Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
An-marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

10 out of 10. Loved our stay at Bella Vista.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Bella Vista
Baie dankie, julle is altyd welkom!

Rita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n goeie ervaring en ons sal dit sterk oorweeg om weer daar te bly. Bella Vista eenheid 2 was puik. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon, mooi en netjies. Die kaggelstofie het uitstekend gewerk en ons het 'n heerlike vuurtjie gemaak en dit was lekker warm - die beddens het ook elektriese onderlakens gehad. Die diens was puik: daar was 'n probleem met die toilet wat binne 'n halfuur opgelos was. Die ligging is ook puik. Die enigste tekortkoming was dat die bad/stort nie gemaklik vir ouer mense is nie. Om in te klim is ongemaklik en 'n handstort sou dalk die stortproses makliker gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randall H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Was baie rustig en die plek is goed geleë. Ons het onsself geniet en dit was baie stil. Dankie aan die eienaars. Kamer baie gemaklik met groot bed en bad, met 'n kaggel wat goed werk. Skoonmaakdienste baie vriendelik en goed. Yskas se vriesdeel baie klein, so as mens vir meer as een aand vleis of ys wil hê, dan werk dit nie. Die plek kort net 'n ordentlike stel kombuismesse en Eenheid Twee het net 'n afdak, nie 'n motorhuis nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hans I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker en verblyf is binne loopafstand van aktiwiteite. Altyd lekker by Bella Vista.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lusia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

We had a great time. It's a quiet place to relax and rewind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Wonderlike plekkie, skoon gerieflik en vriendelik. Baie geniet, great plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ontspannend en avontuurlustig. Rustige omgewing met vriendelike mense. Sal definintief Bella Vista vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dehan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Rustig, mooi, lieflik. Perfek vir 'n wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Great plek om te bly. Baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C.j P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Baie lekker. Die woning was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 701, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MmQ4MDUyLWMxMDctNGQwYS04ODZjLTZlNTgzYzI3N2UyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 701 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512860583399 28.421110915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang