Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Santorini Harties

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.9
Edna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige en veilige verblyf. Dankie vir die besonderse goeie kommunikasie met Johan. Hy was baie behulpsaam met die vervulling van ons behoeftes en gasvry met 'n komplimentêre bottel wyn. Ons het ook hulp ontvang met ons bagasie, wat baie waardeer word. Die verblyf is gerieflik, skoon en netjies, met goeie sekuriteit. Die kamers kan bietjie warm raak in die laatmiddagson, maar ons is baie dankbaar vir die waaiers wat baie verligting gebring het. Die uitsig is pragtig en ons het heerlik gekuier in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moitshepi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Amazing. The service exceeded our expectations. We were taken good care of, if we needed anything that was not already in the house it would be delivered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yollanda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Amazing, amazing and amazing! Perfect home away from home. This was a little Greece-like home with a view of the dam and mountain. Exceptional home for a nice relaxing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe-ann R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Baie mooi plek met amazing view! Ons het baie lekker gebly! Die plek het die mooiste uitsig. Baie dankie aan die gasheer vir die bederfies. Sal definitief weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mmathapelo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Amazing. I had an amazing time at the Bella Santorini Harties, so beautiful and refreshing. Clean house and kind host. I give it a 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Bella Santorini Harties
Thank you so much for your review, we hope to have you back again soon.

Valentia K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Sep 2024

Lovely but unclean property. Lovely but must review the cleaning of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Connie S
1 nag Gesin met tieners
3.4
Apr 2023

The place is absolutely stunning with breathtaking views. I loved the place very much but have a few suggestions/notes for the owner if they are interested. Customer service rating linked to onsite assistant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R5 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Becker Kosmos Village 184, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17a99b7a1a21aa024567b90746f0d25535f5cb8c36d8b85f641fe00ccef45d6b9ffe0d88344c78ad3aef648d178a654094e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 184 Simon Becker Kosmos Village Kosmos 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733766176808 27.853064206096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang