forward to hosting you again soon. Kind regards, Brian at Bellas B and B.

Bella's B&B
Tobias C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias C

Heerlik stil, skoon en netjies.

Groot kamer en plek om te werk. Rustige omgewing, baie gasvry, heerlike ontbyt.

Elizma V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V

Een van die beste gastehuise wat ons al besoek het.

Goed ingerig en besonder smaakvol en keurig. Heerlike ontbyt is bedien. Gasheer is baie hulpvaardig en laat jou dadelik tuis voel. Sal beslis aanbeveel.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you Martin for the awesome review. We hope to host you again soon. Brian Bellas B and B

Bella's B&B
Isabel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B

'n Moet oorslaapplek.

Baie lekker warm ontvangs gehad. Pragtige, goed toegeruste eenhede. Baie lekker ontbyt was in die eenheid bedien. Baie dankie vir die gasvryheid.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for your positive review. What a pleasure it was to host you. Brian

Bella's B&B
Kay-lee M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lee M

Pragtige plek.

Eienaar was vriendelik en baie behulpsaam.

Ina S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Heerlik, skoon, pragtig.

Baie dankie vir ekstra moeite. Die plek is pragtig en skoon.

Lize B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Skoon, netjies. Stylvol.

Baie goeie waarde vir geld! Fantastiese linne!

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for your lovely review. We appreciate your feedback. Brian, Bellas B&B

Bella's B&B
Dawn W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Beste Gastehuis in Vryheid!

Regtig die enigste gastehuis waar ons bly in Vryheid. Brian laat mens so welkom voel. Ons het aandete ook gekry. Dit was 'n awesome lekker home cooked meal. Ontbyt, soos altyd, was uitstaande!

Arina D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina D

Ek het al by menigte B&B oornag, maar nog nooit ooit sulke fantastiese kos ontvang nie,. Dit is van sjef-gehalte.

Jy gaan nie 'n rustiger en meer ontspanne plek kry om te oornag en nog steeds jou besigheidswerk kan doen nie. Die hulp en vriendelikheid, sonder om in te meng in jou privaatheid, is professioneel. Die ontvangs is vriendelik en nie nors en onpersoonlik soos by menigte ander B&B nie.

Marius N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

By verre die beste plek waar ons nog oornag het.

Die woonstel was ruim, netjies en met baie smaak afgerond en versier. Parkeerplek was veilig en het nie ingemeng met enige ander geparkeerde voertuig nie. Die ontbyt was op tyd en van hoogstaande gehalte. Baie dankie en hou dit so. Sal definitief weer daar oornag en ook aanbevelings maak na vriende.

Bella's B&B se terugvoer

What a lovely review. Thank you. We appreciate your kind words.

Bella's B&B
Arni J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arni J

Huis weg van huis.

Netheid. Vriendelikheid. Spasie vir ontspanning. Baie lekker ontbyt.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for your review. We hope to see you on your next visit to Vryheid. Kind regards, Brian.

Bella's B&B
Hoogveld Boerdery Beleggings H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoogveld Boerdery Beleggings H

Uitstekende verblyf met goeie diens.

Die kothuis was baie netjies en skoon. Daar was genoeg plek en die mense het selfs 'n ekstra bed vir ons dogtertjie ingesit. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Die ontbyt is fantasties.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you Liesel, for your awesome review. Brian

Bella's B&B
Abraham W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham W

'n Absolute juweel!

Wat 'n absolute juweel in Vryheid, vir seker die beste gastehuis! Ons het die binnekamer gekry en is soos deel van die familie behandel, die gasvryheid van Brian het geen perke geken nie! Die ontbyt was heerlik en so mooi bedien, die sal vir seker van nou af ons enigste blyplek in Vryheid wees. 10 uit 10!

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Bella's B&B
Jaco M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Uitstekende gehalte.

Baie aangename verblyf.

Bella's B&B se terugvoer

Dankie Jaco. Hoop om jou weer te sien.

Bella's B&B
Juanita S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Ek het heerlik gebly, die plek was skoon en Brian was 'n uitstekende gasheer.

Brian het baie moeite gedoen met die ontbyte elke dag. Die woonstel was skoon en goed ingerig. Ek het veilig gevoel.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review. We hope to see you again. Brian

Bella's B&B
Marissa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa V

Die mense was baie verwelkomend en aangenaam, ek sal beslis weer hier bly!

Die gastehuis is baie netjies en mooi, vir seker waarde vir geld. Die ontbyt was ongelooflik lekker en het mooi vertoon. Ek kon gemaklik ook op die WiFi werk sonder enige hakplekke!

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the awesome review. We hope to host you again soon. Brian

Bella's B&B
Noelene B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene B

Pragtige plek.

Stylvol, gasvry en heerlike ontbyt.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review. We look forward to hosting you again.
Regards
Brian Bellas B and B

Bella's B&B
Shona A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shona A

Fabulous, best hosts ever, beautiful setting and great breakfast.

Very beautiful cottage, well located in a quite street. Fabulous hosts and stunning breakfasts.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the fantastic review. Kind regards Brian

Bella's B&B
Reino D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino D

Wonderlike akkommodasie gepaard met gasvryheid.

Op die aankoms was ons hartelik verwelkom deur 'n vriendelike gesig, Brian. Alles was mooi netjies en in orde vir ons om na die lang pad net te kan ontspan! Die akkommodasie is baie gerieflik en super skoon! Ons was ten alle tye op hoogte gehou deur Brian van enige reëlings en inligting van die bespreking af wat ek min van ander plekke kan sê! En dan om nie eers te praat van die smaaklike ontbyt wat ons elke oggend gehad het nie. Dit was uit die boonste rakke! Baie baie dankie Brian en Shane vir 'n heelike Naweek! Julle is tops, hou so aan met julle wonderlike diens! Hoop ons kuier gou weer by julle!

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review guys. You're welcome back anytime. Brian and Shane

Bella's B&B
Shann B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B

Perfect and peaceful!

Bella's B&B is a refreshing oasis, elegantly decorated and a perfect place to stay. The location is central, the surroundings are peaceful and the hospitality is exceptional. Definitely a place to stay but book for more than one night!

Maryna D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Perfection from booking in to booking out.

Brian is the perfect host. From the attention to detail in the cottage to the scrumptious breakfasts in the mornings, everything was a delight. I would definitely stay there again and recommend it to anyone who is looking for a BnB in Vryheid.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was a pleasure to host you. Brian

Bella's B&B
Eric W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W

Bella's B&B is a gem in Vryheid.

The flatlet we stayed in was very comfortable and spacious, with interior decoration second to none. Brian and Shane are excellent hosts.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the awesome review. We look forward to hosting you again. Brian

Bella's B&B
Burgert V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert V

Baie skoon, netjiese wooneenheid.

Dit was 'n baie lekker ervaring. Die eenheid was skoon, netjies en die diens vriendelik. Aandete wat verskaf is, was goed voorberei en voorgesit.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Bella's B&B
Lorraine E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E

Our stay in Bella's B&B was excellent, from arrival to departure ─ definitely one of the very best, ever.

What a lovely place to have spent a week-end! It was one of the prettiest small town, guest houses that we've ever visited. The cottage was as clean as a pin and beautifully decorated. The attention to the smallest detail didn't miss our eye. Brian is a super host, very friendly and made us feel very welcome. Breakfast was tastefully presented, excellently prepared and delicious! We highly recommend Bella's B&B to anyone looking for a fine guest house and a lovely stay in Vryheid.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf by Bella's B&B was uitstekend, van aankoms tot vertrek - definitief een van die bestes sover.

Wat 'n heerlike plek om naweke deur te bring! Dit was een van die mooiste klein dorpies, gastehuise wat ons nog ooit besoek het. Die kothuis was net so skoon en mooi versier. Die aandag aan die kleinste detail mis ons nie. Brian is 'n super gasheer, baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt is smaakvol aangebied, uitstekend voorberei en heerlik! Ons beveel Bella's B&B sterk aan vir almal wat op soek is na 'n puik gastehuis en 'n heerlike verblyf in Vryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for your awesome review. It was our pleasure to host both of you. Brian and Shane.

Bella's B&B
Donald F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald F

Stylvol, van die ete-voorbereiding, tot die kamer en teen 'n baie redelike koste!

My reëlings moes aangepas word a.g.v. onvoorsiene omstandighede. Brian het dit baie vinnig en doeltreffend gedoen, sonder enige moeite. Werklik puik diens, hulle laat mens welkom voel, en ons kon verskeie onderwyskundiges uit 'n vorige era gemaklik bespreek soos ons hulle onthou. Brian was heelwat later ook by dieselfde skool 'n leerling. Ek kan Bella's B&B met vrymoedigheid aanbeveel by kliënte!

Andrew S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Spacious with all facilities needed.

Excellent! Great place to crash.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim met alle geriewe wat benodig word.

Uitstekend! Goeie plek om te slaap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vincent M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent M

Enjoyed staying At Bella's.

Quiet area which enables us to sleep and rest.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for your 5 star review. Was a pleasure to host you. Brian Bellas B and B

Bella's B&B
Alida D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Sal beslis weer teruggaan. Brian is 'n fantastiese mens en gaan uit sy pad uit om dit vir jou lekker te maak.

Ek sal beslis Bella's B&B aanbeveel. Plekkie is pragtig en baie netjies en skoon. Rêrig niks klagtes nie. Brian is 'n fantastiese mens. Hy gaan uit sy pad uit om dit vir 'n mens lekker te maak en bederf 'n mens met ontbyt in die kamer. Sien jou weer binnekort!

Bella's B&B se terugvoer

Dankie Alida.

Bella's B&B
Charlene R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Onvergeetlike oomblikke, gerieflike verblyf en vriendelike mense.

Die eienaars is awesome mense en het elke oomblik van ons tydjie daar ons op die hande gedra en ons so gemaklik en tuis as moontlik laat voel. Die ontbyt elke oggend was kreatief en uit die boonste rakke! Ons kamer was lekker warm en die beddegoed en bed van kwaliteit gehalte. Ons kan Bella's B & B met 'n geruste hart aanbeveel en julle kan maar weet julle sal ons beslis weer eendag sien.

Christelle C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

Uitsonderlik.

Pragtige plekkie met baie rustigheid en met smaak versier. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Ek sal die plekkie vir enigiemand aanbeveel.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review. We hope to host you again soon. Brian, Bellas B and B.

Bella's B&B
Ursula D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D

Verblyf geniet en eienaar gasvry.

Verblyf baie aangenaam, sal beslis weer gebruik maak van Bella's. Eienaar baie gasvry. Heerlike ontbyt en aandete bedien.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you, Ursula. We loved meeting you.

Regards,
Brian

Bella's B&B
Dawie P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P

Netjies, skoon en baie professioneel.

Sien sterre.

Frank H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H

Awsome. Sal môre weer daar gaan bly.

Brian was baie behulpsaam en baie vriendelik. Het dit rerig baie geniet daar en die aandete en ontbyt was beter as wat 'n Spur of enige plek kon maak. Great diens Brian, hou so aan.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the lovely review. Hope to see you again soon. Brian

Bella's B&B
Tanja K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja K

Baie lekker verblyf!

Baie vriendelike gasheer, lekker ontbyte, skoon en netjies.

Orpa J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Orpa J

Een oase op ons reis deur Natal.

Asof jy tuiskom, so gasvry, so netjies, so lekker plek om te bly.

Aletta S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S

Fantasies en onvergeetlik!

Wat 'n wonderlike ondervinding. Brian is die perfekte gasheer en sien na elke behoefte om.

Bella's B&B se terugvoer

Dankie Alna, dit was 'n fees om jou te ontmoet!
Brian

Bella's B&B
Talita L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L

One of the best guesthouses thus far. Spacious, neat and beautiful! Wonderful hosts!

Bella's B&B is one of the best kept secrets. Wonderfully decorated with elegant taste and the hosts are magnificent. Will never stay anywhere else should I be in Vryheid again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een van die beste gastehuise tot dusver. Ruim, netjies en pragtig. Wonderlike gashere!

Een van die bes beware geheime. Wonderlik versier met elegante smaak en manjifieke gashere. Sal nêrens anders bly as ek weer in Vryheid is nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amanda S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Dit was awesome!

Ontvangs was warm, vriendelik en opreg!

Inge K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K

Baie goeie diens, en die ontbyt is fantasties!

Bryan, die eienaar, se "attention to detail" is regtig besonders. Die diens was baie goed en ons ontbyt was elke oggend op tyd en BAIE lekker. Die woonstel was ook baie skoon en dit was lekker stil. Sal die plekkie beslis aanbeveel, en as ons weer in die area is gebruik ons Bella's vir seker weer.

Jan F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Dit was baie aangenaam, rustig en jy het 'n hele woonstel tot jou beskikking.

Ek was net een nag daar en kan bevestig dat ek heerlik geslaap het in die baie netjiese plek. Die ontbyt wat aan my voorgesit is, was uitstekend en net genoeg.

Fred H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Baie netjies, heerlik gebly.

Pragtige plek. Stylvol gemeubileer. Skoon.Vriendelike ontvangs. Smaakvolle ontbyt. Sal enigiemand aanbeveel om by Bella's te bly.

Chris V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Baie goeie waarde vir geld.

Hartlik, gasvry, smaakvol, skoon en baie goeie diens.

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for the positive review.

Bella's B&B
Francis J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis J

Beste verblyf in Vryheid!

Ons is self in die toeriste-bedryf en Bella's is fantasties!

Bella's B&B se terugvoer

Thank you for your positive review.
We hope to come up soon and visit.
Brian

Bella's B&B
Van Zyl W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl W

Uitstekend!

Baie netjies. Brian die eienaar hanteer jou as gas baie professioneel. Ontbyt uit die boonste rakke!

Bella's B&B se terugvoer

Good day Van Zyl,

Thank you for the lovely review. Hope to see you all soon again.

Regards,
Brian

Bella's B&B
Braam D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D

Die verblyf was aangenaam.

Wat 'n plesier, Brian en Collin is die perfekte gashere. Ons verblyf was aangenaam en die ontbyt uitstekend. Daar is niks om te verbeter nie, want alles is perfek. Die woonstel is skoon en netjies en ek beveel Bella's graag aan. Sal julle weer besoek.

Wilhelm P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P

Puik fasiliteite en uitstekende diens.

Baie lekker gebly, beste diens en 5-ster fasiliteit.

Myrtle R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle R

Baie huislik.

Netjiese verblyf.

Adele J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Piece of heaven to refresh the soul!

We were blown out our socks with this awesome oasis in the middle of Vryheid! Our little home was perfect for our needs. My husband loved the fact that he could open the sliding door in our bedroom which leads to a well manicured garden with a sparkling pool. He sat outside reading the newspaper and just chillaxed with a glass of wine before our function. The unit is very spacious and stunningly decorated. The pics don't do any justice. We were treated and spoilt like royalty by our two hosts. Breakfast was delish and picture perfect! This B&B is definitely the best in Vryheid. We will be back and recommend it to our family and friends.

Magda E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E

Lekkerste plek waar ek nog ooit gebly het. Pragtige mense met goue harte. Ons het so tuis gevoel.

Hierdie gastehuis kry 10 uit 10. Dis skoon, netjies en baie stylvol. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam. Sal verseker terug kom. Bly nooit weer op 'n ander plek nie.

Marie F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Ek sal Bella's enige tyd aanbeveel, waarde vir jou geld.

Bella's is soos 'n koel lafenis op 'n snikhete dag. 'n Pure oasis. 'n Fyn, afgewerkte toonbeeld van elegansie en klassieke styl. Netjiese, skoon, kraakvars wit linne en stylvol gemeubileerd. Gasvrye eienaars en smaakvolle ontbyt.

Leon B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Dit was amazing!

Ek het nie genoeg woorde om te kan sê hoe ons dit geniet het nie, baie dankie. Sal beslis weer van julle plekkie gebruik maak.

Zelda N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N

Ons het baie lekker by Bella's gebly.

Wat 'n oulike woonstelletjie. Alles was pragtig en baie stylvol. Ons gasheer, Brian, was baie bedagsaam en sy ontbyt was nie net heerlik nie, dit was prentjiemooi voorgesit. Ons sal enige tyd weer by Bella's oorbly.

Deon E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E

Stylvolle verblyf met gasvrye ontvangs

Bella's B&B is 'n klein juweeltjie in Vryheid. Die gashere se warm persoonlikhede laat jou dadelik tuis voel! Die plekkie is stylvol gemeubileerd met alles wat jy mag nodig kry. Die ontbyt is uit die boonste rakke. 'n Lekker stukkie bederf om daar oor te bly. Deon, Dirkie & Annemarie

Johan P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

I would prefer this B&B to anyone. It's all 5 star treatment for such an affordable price!

I really think that this is one of Vryheid's best B&B's. Take this from someone that travels more than the ordinary South African!

Ndumiso M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ndumiso M

Bella B&B is a beautiful place.

I enjoyed every minute of my stay.

Steve M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M

We seriously enjoyed our stay and wish we could have stayed a few more days.

Bella's B n B treated us like their only VIP guests. I wont hesitate to recommend them to my friends and family. I can confirm that if I happen to be in the area of Vryheid or any nearby town and I need to spend the night somewhere, Bella's B n B will be only place I will consider. I have been showing my family and friends the photo's I took while there, and all of them were impressed.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kommissiestraat 181, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e85d855de1522e77b1a90386d79c8cbb91dd4c6d197621c2d03ed817e283341d94fc4c139342267bd26163e3a52e7e55802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 181 Kommissie Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -27.763524 30.790206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang