Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Bella Vista 6
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janene F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene F

Netjies, bekostigbaar en lekker.

Ons het heerlik gebly en die naweek vreeslik geniet!

Bella Vista 6 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie

Bella Vista 6
Nicolette B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

Clean, comfortable, spacious and very helpful and friendly staff.

We enjoyed every minute that we were there. Anytime we will go back, really.

Bernardine P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardine P

Was nice.

We had a wonderful time, thank you.

Marilize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Familie tyd.

Dit was baie lekker en rustig.

Daniel K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

Vriendelike hulpvaardige gasvrou, heerlik gebly.

Vreeslik lekker gebly, wens ons kon langer vertoef. Gemaklik ingerig, vriendelike diens en loopafstand van winkels, restaurante en strand. Sal definitief weer gaan kuier.

Kevin G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G

Fantastic, relaxing.

My stay was awesome, relaxing, quiet and secure.

Bella Vista 6 se terugvoer

Thank you Kevin

Bella Vista 6
Tanya D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D

Ons het baie lekker gekuier. WiFi sal beslis die kuier nog lekkerder maak.

Ons het baie lekker gebly!

Bella Vista 6 se terugvoer

Dankie. WiFi is op prioriteit vir die jaar. Sal definitief WiFi hê as julle weer besoek.

Bella Vista 6
Sinovuyo P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinovuyo P

Only problem is WiFi. Please provide WiFi.

Was very good and exciting. Very safe but there's no WiFi. Service is excellent.

Joy S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

We appreciate the excellent service and excellent hosts.

Our staff stayed at Bella Vista 6, and we had problems with our booking from our side, but Bella Vista 6 was so understanding and helpful. That says a lot about their service. They were helpful and accommodated us. The accommodation is very adequate and it was a lovely stay for our team. The rooms were neat, clean, safe, and secure.

Bella Vista 6 se terugvoer

Thank you Joy.

Bella Vista 6
Doreen A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Baie netjiese blyplek.

Alles wat mens nodig het. Baie dankie vir die block-out gordyne! Die twee volle badkamers is 'n plus. Netjiese linne en meubels, en lekker stoepie. Maklike toegang met 'n hekkie tot feitlik by die see.

Jonathan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan R

Convenient for surfers.

Conveniently situated across the road from the point. And a good 5-minute warm-up stroll to supers. Good value for money.

Anrie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie S

Enjoyed our stay a lot. Wonderful place.

Only down side was the entrance in Mimosa Street, very steep down and back up for the vehicles. If a person doesn't have a vehicle that can handle it, you have got a huge problem getting out of Bella Vista 6.

Charmelle C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmelle C

My kuier by Bella Vista 6 was baie aangeneem en ek sal dit weer doen.

Aanbeveing: Moontlik WiFi. Meer KykNet-kanale op TV. Swembad was baie baie vuil en was nie gereeld skoongemaak nie. 'n Dak fan of klein moveable fans sal 'n groot aanwins wees in die somer, want dit was taamlik bedompig binne in die kamers.

Erika P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika P

Die eenheid het definitief werk nodig. Plek word nie opgepas nie.

Die plek het baie werk nodig. Word bietjie verwaarloos en daar is geen wifi nie.

Helene V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Helene V

Baie raserig met besige straat so naby.

Klagte is dat daar nie 'n gasplaat was nie. Kon die hele dag nie kos maak a.g.v. beurtkrag nie.

Annalie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie E

Bekostigbaar, skoon en veilig.

Baie veilig, netjies, skoon en lekker sentraal.

Amanda D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Baie lekker.

Sal weer soontoe gaan. Alles wat jy nodig het was beskikbaar.

Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Fantasties!

Lekker skoon eenheid, lekker stort en gemaklike beddens - sou nog lekkerder wees het as die swembad oop was.

Bella Vista 6 se terugvoer

Pieter baie dankie. Ja, dis so jammer die waterskaarste in die omgewing het nou veroorsaak dat die swembad nie ingebruik mag wees nie.

Bella Vista 6
Rachel C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel C

Exceeded expectations.

Met by friendly staff who were extremely efficient and helpful. The accommodation was very well laid out with all amenities, extremely clean and good decor. Everything in good working order and where there was a planned power cut we were informed in advance and were able to work around it.

Denver D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver D

Baie bevredigend en sal beslis weer gaan.

Baie behulpsame personeel en baie sentraal, uitstekende diens.

Elana J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana J

Goeie ligging en veilig.

Verblyf was vreeslik lekker, net spyt ek het juis die kompleks gekies oor die swembad vir die kinders en na die eerste swem is die swembad toegemaak met geen rede. Kinders kon toe glad nie weer toegang tot swembad kry wat adverteer is nie.

Bongi N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bongi N

It was nice, we had a good time with my friends. The only thing that we couldn't do is swim, the swimming pool was closed.

I like it, there is everything, it is close to the beach and shops. They must only fix the swimming pool because it's summer now.

Debra A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debra A

Good day, place is beautiful and spacious.

I was not happy. I asked for a room by the pool and was advised that the pool is not in use. I have children and they wanted to swim and could not.

Conrad K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad K

Baie lekker, gemaklike, veilige en goed-toegeruste blyplek.

Baie spasie en bied als wat jou familie nodig het. Definitief goeie waarde vir geld. Ligging is naby die strand en winkels. Hoogs aanbeveel!

Claudia F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F

Ons het ons tydjie daar geniet. Ons bure was baie vriendelik en behulpsaam.

Sou maar net verkies dat ons vooraf in kennis gestel was dat die oord 'n waterprobleem het, anders as dit was dit lieflik en het ons dit vreeslik geniet.

Amanda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V

Ek sal aanbeveel vir normale mense.

Daar is baie trappe, dus is dit nie rystoelvriendelik of soos ek en my dogter wat albei moeilik loop doeltreffend nie. So ek sal aanbeveel om dit in advertensie te noem dat daar baie trappe is en nie rolstoelvriendelik.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Bella Vista 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0112629ce4583a12ba6e0a26ae62346ae03ee70577fedb980c8d5608d2439457f4ee704ea98d29ef4978856a5482692fe820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 22 Mimosa Street Bella Vista 6 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026241552552 24.927749506152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang