Bella Vista
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
An-marie V - Jun 2024
Algehele gradering
10 out of 10.
Bella Vista se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom!
Rita N - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring en ons sal dit sterk oorweeg om weer daar te bly.
Lees meerRandall H - Mei 2023
Algehele gradering
Was baie rustig en die plek is goed geleë. Ons het onsself geniet en dit was baie stil. Dankie aan die eienaars.
Hans I - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en verblyf is binne loopafstand van aktiwiteite.
Lusia S - Okt 2022
Algehele gradering
We had a great time.
Duan N - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, skoon gerieflik en vriendelik.
Stephan B - Jul 2022
Algehele gradering
Ontspannend en avontuurlustig.
Dehan C - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi, lieflik.
Anton B - Mei 2022
Algehele gradering
Great plek om te bly.
C.j P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Ignatius G - Des 2022
Algehele gradering
Ruim, netjies en skoon. Stapafstand van al die gewilde plekke in Clarens.
Lara N - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely breakaway in the perfect location.
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Kon net eenvoudig ontspan in 'n rustige omgewing.
Bella Vista se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir u positiewe skrywe. Ons sien uit om u weer te verwelkom!
Vriendelike groete
Leana Hay
Sandi L - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful decor and setting, very comfortable and close to restaurants and shops.
Justeyn V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies. Ligging is fantasties met uitsig op berge. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Christelle V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Uitmuntend, maar skraal aan warm water en geen DStv-kanaal 144 nie.
Bella Vista se terugvoer
Beste Jaco
Baie dankie vir jul terugvoer. Elke woonstel het sy eie geyser, en sal ons beslis kyk wat die probleem is. Ons het 12 DStv pakette en kan eenvoudig nie bekostig om kanaal 144 by te sit nie, jammer daaroor.
Vriendelike groete
Leana Hay
Britt R - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful and peaceful, neat and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi, rustig en gerieflik.
Ons het heerlik gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Simphiwe N - Jun 2019
Algehele gradering
Wow what a lovely place home away from home.
Bella Vista se terugvoer
We are delighted if our guests enjoy their visit. Thank you.
Shereen L - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker.
Yolanda D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike ervaring.
Christo K - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie gerieflik.
Elrisha D - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful view.
Pieter U - Jun 2018
Algehele gradering
Wegbreek wat jou van die gejaag van die lewe laat vergeet.
Jacob K - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Yvonne W - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en stylvol.
Hannelie P - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker.
Bella Vista se terugvoer
Hallo Hannelie,
Baie dankie dat jy hierdie onder ons aandag bring. Dis so jammer jy het nie dadelik vir Florina gesê nie, want ons het middels wat ons ingooi wat die probleem gou oplos.
Vriendelike groete,
Leana Hay
Fredriche S - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf is baie gerieflik geleë.
Elretha Z - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies waarde vir geld, beslis 'n plekkie wat ek weer sal gebruik.
Felecity W - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Mande L - Jul 2017
Algehele gradering
Ons gunsteling, lekkerste en beste sover in Clarens!
Yvonne W - Des 2017
Algehele gradering
Rustige, netjiese stylvolle plek.
Sonja O - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflike ligging.
Petra C - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, veilig, modern.
Lourensa B - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, modern en nuut.
Lees meerJoane O - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bella Vista se terugvoer
Beste Joane
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ek sal die reëling met die sleutels wat by die deur gekry word meer breedvoerig verduidelik om dit makliker te maak. Ons hoop om jou weer te verwelkom!
Vriendelike groete
Leana Hay
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 701, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang