Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista 4

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bella Vista 4 is 'n selfsorgeenheid in 'n kompleks in Jeffreysbaai. Dit is naby wêreldbekende Surfers Point en Supertubes.

Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en die kombuis is goed toegerus. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en daar is' n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 'n "cove" (slaaparea wat toeskuif) met 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf, filterkoffiemasjien, wasmasjien en skottelgoedwasser. Verder is daar 'n braai-area, TV, asook 'n swembad en toesluitmotorhuis op die perseel. Die eenheid is nie rolstoelvriendelik nie.

Doendinge in die omgewing: swem, surf, visvang, perdry, vlieërbranderry, gholf, en bergfietsry. Daguitstappies kan onderneem word na die nabygeleë Tsitsikamma en ook reksprong.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Camelita K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was beslis een van ons beste kuiertjies ooit. Absoluut die beste!
Okt 2024
Dorri-ann D
Gesin met klein kinders
5.0
Ek gaan definitief weer terug . Dit is een baie lekker plek. Goeie diens, skoon plek en daar is alles wat jy benodig. Kobus was baie vriendelik en as ...
Sien meer
Apr 2024
Jacolene G
Gesin met tieners
5.0
Presies wat ons verwag het, heerlik gebly. Baie lekker gebly en was presies soos fotos en beskrywing.
Jan 2024
Barry P
4.6
If only I could have stayed longer. Great location close to Point surf spot although I was there primarily for work. WiFi is excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Eric J
Saam met lewensmaat
4.4
Baie mooi plek, net jammer geen see-uitsig? Sien sterre.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuWXYKa7ov1xrw0fDhG1p2sxQs0JZ4NzYyEkDO8T84KWqYh8tTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 22 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.026339185133 24.927321374416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang