Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista @ Village-Living

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carla T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Home away from home, plus a jacuzzi! We absolutely loved staying at Bella Vista @ Village-Living! It was the perfect break away from reality with my favourite people. The service was immaculate, and it enhanced the entire experience by miles. It was my birthday weekend, and all the efforts really made me feel wholesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Thank you Carla You are always welcome back

Anna-mart L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely location, stunning accommodation and friendly helpful host. We had a great time. The house is stunning and we had everything we needed and more. Will definitely be back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Thank you Anna-Mart. Hopefully we will see you again soon

Zita T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

We'll be back. What an absolute treat. Clean, warm, and was everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Thank you, Zita. We are awaiting your return

Vanessa S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Sal elke naweek daar kan gaan rus . Flippen lekker gebly, ons kon tot laat saans buite sit, almal voor die vuur om die tafel met geen fone, net mekaar se geselskap en die stilte om ons. Die swembad en warmbad was natuurlik die hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Baie dankie Vanessa, moet sê, daardie stoep doen nogals iets aan 'n mens se gemoed. Baie bly julle het heerlik gekuier. Kom gerus weer!

Olga P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Awesome, lekker, lieflik. Wow. 3 aande van gemaklike slaap, rustigheid en lekker swem, en die aand wat ons kon afsluit met 'n warmbad. Mooiste huis. My 5-jarige seun en 11-maande retriever het dit so geniet. Dankie vir die vriendlikheid. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Dankie Olga. Ons sien uit na julle volgende kuier

Bernelee C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Amazing. Dit was ongelooflik lekker. Die spasie is groot. Love die ruimte. Puik geriewe. Sal definitief weer daar gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Dankie Bernelee. Kom kuier asb gerus weer by ons

Jesse A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Absolutely perfect. The holiday house at Bella Vista @ Village-Living was absolutely amazing! The hosts were incredible and made our stay even more memorable. The location was perfect, providing beautiful views and easy access to nearby attractions. Overall, it was a fantastic experience that I highly recommend to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Thank you so much Jesse. So glad you enjoyed your stay with us. Please come and visit us again soon :)

Elsa H
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lekker leefhuis, rustige omgewing. Heerlike leefhuis met alles wat nodig is. Netjies en skoon = puik. Vriendelike gasvrou, altyd beskikbaar op haar foon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Dankie Elsa. Kom kuier asb binnekort weer :)

Simona M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

It was awesome. We loved everything about the place. The hosts were there immediately if we had any issues. The photos don't do justice to the place. It's really a little gem. I do recommend this place; it's situated in a very nice, quiet area. Beautiful green surroundings. We will definitely be back in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Thank you for choosing Village-Living for your getaway and for the kind words. You and your family are welcome back any time.

Lynette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Uitsonderlike uitsig. Stil en rustig. Pragtige huis met top smaak gemeubileer. Die gasvrou het ons werklik gemaklik en tuis laat voel met klein bederfies. Die huis het al die nodige toebehore om gemaklik te gaan ontspan. Absoluut smaakvol gemeubileer. Baie goed ingerig. Baie netjies. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Vista @ Village-Living
Baie dankie Lynette. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ennerien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sonop en Gamtoosstraat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3a7447901db479a18647817aa6b8e1a3b08adeda679b4c4dd0c0c59662cacba52d0050f1271c3f1b7dd6de6e72cb674b8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Corner of Sonop and Gamtoos Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018791499458 18.682200388085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang