Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Bella Vista
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
An-marie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-marie V

10 out of 10.

Loved our stay at Bella Vista.

Bella Vista se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom!

Bella Vista
Rita N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

Dit was 'n goeie ervaring en ons sal dit sterk oorweeg om weer daar te bly.

Bella Vista eenheid 2 was puik. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon, mooi en netjies. Die kaggelstofie het uitstekend gewerk en ons het 'n heerlike vuurtjie gemaak en dit was lekker warm - die beddens het ook elektriese onderlakens gehad. Die diens was puik: daar was 'n probleem met die toilet wat binne 'n halfuur opgelos was. Die ligging is ook puik. Die enigste tekortkoming was dat die bad/stort nie gemaklik vir ouer mense is nie. Om in te klim is ongemaklik en 'n handstort sou dalk die stortproses makliker gemaak het.

Randall H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Randall H

Was baie rustig en die plek is goed geleë. Ons het onsself geniet en dit was baie stil. Dankie aan die eienaars.

Kamer baie gemaklik met groot bed en bad, met 'n kaggel wat goed werk. Skoonmaakdienste baie vriendelik en goed. Yskas se vriesdeel baie klein, so as mens vir meer as een aand vleis of ys wil hê, dan werk dit nie. Die plek kort net 'n ordentlike stel kombuismesse en Eenheid Twee het net 'n afdak, nie 'n motorhuis nie.

Hans I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans I

Baie lekker en verblyf is binne loopafstand van aktiwiteite.

Altyd lekker by Bella Vista.

Lusia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusia S

We had a great time.

It's a quiet place to relax and rewind.

Duan N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan N

Wonderlike plekkie, skoon gerieflik en vriendelik.

Baie geniet, great plekkie.

Stephan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Ontspannend en avontuurlustig.

Rustige omgewing met vriendelike mense. Sal definintief Bella Vista vir ander aanbeveel.

Dehan C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan C

Rustig, mooi, lieflik.

Perfek vir 'n wegbreek uit die stad.

Anton B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Great plek om te bly.

Baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly en sal weer gaan.

C.j P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
C.j P

Baie lekker.

Die woning was baie aangenaam.

Ignatius G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius G

Ruim, netjies en skoon. Stapafstand van al die gewilde plekke in Clarens.

Alhoewel ons slegs een nag Bella Vista besoek het, was dit 'n groot plesier. Die eenheid was goed toegerus, baie netjies en skoon met ruim vertrekke. Bella Vista is 'n 2min stap van die middedorp en is baie sentraal geleë. Kan dit voorwaar aanbeveel.

Lara N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara N

Lovely breakaway in the perfect location.

We had a fabulous stay at the beautiful and aptly-named Bella Vista. It was a lovely location, had everything we needed and was very comfortable and clean.

Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Kon net eenvoudig ontspan in 'n rustige omgewing.

Verblyf was skoon, gerieflik en die kaggel in die kamer het my verwagting oortref op die koue aande.

Bella Vista se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie vir u positiewe skrywe. Ons sien uit om u weer te verwelkom!
Vriendelike groete
Leana Hay

Bella Vista
Sandi L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi L

Beautiful decor and setting, very comfortable and close to restaurants and shops.

Unit 1 was very private and we loved it. Their units are not on top of one another which makes it lovely to stay there.

Justeyn V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justeyn V

Gerieflik, skoon en netjies. Ligging is fantasties met uitsig op berge. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Christelle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle V

Fantasties.

Netjies en skoon, sal weer besoek.

Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Uitmuntend, maar skraal aan warm water en geen DStv-kanaal 144 nie.

As ons nie spesifiek eers warm water in die lekker bad in getap het nie sou ons koud gebad het. Het bad so 1/4 tot 1/3 vol getap. Pragtige plek.

Bella Vista se terugvoer

Beste Jaco

Baie dankie vir jul terugvoer. Elke woonstel het sy eie geyser, en sal ons beslis kyk wat die probleem is. Ons het 12 DStv pakette en kan eenvoudig nie bekostig om kanaal 144 by te sit nie, jammer daaroor.

Vriendelike groete
Leana Hay

Bella Vista
Britt R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britt R

Beautiful and peaceful, neat and comfortable.

We had an awesome experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi, rustig en gerieflik.

Ons het heerlik gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Simphiwe N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe N

Wow what a lovely place home away from home.

Lovely place with privacy quite clean and provided us with heaters, fire place and really warm apartments. I will definitely recommend Bella Vista.

Bella Vista se terugvoer

We are delighted if our guests enjoy their visit. Thank you.

Bella Vista
Shereen L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen L

Ongelooflik baie lekker.

Dit was 'n ongelooflike lekker plek sal gerus weer gaan.

Yolanda D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Die eenheid was toegerus met alles en nog. Dit was netjies, skoon en baie mooi. Die ligging is asemrowend en baie naby alles in die dorp. Ons het as gesin so lekker gekuier elke aand na 'n vol dag se avonture buite. Ons sal enige tyd Bella Vista vir vriende en familie aanbeveel.

Christo K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Heerlik en baie gerieflik.

Alles was in orde. Net sjampoe on die badkamer het gekort. Ons het niks saamgeneem nie omdat daar gewoonlik is, maar daar was net seep.

Elrisha D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrisha D

Beautiful view.

Very peaceful and great service.

Pieter U - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter U

Wegbreek wat jou van die gejaag van die lewe laat vergeet.

Baie lekker gewees. Sal graag weer wil gaan en sal dit beslis vir vriende en familie aanbeveel.

Jacob K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob K

Baie aangenaam.

Daar is baie goed na ons omgesien. Die eenheid was silwerskoon en elke dag gediens. Tuin in 'n baie netjiese toestand en word gereeld gediens. Leana Hay en haar span het ons baie welkom laat voel. Baie dankie Bella Vista!

Yvonne W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne W

Netjies en stylvol.

So 'n jammerte dat die kuierplek/restaurant hoër op in die straat is. Tot 2 uur in die oggend harde musiek gespeel oor 'n naweek. Dit maak afbreuk aan die rustige atmosfeer wat eens daar geheers het. Sal twee keer dink voor ek oor 'n naweek daar oorslaap.

Hannelie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie P

Lekker.

Hulle moet gaan kyk na die wateruitvoer van die bad in nommer 1. Mens staan in jou vuil water en stort, want dit tap nie uit nie.

Bella Vista se terugvoer

Hallo Hannelie,

Baie dankie dat jy hierdie onder ons aandag bring. Dis so jammer jy het nie dadelik vir Florina gesê nie, want ons het middels wat ons ingooi wat die probleem gou oplos.

Vriendelike groete,
Leana Hay

Bella Vista
Fredriche S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredriche S

Verblyf is baie gerieflik geleë.

Baie netjies en skoon. Definitief waarde vir geld. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Elretha Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elretha Z

Rustig, netjies waarde vir geld, beslis 'n plekkie wat ek weer sal gebruik.

'n Lieflike rustige plekke wat in die fotos en werklikheid dieselfde is. Kamer is gerieflik en modern en als wat jy benodig beskikbaar het. Sal beslis aanbeveel en weer besoek. Ligging is gerieflik.

Felecity W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecity W

Uitstekend!

Baie gerieflik, in loopafstand in 'n pragtige dorp met baie om te doen. Baie Dankie!

Mande L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mande L

Ons gunsteling, lekkerste en beste sover in Clarens!

As jy 'n paartjie is wat wil wegkom op jul eie en naby alles wees in Clarens, is Bella Vista 2, die eenheid vir jou. Dis top klas ingerig, romanties, privaat, warm en knus. Die ovaal bad is 'n wenner en die uitsig vanaf die dek sielsverrykend. Dankie Leana, ons sien julle vir seker weer!

Yvonne W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W

Rustige, netjiese stylvolle plek.

Ons het ons verblyf baie geniet, die plekkie is netjies en stylvol met alle basiese benodigdhede. Die omgewing is pragtig en baie rustig. Ons sal hierdie blyplek beslis aanbeveel.

Sonja O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Baie mooi en gerieflike ligging.

Bella Vista bied 'n pragtige blyplek met al die nodige geriewe. Ons plek was skoon en baie gerieflik ingerig, ligging is ideaal.

Petra C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C

Gerieflik, gemaklik, veilig, modern.

Ons het 'n baie lekker tydjie in Clarens asook Bella Vista gehad, die plekkie het ons verwagtinge oortref. Ons sou net graag 'n toesluit-garage wou gehad het, maar nietemin was ons kar veilig en het ons geen verliese gely tydens ons besoek nie.

Lourensa B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lourensa B

Skoon, modern en nuut.

Bella vista Huisie 1 het 2 beddens in die sitkamer wat vir kinders of 'n baie ligte vrou bedoel is. Bad nie geskik vir bejaardes nie. Daar is diefwering voor vensters wat oopmaak en 'n veiligheidshek by die voordeur, maar om die kompleks is daar net 'n baie lae muurtjie. Klank van die hotel anderkant die straat se lugreëling pla 'n bietjie. Voordele is asemrowende uitsig van berge uit al die vensters, pynlik netjies, puik linne, alles nuut. Net 'n blok van die plein af, so dis net 'n paar minute se stap.

Joane O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane O

Baie aangenaam.

Dit was aangenaam, goed toegerus. Die hout wat ek gekry het elke dag was 'n bonus. Dit was lekker warm in koue weer. Dit is goed geleë. Ek het die plek regtig geniet. Al wat nie duidelik was nie was hoe die sleutels aan my "oorhandig" sou word. Dit kan dalk duideliker aan gaste gemaak word.

Bella Vista se terugvoer

Beste Joane
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ek sal die reëling met die sleutels wat by die deur gekry word meer breedvoerig verduidelik om dit makliker te maak. Ons hoop om jou weer te verwelkom!

Vriendelike groete
Leana Hay

Bella Vista
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 701, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MmQ4MDUyLWMxMDctNGQwYS04ODZjLTZlNTgzYzI3N2UyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 701 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512860583399 28.421110915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang