Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Bella Vista 4
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dorri-ann D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorri-ann D

Ek gaan definitief weer terug .

Dit is een baie lekker plek. Goeie diens, skoon plek en daar is alles wat jy benodig. Kobus was baie vriendelik en as ons hulp nodig gehad het, was hy dadelik daar. Baie goeie diens ervaar.

Jacolene G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene G

Presies wat ons verwag het, heerlik gebly.

Baie lekker gebly en was presies soos fotos en beskrywing.

Hyrone V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyrone V

Baie lekker plekkie vir 'n gesin. Goeie ligging naby die see en winkelsentrum.

Akkommodasie was baie netjies en goed toegerus. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Barry P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P

If only I could have stayed longer.

Great location close to Point surf spot although I was there primarily for work. WiFi is excellent.

Olga Y - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga Y

A truly wonderful experience.

This Villa had everything and more you could want when you're away from home. It was clean, spacious, comfortable, well-situated, and safe. We are already planning to go back.

Anza M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza M

Heerlike naweek.

Ons het baie lekker gebly in Bella Vista 4. Die plek het als wat jy nodig het en is baie goed toegerus. Great dat mens die gebruik van die swembad ook kon hê. Die gasheer is vriendelik en baie tegemoedkomend. Dankie vir 'n heerlike naweek.

Carrie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carrie B

Great location for convenient access to the Corona Open Surf festival zone.

Host was responsive and helpful but level of cleanliness was disappointing. Also could have provided extra refuse bags, and dishwasher detergent. The kitchen tap was broken and there were no spare towels for a 5-night stay. Expected more for the price of R1600 per night.

Franco R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franco R

Fantasties!

Dit was heerlik gewees!

Alan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

Netjies, skoon, gerieflik en die eienaar is baie vriendelik.

Sien sterre.

Elaine E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Ons het dit baie geniet.

'n Baie oulike en netjiese kompleks en loopafstand see toe. Die swembad is baie skoon en vriendelike diens.

Bella Vista 4 se terugvoer

Beste Elaine,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om enige tyd weer te bespreek. Goeie gaste is altyd 'n bonus en julle word aanbeveel as super gaste.

Groete,
Bella Vista 4

Bella Vista 4
Carien O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O

Pragtige plek - ideaal vir rus.

Die akkommodasie was baie netjies, skoon en Kobus wat ons ontvang het se vriendelikheid en beskikbaarheid was gerusstellend. Die kuier op die stoep wat see-uitsig het was fantasties. Lekker kort stappie na die see by die rotse. Swemstrand naby. Dink net ‘n air-con en dakwaaiers sou excellent wees in die hitte wat ons beleef het. Maar dit was lieflike akkommodasie met als wat ons benodig het.

Bella Vista 4 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle die verblyf geniiet het. Die hittegolf wat ons beleef het is nie eie aan Jeffreysbaai se klimaat nie. Ons neem kennis en sal verseker dakwaaiers aanskaf. Dit was lekker om julle as gaste te akkommodeer en julle is welkom om weer te bespreek.

Bella Vista 4
Andre O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Awesome plek.

Baie dankie, dit was awesome.

Bella Vista 4 se terugvoer

Baie dankie, julle is baie welkom om weer te bespreek.

Bella Vista 4
Martin S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Baie lekker gebly!

Blyplek het voldoen aan my verwagtinge, ek dink net daar kan meer voorsiening vir beskerming op die stoep wees vir son en wind veral vir aande langs die braai.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Brenda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda S

Heerlike verblyf.

Kobus en Theo, baie dankie vir 'n julle gasvryheid. Die ligging was vir ons gesin perfek want ons hou nie van strande wat te besig is nie en waar julle geleë is, was regtig perfek vir ons. Loopafstand van die strand. Ons braaier was elke oggend skoongemaak en die persoon so vriendelik. Ons sal definitief in die toekoms weer van Bella Vista 4 gebruik maak en ook vir ons vriende en familie van julle vertel.

Bella Vista 4 se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en verblyf by Bella Vista 4. Dit is altyd goed om van gaste te hoor veral ten opsigte van veranderlikes maw. dit wat verbeter kan word. Die onveranderlikes soos die weer is 'n gegewe. Julle kan enige tyd weer bespreek.

Vriendelike groete,
Theo

Bella Vista 4
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuWXYKa7ov1xrw0fDhG1p2sxQs0JZ4NzYyEkDO8T84KWqYh8tTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 22 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.026339185133 24.927321374416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang