Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista 4

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 275 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Bella Vista 4 is 'n selfsorgeenheid in 'n kompleks in Jeffreysbaai. Dit is naby wêreldbekende Surfers Point en Supertubes.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en die kombuis is goed toegerus. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en daar is' n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 'n "cove" (slaaparea wat toeskuif) met 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf, filterkoffiemasjien, wasmasjien en skottelgoedwasser. Verder is daar 'n braai-area, TV, asook 'n swembad en toesluitmotorhuis op die perseel. Die eenheid is nie rolstoelvriendelik nie.

Doendinge in die omgewing: swem, surf, visvang, perdry, vlieërbranderry, gholf, en bergfietsry. Daguitstappies kan onderneem word na die nabygeleë Tsitsikamma en ook reksprong.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dorri-ann D
Gesin met klein kinders
5.0
Ek gaan definitief weer terug . Dit is een baie lekker plek. Goeie diens, skoon plek en daar is alles wat jy benodig. Kobus was baie vriendelik en as ...
Sien meer
Apr 2024
Jacolene G
Gesin met tieners
5.0
Presies wat ons verwag het, heerlik gebly. Baie lekker gebly en was presies soos fotos en beskrywing.
Jan 2024
Hyrone V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie vir 'n gesin. Goeie ligging naby die see en winkelsentrum. Akkommodasie was baie netjies en goed toegerus. Eienaar was baie vriend...
Sien meer
Aug 2023
Olga Y
5.0
A truly wonderful experience. This Villa had everything and more you could want when you're away from home. It was clean, spacious, com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Anza M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike naweek. Ons het baie lekker gebly in Bella Vista 4. Die plek het als wat jy nodig het en is baie goed toegerus. Great dat mens die gebruik va...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuWXYKa7ov1xrw0fDhG1p2sxQs0JZ4NzYyEkDO8T84KWqYh8tTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 22 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.026339185133 24.927321374416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang