Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 19, Baleana Bay 49, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bella Vista is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Gansbaai en bied 'n uitsig oor die see in die verte.

Bella Vista beteken "mooi uitsig" in Italiaans en hierdie ruim woonstel is op die derde verdieping van 'n woonstelkompleks. Dit het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea.

Die hoofslaapkamer maak op die balkon oop en het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n kinderbed en bied toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die ontbyttoonbank geniet.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea wat ook toegang bied tot die balkon. Die woonstel het internet.

Die balkon het braaigeriewe en daar is 'n spiraaltrap na 'n privaat dek met 'n tweede braai en 'n 360 grade-uitsig oor Gansbaai. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Gansbaai bied aktiwiteite soos walviskyk tussen Julie en November, haaihokduik, voetslaan- en staproetes deur die fynbos, asook besienswaardighede soos die Danger Point-vuurtoring, Strandveldmusuem en die Afrika-pikkewyn- en Seevoël-bewarea.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Stapelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gino & Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dirkie Uys-straat 19, Baleana Bay 49, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 19, Baleana Bay 49, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc70999694116c395e9429248ee0942c715851e60eef8f62f91289add144c63385f00f639c70479d139e8103dece6e98001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 19 Dirkie Uys Street Baleana Bay 49 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.585737863118 19.350823720767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang