Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista SA Boerperd Farm House

Selfsorg
 2 Beskikbaar
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Kombuisie en braaigeriewe is ook beskikbaar en gaste het toegang tot 'n swembad op die perseel. Perdry is teen 'n ekstra koste beskikbaar en daar is ook staproetes, 'n rivier en plaasdiere op die plaas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die volgende is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gaste dit vooraf reël:
'n Plaasontbyt en perdry. Dit is nie op Sondae beskikbaar nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar plaasdiere is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n kombuisie, en gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembad op die perseel. Hulle het ook toegang tot perdry teen 'n ekstra koste, staproetes en 'n nabygeleë rivier.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die volgende is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gaste dit vooraf reël:
'n Plaasontbyt en perdry. Dit is nie op Sondae beskikbaar nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar plaasdiere is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die oopplan-leefarea en -kombuisarea het 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, wasbak en 'n etenstafel met stoele. Braaigeriewe en 'n swembad is op die perseel beskikbaar. Perdry is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook staproetes en plaasdiere op die plaas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die volgende is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gaste dit vooraf reël:
'n Plaasontbyt en perdry. Dit is nie op Sondae beskikbaar nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar plaasdiere is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bella Vista Guest Farm House
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Plaashuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die balkon met 'n mooi uitsig. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ook op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer bied toegang tot die dek op die onderste verdieping. Die badkamer op hierdie verdieping het 'n bad, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die volgende is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gaste dit vooraf reël:
'n Plaasontbyt en perdry. Dit is nie op Sondae beskikbaar nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar plaasdiere is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vista Plaas, Erfdeel 121 van Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e5891bae6d1f2091a46575caf5cd8b65bc2957a3ae8f230c2171ed53082888802a30688a362512f86db829d01709746b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Bella Vista Farm Portion 121 of Doornkraal 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.634059376504 28.565239450401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang