Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuisebstraat 430, Dolphin View 45, Langstrand, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bella Vista is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langstrand, langs die Namibiese kus tussen Swakopmund en Walvisbaai. Dit bied pragtige uitsigte oor beide die see en die woestyn.

Dié duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkame 2 enkelbeddens het. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis het stapelvensters wat na 'n bedienarea op die balkon oopmaak. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n 6-sitplektafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na die balkon met 'n ingeboude braai-area en 'n eetarea met sitplek vir 4. Gaste kan die sonsopkoms oor die woestyn kyk of die sonsondergang oor die see geniet met 'n skemerkelkie. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Kuisebstraat 430, Dolphin View 45, Langstrand, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuisebstraat 430, Dolphin View 45, Langstrand, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdvn4JuYJy2ncMBHT6L02863QF4e8CeXVPKOlTpRIY2aeXl2l89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 430 Kuiseb Street Dolphin View 45 0000 Erongo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -22.82499613455 14.543354052897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang