Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista 4

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Dorri-ann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ek gaan definitief weer terug . Dit is een baie lekker plek. Goeie diens, skoon plek en daar is alles wat jy benodig. Kobus was baie vriendelik en as ons hulp nodig gehad het, was hy dadelik daar. Baie goeie diens ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Presies wat ons verwag het, heerlik gebly. Baie lekker gebly en was presies soos fotos en beskrywing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyrone V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker plekkie vir 'n gesin. Goeie ligging naby die see en winkelsentrum. Akkommodasie was baie netjies en goed toegerus. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
Lang verblyf
4.6
Feb 2024

If only I could have stayed longer. Great location close to Point surf spot although I was there primarily for work. WiFi is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga Y
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

A truly wonderful experience. This Villa had everything and more you could want when you're away from home. It was clean, spacious, comfortable, well-situated, and safe. We are already planning to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anza M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlike naweek. Ons het baie lekker gebly in Bella Vista 4. Die plek het als wat jy nodig het en is baie goed toegerus. Great dat mens die gebruik van die swembad ook kon hê. Die gasheer is vriendelik en baie tegemoedkomend. Dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carrie B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2023

Great location for convenient access to the Corona Open Surf festival zone. Host was responsive and helpful but level of cleanliness was disappointing. Also could have provided extra refuse bags, and dishwasher detergent. The kitchen tap was broken and there were no spare towels for a 5-night stay. Expected more for the price of R1600 per night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Franco R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

Fantasties! Dit was heerlik gewees!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan M
1 nag
5.0
Feb 2019

Netjies, skoon, gerieflik en die eienaar is baie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Ons het dit baie geniet. 'n Baie oulike en netjiese kompleks en loopafstand see toe. Die swembad is baie skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Bella Vista 4
Beste Elaine, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om enige tyd weer te bespreek. Goeie gaste is altyd 'n bonus en julle word aanbeveel as super gaste. Groete, Bella Vista 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuWXYKa7ov1xrw0fDhG1p2sxQs0JZ4NzYyEkDO8T84KWqYh8tTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 22 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.026339185133 24.927321374416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang