Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista SA Boerperd Farm House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Franscois D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantastic accommodation and wonderful people. Fantastic accommodation and wonderful people to deal with. Incredibly friendly and generous, and I would happily stay there again. Beautiful farm and great horses. Highly recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Thanks for a great review.

Stefan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker en rustig. Baie netjiese plek en die ontbyt was ook baie lekker. Die gebakte brood met aankoms is heerlik. Baie mooi uitsig en 'n lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Beste Stefan Dankie vir die ondersteuning, dit is altyd 'n riem om die hart om te hoor hoe julle die natuur en rustigheid geniet het. Bly die tuisgebakte broodjie was 'n lekker bederf. Kom gerus weer. Groete Bella Vista-span

Riana N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lieflike rustige plaaskuier. Ons het heerlik gekuier en koffie gedrink op die stoep van hierdie lekker plaashuis. Dit was lieflik ruim met oorgenoeg kuier- en sitplek vir almal. Die kamers is gerieflik en lekker groot. Die kombuis het alles wat nodig is. Die varkies, hoenders en perde was 'n lekker bederf vir ons stadsjapies. Baie dankie vir julle gasvryheid en moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Beste Riana & Familie, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering, dit word opreg waardeer. Dit was 'n absoluut ons plesier en voorreg om die seën en vreugde wat ons op die plaas ervaar met ander te deel. Kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Die Bela Vista span.

Sagi B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

This is a relaxing location. The owners managed to blend service with privacy very well, with the right level offered on both aspects.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Thank you for your support and positive feedback. We are glad that you and your friends enjoyed it at Bella Vista. Looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mrs Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vista Plaas, Erfdeel 121 van Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e5891bae6d1f2091a46575caf5cd8b65bc2957a3ae8f230c2171ed53082888802a30688a362512f86db829d01709746b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Bella Vista Farm Portion 121 of Doornkraal 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.634059376504 28.565239450401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang